FOTO: Facebook

Hieroor praat mense

VIDEO: Ma met geen tyd om te oefen maak ’n plan

As ’n ma met ’n baba is daar maar min tyd vir enigiets anders. Maar dié Nederlandse ma maak ’n plan om te oefen én terselfdertyd tyd saam met haar kind te spandeer.

Marjolijn Redeker is op 21 ’n enkelma. En sy het ’n slim en praktiese manier gevind om oefening te doen én haar klein Julian daarby in te sluit.

Kyk na haar oefenroetine hier:

Lees ook