Screen Shot 2016-01-26 at 5.55.21 AM
Hieroor praat mense

‘VIRAL’-VIDEO: Seun se vreugde ná hartoorplanting

“Ek kan weer asem haal en praat.”

Groot was 15-jarige Trevor Sullivan se vreugde toe hy wakker geword het ná ’n hartoorplanting. Sy pa het dié hartroerende oomblik op kamera vasgelê en dit op Facebook gelaai. Dit het sedertdien viral gegaan en ons kan verstaan waarom.

Kyk dié video hier: