Hieroor praat mense

VOORBLADGESIG-FINALIS: Agter die skerms met Germa Schultz

Hoe lyk jou matriekafskeidrok?
Dis duifgrys met tulle. En my date is tall, dark and handsome.

Jou beste skoonheidswenk vir lesers?
Sit kokosneutolie in jou hare. Dit maak dit sag en laat dit pragtig blink.
 

Wat was die grootste uitdaging wat jy al oorkom het?
My liefdesteleurstellings. Die ergste een was in graad 10. Ná twee jaar saam het hy net eendag besluit hy’s nie meer lus nie. Ek was heeltemal hartgebroke, maar het daaruit geleer jy moenie verhoudings te vroeg te ernstig opneem nie.

Wat laat jou lag vir jouself?
Ek bloos maklik en dan lyk dit of twee klein tamaties hier op my wange sit.

Wat is jou droomwerk?
’n Model in Parys of Milaan.

Wat is die mooiste aan jou gesig?
My oë. Dis groen met sulke geel randjies, so dit lyk soos klein sonneblommetjies.

Stem

  • adri goss

    Sy is pragtig, ongekunsteld en saggies!!! Sterkte met die kompetisie.

  • Abhilasha

    Do you have more great artilces like this one?