VIDEOGREEP: Facebook Smithsonian’s National Zoo and Conservation Biology Institute

VIDEOGREEP: Facebook Smithsonian’s National Zoo and Conservation Biology Institute

Hieroor praat mense

‘VIRAL’ VIDEO: Panda geniet die sneeu!

Terwyl baie Suid-Afrikaners die naweek darem bietjie lafenis gehad het van die erge hitte, is ’n groot gedeelte van Amerika vasgevang in ’n sneeustorm.

Hoewel #Snowzilla vir die meeste Amerikaners ongerief veroorsaak …

… het Tian Tian, die panda van die Smithsonian’s National Zoo and Conservation Biology Institute die wêreld se harte gesteel met dié video.

Lees nou