sr1109voorblad_kompetiesie_7_
Hieroor praat mense

Alrie Velleman: SARIE se voorbladgesigwenner vir 2011!

“Julle voorbladmeise is ongelooflik natuurlik STUNNING! Regtig my in my spoor gestop en meer as 2 keer laat kyk. (Ek moes nader stap en staar!). Ek is ‘n 41-jarige vrou en ons vroue kyk maar soms van nature vir mekaar op straat – maar haar gesig oorwin enige inklinasie tot jaloesie! Perfek beoordeel!
- Marleen, SARIE-leser

Vandeesmaand se voorblad is van die heel mooiste waaraan ek nog gewerk het. Die foto het my asem weggeslaan. Alrie Velleman van Port Elizabeth, wenner van ons Voorbladgesig-wedstryd, wat meer as 3 000 inskrywings landwyd getrek het, is ’n voorbladgesig duisend. Daar’s ’n heilsaamheid en eerlikheid. Sy’s sensueel, maar ook the girl next door. Dis daai wonderlike bos hare, mooi mond en oë wat sê: Ek’s SARIE, kom ons gesels! Vir ’n beter ambassadeur kon ons nie gewens het nie.” – Michélle van Breda, SARIE-redakteur

“Alrie is die mees elegante en amazing mens wat ek al ontmoet het!” spog Michael met sy beeldskone meisie. Dit gaan vir my lekker wees om in ’n winkel in te stap en stapels SARIE’s met Alrie se gesig op te sien. Ek is geweldig trots.” – Michael van Vuuren, Alrie se kêrel en Cheetah-haker
(Lees die volle onderhoud hier)

ONTMOET AL 10 FINALISTE HIER


 

ONTMOET ALRIE VELLEMAN (20) VAN PORT ELIZABETH:

Hoekom het jy ingeskryf?
My ma het gesê dit lyk of die kompetisie ’n ongelooflike geleentheid kan wees. Toe dink ek jy kan nie ’n vis vang as jou lyn nie in die water is nie.

En toe jy hoor jy’s in die top-10?
Ek dink baie meisies het ’n droom om ’n model te wees. Dis nie iets wat ek najaag nie, maar as dit oor my pad kom, sal ek dit met albei hande aangryp. Ek vat die kompetisie nou net stap vir stap.

As jy wen …
Hierdie is ’n geleentheid wat net een keer in jou lewe verbykom. Ek drink nou elke oomblik hiervan in. Ek glo als is in jou oë. Hopelik kom my dankbaarheid vir die geleenthede wat ek kry deur op die foto’s.

Wie is jou gunsteling-voorbladgesig?
As klein dogtertjie was ek mal oor Anna-Mart van der Merwe. Sy’s beeldskoon en daar is iets misterieus aan haar.

Beskryf jouself in 5 woorde.
Avontuurlustig, mal oor uitdagings, dankbaar, deurmekaar. Ek kan soms deur die blare wees.

Wat is altyd in jou handsak?
My beursie en Labello.

Hoeveel paar skoene is in jou kas?
As ek moet kies tussen skoene en ’n boek, koop ek eerder die boek. Tog kry ek, soos enige vrou, my oomblikke dat ek splash op ’n duur paar skoene.

Kyk hier na Alrie se oorspronklike inskrywing

Volg SARIE op Twitter en Facebook

  • irma

    Alrie het die perfekte gesig. Op die video lyk dit ook asof
    sy ‘n plat-op-die-aarde mens is. Persoonlikheid tel ook!

  • Liana van Aswegen

    Die meisies is almal pragtig! Dis jammer hulle mieks die Engels en Afrikaans so in die videogrepe – hulle moet dalk maar daarna oplet, al is beide die mode- en mediabedryf vol van die Ingelse terme!

  • Hilde Joubert

    Definitief Elrie
    Sy is beautiful
    Haar persoonlikheid kom deur in haar pragtige ogies
    Mens kan sien sy’s ‘n opregte mensie en sy sal dit nog ver maak

  • Trudie Le Roux

    Ek dink sy besit karakter amper soos die nuwe prinses van Wallis. Sy is baie pragtig en ek hoop sy wen!!!

  • Elna

    Alrie is ‘n pragtige jong meisie en ‘n goeie voorbeeld vir elke jong meisie wat op haar pad kom.

  • veralda schmidt

    sy lyk soos iemand met wie ek kan identifiseer, maar ook met ‘n ongekunstelde gesofistikeerdheid

  • Lizette

    Jy’s pragtig Alrie, baie sterkte en geniet elke oomblik.

