video
Hieroor praat mense

VIDEO: Ek is so sterk soos my pa

Klein Hadley wys dat sy net so sterk is soos haar pa in dié skattige video.

Hadley is maar net 8 maande oud, maar sy weet reeds hoe om haar spiere te bult! In dié video kan jy sien dat sy mooi by haar pa leer.

Lees ook