VIDEOGREEP: YouTube

VIDEOGREEP: YouTube

Hieroor praat mense

VIDEO: Dié erfenis dra jy aan jou dogter oor

In die nuwe Dove-veldtog word ’n aantal ma’s gevra wat hul lelikste liggaamsdeel is. En daarna het hul dieselfde vraag aan hul dogters gevra.

Die resultaat? Die jong meisies voel onseker oor dieselfde liggaamsdele as hul ma’s. Ma’s moet dus baie versigtig wees oor die skoonheidserfenis wat hulle aan hul dogters oordra.

Kyk na dié insiggewende video hier:

Lees ook