  • Amanda Scheun

    Alrie, jy bly altyd my eerste keuse! Jy is pragtig! Ek hou vir jou duimvas!

  • JJ Calitz

    Alrie het ‘n natuurlike skoonheid wat uit haar hart uit straal. Sy is my eerste keuse.

  • Kelly Glover

    Sy’s die pragtige mens wat ek ook ontmoet het- binne in en uit. Sy het haar voetjies op die aarde en haar hart in die hemels, en gaan definitief ver gaan… Sterkte vir hierdie "kompetisie" Al! Jy behoort om te wen!
    (jammer oor my Afrikaans; ek’s ‘n Engelse meisie)

  • lieze greeff

    joh!!Alrie velleman moet defnitief WEN!Sy is gemaak vir die voorblad van SARIE,sy is pragtig en sy het die mooiste persoonlikheid.Sy is plat op die aarde en opreg.Ek ken haar persoonlik sy is my rolmodel.Alrie MOET wen!!

  • Stephan

    Alrie is pragtig. Sy verteenwoordig vir my waaroor die kompetisie gaan. Mooi maar gegrond en natuurlik.

  • Marj

    Alrie, hierdie is "pragtig-mooi". Komplimente aan die Sarie-span wat die beste uit jou kan haal.

  • Annemarie Roets

    Verseker Alrie. Stylvol pragtig, met haar voete vas op die aarde!

  • Barbara Cairns

    Alri you are beautiful inside and out!

  • Johann Kilian

    Sy kom voor as n natuurlike, plat-op-die-aarde persoon. Nice laggie

  • R Hendriks

    Natuurlike skoonheid – BRAVO!

  • Mariska Muller

    Ek ken Alrie al van kleins af, en sy het nog altyd net die sprankelende gesig. Eks bly vir jou Alla perd!

  • Estelle

    Natuurlike skoonheid met ‘n pragtige persoonlikheid!

  • elna

    dis ‘n gesig met daardie "iets anders", ‘n uniekheid. dit is ‘n aantreklikheid wat sal hou tot in haar oudag.

  • Stella

    Wat ‘n pragtige mens-mens!

  • Tersia Botha

    Ware wenner! Pragtige foto’s van ‘n pragtige meisie.

  • Mike van Vuuren

    Baie baie mooi…natural

  • Petro

    Alrie is natuurlik pragtig – beslis my keuse

  • K de Villiers

    Dis ‘n feit – ALRIE IS PRAGTIG! Sy is eintlik op haar heel mooiste sonder enige grimering, hare alles agteroor in ‘n bokstert met dalk nog ‘n lekker stofstreep oor die wang ook as sy klaar haar perd gery en skoongemaak het, ja die meisie doen dit ook, kan ‘n stal skoonmaak soos min EN mooi lyk daarna!!

  • Rika

    Alrie, mooier as ooit, jou warm persoonlikheid en natuurlikheid is duidelik sigbaar, sterkte en geniet dit

  • Judy van Deventer

    Ek het nie lank geneem om haar te kies nie – sy’s pragtig, ongekunsteld, natuurlik!

  • Elsebé

    Sy is ver by mooi verby!!!

  • Salome van der Riet

    Alrie is ‘n natuurlike skoonheid met ‘n pragtige innerlike. Een uit ‘n miljoen. Sy skitter in alle opsigte. Hou duimvas dat jy wen!!!

  • Bev Erickson

    Such a natural beauty! I hope you are chosen Alrie.

  • Odette

    Pragtig, vars, onopgesmuk, stunning! Sy het ‘n "memorable face" om al die regte redes.
    Ek hoop sy wen!!

  • Paulie

    Alrie.. all the way!!!!!!! Sy is definitief die mooiste meisie van al die kontestant’s. Jy kan sien sy is n ongeloofllikke mens.

  • Sandra Scheepers

    Alrie, die mooiste, natuurlikste model vir Sarie!

  • Mari

    Alrie!!!!!! Jy bly PRAGTIG!!!!!!! Wow stunning!!! def my 1ste keuse:) ‘n Ware mens-mens:)

  • Jenna Nelson

    Sy is absoluut beeldskoon:) My beste vriendin sal enige dag my stem kry! Sy’s die mees warmste mens wat ek ken. Sy’s stunning… inside and out!

  • Candy

    Alrie is ‘n pragtige jong meisie en ‘n goeie voorbeeld vir elke jong meisie wat op haar pad kom.

  • Adrie

    Alrie is onbeskryflik mooi – so pragtig van binne en buite.

