Hieroor praat mense

VIDEO: Babadiere ontmoet mekaar

Huffington Post het kragte saamgespan met Purina Puppy Chow om dié video oor babahondjies se ontmoeting met ander babadiere te maak. Dit beeld ook die reaksies uit van die hondjies wanneer hulle met regte peuters in aanraking kom.

Wees gewaarsku …’n glimlag is op pad!

Bronne: Huffington Post

Lees ook: