FOTO: YouTube  Mikki Willis

FOTO: YouTube Mikki Willis

Hieroor praat mense

VIDEO: Pa koop pop vir sy seun

Seuntjies speel met karretjies en meisies met poppe. Só bepaal jou geslag dikwels of jy in ’n blou of pienk wêreld grootgemaak word. Maar wat gebeur wanneer ’n pa dié idee op sy kop draai en vir sy seun ’n pop koop? 

Kyk hier na die video wat al meer as 3 miljoen keer gekyk is.

Dink jy seuns moet toegelaat word om met poppe te speel?

  • JA
  • NEE

Bron: YouTube – Mikki Willis

Lees ook