Screen Shot 2015-09-09 at 2.23.15 PM
Hieroor praat mense

VIDEO: Toeriste deel hul kos-safari deur Kaapstad

Dié video sal jou lus maak om jou tasse te pak en Kaapstad toe te gaan vir die naweek. 

’n Paartjie van Switserland, Stefan en Nina, het hul vakansie en, belangriker, hul etes in Kaapstad gedokumenteer deur dié video te skep, wat beslis jou mond sal laat water en jou vakansie-lus sal aanblaas!

Lees ook