  • Alette

    Op ‘n perd se rug, ‘n fiets se saal of SARIE se voorblad —- Alrie Velleman bly maar die mooiste. Ons
    kan nie wag vir die finale uitslag nie!

  • Cornel

    Almal pragtig maar Alrie het die " X factor"

  • Janine

    Alrie is ‘n sprankelende, beeldskone jong vrou!

  • Carien

    Alrie verseker. Al die girls is pragtig!

  • Janine Roussouw

    Alrie het daardie pragtige "girl next door" look, en sy’s van P.E. (waar ek vandaan kom), die vriendelike stad:)

  • Helena

    Ek stem verseker vir Alrie Velleman. Sy verdien om op die voorblad te wees.

  • Martie

    Alrie is pragtigtig, ek hou styf duimvas!!!!!

  • Petra

    Pragtige glimlag! Sy gaan wen!

  • Sarena Smit

    Ongekunsteld en Natuurlik Beeldskoon. Herinner m aan ‘n Catherine Zeta Jones tipe skoonheid. Klassiek en Misterieus. Beslis ‘n WENNER!!!!

  • Bets Visser

    Sy is die perfekte kanidaat vir Sarie se voorblad!

  • A Schoeman

    Alrie het ‘n natuurlike skoonheid. Niks "plastic" aan haar nie!!!!

  • Yvonne Kemp

    Sy lyk vir my plat op die aarde en dit is waar natuurlike skoonheid vandaan kom….nederig en sonder hoogmoed.

  • Adrienne Kloppers

    Alrie het ‘n natuurlike skoonheid. Daar is ‘n sagtheid in haar oë wat my dadelik opgeval het.

  • Jacoba Magrietha Meyer

    Alrie is so pragtig

  • Vicky

    Elrie is natuurlik pragtig! Hoef nie aan te sit nie, en is nie vol van haarself nie, en dit alleen maak haar ñ wenner in die lewe.

  • Etresia Oberholzer

    Alrie het ‘n sagte skoonheid, sy lyk soos iemand wat mens maklik mee kan gesels en onopgesmuk is. Ek hoop sy wen!

  • Joretha Meyer

    OOO ek hou baie van haar, sy is pragtig en lyk so plat op die aarde, ek hoop sy wen! Maar hulle almal is baie mooi met mooi persoonlikhede ook ;-)

  • Pieter van der Merwe

    Dis net vroue wat kommentaar lewer lyk dit my. Ek lees nou nie juis SARIE nie maar jitte, Alrie het my vote. Daardie ken maak my kniee lam. Jy lyk vir my soos ‘n super model. Ekt nog nooit ‘n pin-up teen my muur gehad nie maar van jou sal ek dalk een opplak. Ek hoop net nie sy meng haar taal met Engelse woorde nie. Ek merk op die jeug skroom nie om engelse woorde in te meng in hulle taalgebruik nie. Maar nou ja, op 40 gee niemand regtig meer om vir jou opinie nie, oftewel, nie die jeug nie. Maar jys pragtig. Sjoe.

  • Joanne

    Alrie, jy is pragtig, natuurlik en sonder enige pretensies! Hou duimvas vir jou!

  • CR Bronkhorst

    Alrie is beslis die wenner!

  • Mazelle Maritz

    Alrie, jy is pragtig! Hou PE se naam hoog!

  • carina

    pragtige, natuurlike meisie. ‘n vars gesig en spontane geaardheid.

  • MJ

    Alrie se oe is sag en se, kom gesels met my, ek het tyd en liefde vir my naaste.

  • Adele Malherbe

    Alrie, jy is die "most natural" mooi van al die deelnemers. Beslis. Glad nie opgesmuk nie…..’n Mens kan sien jy gaan mooi oud word !

  • Surita Odendaal

    Ek het na jou video gekyk en jy lyk vir my na ‘n lekker plat-op-die-aarde persoon. Jy het beslis ‘n natuurlike skoonheid, iemand wat mooi lyk as hulle die oggend opstaan, en dit is belangrik! Sterkte, ek hoop vir jou part dat jy wen!

  • Lizette Coetzee

    Hierdie meisie se skoonheid lê dieper as veldiep, en dit is wat tel……….hier sien ek karakter, vroulikheid, ‘n onmisbare sagtheid en dan die misterieuse element wat boei, Beslis die wenner!! Haar gesigvorm het ook baie dieper dimensies! en dan, die oë – haar oë se alles!!! Ek hoop van harte jy is die wenner Alrie!!! Lizette Coetzee

  • Anna-Marie

    Alrie is ‘n pragtige spontane jong dame! Ek hoop regtig dat sy sal wen!

