FOTO: 
youtube

FOTO: youtube

Hieroor praat mense

VIDEO: 48 dinge wat net aan vroue gesê word

Daar is sekere goed wat net aan vroue gesê word en mans nie hoor nie. In minder as twee minute kyk dié video na 48 subtiele seksistiese opmerkings.

Kyk hier na die video wat binne minder as ’n week byna ’n halfmiljoen keer gekyk is.

Alhoewel 3 205 mense dit op YouTube ge-like het, het selfs meer mense die dislike-knoppie gedruk.

Lees ook 

ZZZ

Lees meer hier!