FOTO:  youtube.

FOTO: youtube.

Hieroor praat mense

VIDEO: Kleurblind man sien sonsondergang vir eerste keer

Wat is mooier as die oranje, geel en goud van ’n sonsondergang? Tot onlangs kon die kleurblind Aaron Williams-Mele nie dié vraag beantwoord nie, berig E! Online.

Danksy ’n EnChroma-bril, ’n verjaardaggeskenk van sy ouers, kon Aaron vir die eerste keer ’n sonsondergang in al sy glorie bewonder. Dié spesiale bril se lense maak dit moontlik vir mense soos Aaron om in kleur te sien.

“Dit is baie anders as wat ek verwag het … Ek hou baie hiervan,” sê hy in die emosionele video wat al meer as 1.5 miljoen keer gekyk is.

Bron: E! Online

Lees ook