  • Anita

    Alrie sal my die Sarie laat koop. Sy is regtig mooi, lyk natuurlik en soos iemand wat ‘n goeie maat sal wees. Ek hou ook van wat sy sê oor haarself. Kry mens nog ‘n onaantreklike jong meisie? Almal is mooi, maar mens is moeg van die poppies. Alrie met haar natuurlike skoonheid is ‘n wenner.

  • Sonya Smith

    Such a lovely girl. My number one.

  • Mariska Marais

    Alrie, jy verdien om te wen….jy straal natuurlik skoonheid uit en het defnitief my stem!

  • marinda freeks-masok

    alrie – (sus) jy is die famlie se gunsteling en die perfekte voorblad gesig vir sarie, wie sou kon dink dat jy eendag ons so proud sal maak. bly veraltyd so nederig net soos wat jy grrot gemaak is deur jou 2 ma’s

  • Marius Dreyer

    Jy is pragtig en ek kan sonder om te huiwer sê jou oupa en ouma het bygedra tot my opvoeding in ‘n baie positiewe manier. Ek is seker jy sal dieselfde positiewe impak hê op menige jong meisies in Suid Afrika. Doen so voort!

  • edwin claassen

    alrie jy het die perfekte gesig vir die voorblad: you go girl:

  • Riana Prinsloo-Zietsman

    Eks van Durban en het verlede jaar die Vriendelike stad, PE, besoek.Daar hoor ek van die pragtige jong vrou met die nog mooier geaardheid.En hier ontmoet ek haar op die Sarie-web en eks is verstom! Alrie is stunning, nie pop-mooi nie maar kyk weer-en-weer-en-weer mooi.Sy het my vote en gaan beslis wen.

  • Carike Potgieter

    Alrie is so natuurlik pragtig!!!!

  • Janet

    Jy is aboluut beeldskoon en ek hou stym duimvas dat jy wen!

  • Cindy

    Alrie het ‘n natuurlike skoonheid van binne en buite, wie Sarie met trots op die voorblad kan vertoon … ‘n uitstekende beeld van ‘n jong Suid Afikaanse dame!

  • Jacques

    10 uit 10! Jy moet wen!

  • Marindi

    Deffinitief n natuurlike skoonheid!

  • Henriette

    Alrie lyk AMAZING. Kan nie glo sy is nie ‘n internasionale model nie. Al ons Suid Afrikaanse modelle staan nie ‘n kans teen haar nie. Sy is beslis ‘n wenner.

  • Tania

    Jy is pragtig Alrie en lyk of jy jou voete plat op die aarde het en so ‘n lieflike mens is. Jy het verseker my stem (al ken ek jou nie). Sterkte en sien jou op SARIE se voorblad.

  • Chris

    Hierdie meisie is pragtig !

  • Edrei

    Alrie is absoluut pragtig! Sy’t ‘n skoonheid wat jou weer-en-weer na haar sal laat kyk. Baie sterkte!!

  • Madeleine

    Sy het vir my uitgestaan as gemaklik, natuurlik en opgewek plus sy is pragtig!

  • Beate

    Alrie is soos ‘n vars briesie, vroulik, lieflik, ongekunsteld en natuurlik mooi sonder optooisels of aanplaksels. Ek hoop sy wen – sy verdien dit.

  • Michelle Castelein

    Sy is sooooo mooi!

  • Anita van Staden

    PRAGTIG VAN BINNE & BUITE!

  • Chanelle Janse van Rensburg

    Alrie is beeldskoon. Ek hou van haar natuurlikheid, nie beplak met "make-up" nie. Sy is so-so mooi, hoop regtig sy wen.

  • JoeyJordaan

    Sy is Pragtig.SY kan vir Sarie net ‘n bonus wees.Glo die verkope kan met haar as Voorblad ‘n Rekord verkope toon. Vir ons as Huisgesin ‘n WENNER!

  • Dorette

    Alrie jy is pragtig! Hoop so jy wen!

  • Mishka

    Sy is natuurlik mooi, met ‘n stralende persoonlikheid.

  • Fredalein Liebenberg

    Sy het nie ‘n regte pop gesig nie, sy is pragtig en natuurlik mooi!

  • Therése de Villiers

    Pragtig met soveel warmte en liefde wat uitstraal. Sterkte, jy is al reeds ‘n wenner.

  • Helette Loubser

    Absoluut pragtig! Mens kry duisende pragtige jong Suid-Afrikaanse dames ,maar hierdie is iets anders en uniek.

