sr1209voorblad_komp03
Hieroor praat mense

VOORBLADGESIG-FINALIS: Agter die skerms met Johanna Bezuidenhout

Wie is die trotsste op jou omdat jy hier is?
My ma, Christine.

Vertel van jou ma.
Sy’s my beste vriendin. Sy is ’n huiswerker vandat sy sestien is en sy vertel vir al die tannies by wie sy werk ek’s ’n finalis. Sy’s baie trots op my. Ek het nog altyd geglo ek kan uitstyg bo my omstandighede. Ek het self tydens skoolvakansies huise skoongemaak en in die Spar op Mosselbaai se bakkery gewerk om ’n gedeelte van my skoolgeld te betaal.

Wat is jou droomwerk?
Ek wou nog altyd modelwerk doen. Hierdie fotosessie is ’n glimpse van wat ek wil doen. Dis baie opwindend.
 

Wat is die mooiste aan jou gesig?
My glimlag en wit tande. Die mense by my werk spot my en sê ek’s gelukkig dat ek nog my voortande het – omdat ek van die Kaap af kom!

  • Elmari

    So ‘n vars briesie, sy’s pragtig :-)

  • Tanya

    Sy is pragtig! Lieflik.

  • Elvina

    Wat ‘n pragtige glimlag. Jy is stunning Johanna!

  • Michele

    Wat ‘n pragtige vrou! Ek het lanklaas iemand gesien wie se glimlag so in haar oë wys!

  • Annamie

    Ek het ‘n pragtige vriendin gekry, dankie Sarie! Johanna jy is stunning!

  • Antilisia Van Wyk

    Whoop whoop dis my pragtage vriendin , sys beeldskoon innerlik en uiterlik, sy is dai Diva. Sys gemaak vir n model. En Beslis my keuse vir die Sarie Voorblad. You go girl. Mosselbaai is 100% agter jou. lief vir jou

  • crescentia josephs

    Vriendin ons staan vierkantig agter jou mwha lovies u

  • Lee-shelle

    Beeldskoon n pragtig! Mosselbaai baie trots op jou!

  • Lee-shelle

    Beeldskoon n pragtig! Mosselbaai baie trots op jou!