sr1209voorblad_komp04
Hieroor praat mense

VOORBLADGESIG-FINALIS: Agter die skerms met Patria Joynt

Wat was jou grootste uitdaging nog?
Ek het twee jaar gelede erge depressie gehad nadat ’n vriend sy eie lewe geneem het. Dit was ’n groot laagtepunt, maar ek het sterker aan die anderkant uitgekom.

Wie is die trotsste op jou omdat jy hier is?
My ma, Madelief.

Waar kom jou naam vandaan?
My oupa was Patrick en my ouma Maria – saam is dit Patria. In Latyns beteken dit liefde vir jou vaderland.

Wat laat jou lag vir jouself?
Ek’s baie lomp! Ek het al twee keer op roltrappe geval. Een keer het ’n ou tannie met ’n loopraam my opgehelp, dit was ironies …

Hoeveel keer per dag kyk jy in die spieël?
[lag] Tel vensters ook? Op ’n goeie dag minder, op ’n slegte dag meer. Seker 15 keer?

Jou grootste lewensles tot dusver?
Om nie jouself te ernstig op te neem nie.

KRY JOU SEPTEMBER-UITGAWE VAN SARIE OM DIE ANDER FINALISTE TE ONTMOET EN STEM VIR JOU GUNSTELING!



  • Annette

    Sjoe, sy is beeldskoon verby.

  • Richard James Johnson.

    Patria is sooooo beautiful. Natural and confident and no airs or graces she gets my vote everytime! Good luck Patria.

  • Lynda

    That is true beauty……right down to her beautiful shoulders. My vote goes to Patria.

  • Marie

    Patria jy is beeldskoon. Ek wens jou alle sterkte toe. My stem gaan beslis vir jou.

  • Chris Nel

    as senior ekspert in estetika is Patricia sonder voorbehoud my persoonlike keuse;
    jy het seker baie trotse ouers? Ek hoop jy wen!

  • Michael Mack

    Patria is a winner already!!!!!

  • Leonie

    Patria – pragtige meisiekind – jong vrou – sowaar ‘n wenner sonder om twee keer te kyk – Patria jy verdien dit