Diaan Lawrenson en Desiré Gardner op ons Augustus 2015-voorblad

Diaan Lawrenson en Desiré Gardner op ons Augustus 2015-voorblad

Hieroor praat mense

Veelsydig, feilbaar, fenomenaal #vrouemaand2015

Dié maand vier SARIE vroue, van ons nuwe voorblad tot ons Laaste sê. Ontmoet hulle: akteurs, ma’s, atlete, avonturiers, aktiviste, dokters, susters, sjefs, entrepreneurs, skoonheidskoninginne, voorbladgesigte, fotograwe. Saam met duisende ander vroue inspireer hulle ons.

augustus vrouemaand vrouedag

Ontmoet die inspirasie-vroue

Nóg in die Augustus-uitgawe

Catherine Constantinides (internasionale omgewings- en klimaatsaktivis), Ilze Saunders (Mej. Aarde SA 2014), Dr. Marisse Venter (plastiese en rekonstruktiewe chirurg by die Breast Health Centre of Excellence), Carol Tshabalala (TV-sportaanbieder), Sarah Collins (entrepreneur en sosiale aktivis), Lee-Ann van Rooi (bekroonde aktrise), Vasti Geldenhuys (prokureur en avonturier), Claire Thomson (fotograaf), Cherise Stander (professionele fietsryer), Chantel Darnall (bekroonde sjef).

AUG cover nuwe mashoof Diaan lawrenson en Desiré gardner augustus 2015