SKERMGREEP YouTube

SKERMGREEP YouTube

Hieroor praat mense

VIDEO: 60 walvisse speel in die Kaapse waters

Daar’s miljoene video’s in die kuberruim, maar elke nou en dan verskyn daar ’n juweel. Die Kapenaar en fotograaf Kieran Donnelly het met ’n hommeltuig (drone) meer as 60 bultrug-walvisse afgeneem toe hulle in die Kaapse waters geswem het.

Kyk die ongelooflike #TrotsSA-video hier:

Dis nie al video wat ons aandag getrek het nie. Wikus Ceronie was op pad terug na Suid-Afrika vanaf Mosambiek toe hy die seekoei by die grens van die Krugerwildtuin teëkom.

Die video laat jou nekhare rys:

Lees nou

Lady Gaga: “Ek mis mense …”

Superma Candice se post-babalyfie

Só dra jy Ou Hollywood se glans nóú