Screen Shot 2016-08-25 at 10.14.51 AM
Hieroor praat mense

Viral SA video: Petroljoggies laat almal met ’n glimlag

Dis lekker om ’n Suid-Afrikaner te wees! Jy kan nie help om weer lief te raak vir ons land en sy mense as jy dié video kyk nie.

Die video is eergister bekend gestel. Petroljoggies van die Engen-vulstasie in Oranjestraat, Kaapstad, het motoriste vermaak met hul danspassies.

Kyk nou

Kyk dié video’s vir ’n gelukkiger, stresvrye jy

Duisende het al dié video’s gekyk, moenie dit misloop nie!

Dít is wat vroue regtig wil hê! Kyk die video hier