  • Magdel

    Alri voldoen aan al die kriteria van hierdie kompetisie en nog veel meer. Sy is pragtig, intellegent, welsprekend en straal ‘n natuurlike warmte uit. Alri is beslis my keuse.

  • Almari

    ‘n Afrikaanse meisie van PE nogals! Sy is beeldskoon met perfekte gelaatstrekke. Sy het ook ‘n innerlike skoonheid.

  • Gerda

    My stem gaan vir Alrie. Daar is iets ondefinieerbaar aan haar – beeldskoon, vars, sjiek, gesofistikeerd, alles in een pakkie. Ek hoop sy wen!

  • Christa van Loggerenberg

    Sy praat met haar oe, is spontaan, sprankelend pragtig. Voldoen defnitief aan die vereistes van hierdie kompetisie. Alle voorspoed!!!!

  • yvette

    mooi was nog nooit lelik nie! en dan is dit nog binne en buite ook.ek hoop regitg jy wen!!

  • sonae

    ‘n Girl wat ‘n boek bo skoene kies is enige tyd in my oe ‘n wenner! Maar sy lyk anders as die ander vir my na meer as net oe en het nie die poppie-look wat al so vervelig high maintenance lyk nie – ons soek almal ‘n model wat nie lyk of sy ‘n sak makeup nodig het om mooi te lyk nie – gesonde hare en kyk die mooi ken. Pragtig

  • SWANEL ROUX

    PRAGTIGE MEISIE!!!

  • Mari

    Alrie straal n soort skoonheid uit wat nie net uiterlik is nie maar wat van binne af buite toe straal.Sy is sag en beeldskoon in die sin dat sy plat op die aarde is.n vrou se mooigeid kom van binne en sy het al die eienskappe van n mooi vrou.

  • Mariette van Deventer

    Beeldskoon, sy het ‘n natuurlike voorkoms. Haar foto het dadelik my aandag getrek. Hou styf duimvas dat sy sal wen!

  • Rika

    Beslis Alrie, sy is pragtig, was ook nog altyd, sterkte

  • Maureen

    ‘n Perfekte gesig vir ‘n perfekte voorblad

  • Margie Visser

    Alrie! Jy is pragtig!

  • Glynis

    Sy is pragtig ek glo sy gaan wen

  • Mariet Vermaak

    Pragtig! Plaasvars!

  • Wilna van der Walt

    Voorspoed, Alrie!

  • Dafré Troskie

    Alrie jy is ‘n blink ster, ‘n more een!! Ek is bly ek kan vir jou tik want nou kan ek nie praat sonder om sommer net van lekker en mooi te huil nie!! Sterkte my liewe sus, Vader het ‘n groot awesome plan vir jou lewe!!

  • Liesl Strydom

    Alrie is pragtig. Sy het ook ‘n pragtige persoonlikheid. Sterkte vir die toekoms. Jy gaan dit nog ver bring.

  • Liezl Slabbert

    Alrie is iemand wat gelukkig en tevrede is in haarself en dit kan nie anders as om uit te straal na buite nie! Sy gloei , het grasie en daardie geheime faktor wat jou hart wen en jou bene onder jou uitslaan. Ek sou graag MY tydskrif met haar beeld en "beeld" wou sien skitter! Voorbladmateriaal se MOSES!!! Hou styf duim vas vir jou.

  • Mari Meyer

    ‘n Oog en sprankelglimlag se genoeg >3

  • Annemarie de Muelenaere

    Haar natuurlikheid staan vir my uit. Sy sal stunning lyk selfs sonder grimering. Sy straal absoluut! Stywe duime :-)

  • Suzanne Snyman

    Alrie jy verdien om op Sarie se voorblad te wees. Jy is regtig ongelooflik mooi en straal ‘n sagtheid uit Ek hou styf duim vas.

  • Petro Strydom

    Dis ‘n ongelooflike voorreg om vir jou te kan stem ons glo hier van Somerset Oos af dat jy die ding gaan deurtrek en is baie trots op jou. Pragtig jy!

  • birdie

    Ek het nie die kompetisie gevolg nie, maar dink dat sy ‘n waardige wenner is. Sjoe, sy is mooi.

  • Mariana Benson

    Alrie jy verdien om die wenner te wees……Voorsoed en beste wense!

  • AMANDA

    SY IS PRAGTIG! HAAR SKOONHEID STRAAL VAN BINNE AF OOK!

  • Ronel

    Ek het van die begin af van haar gehou. So ongekunsteld, sag, mooi en natuurlik. ‘n Waardige wenner.
    Baie geluk

  • Adit

    we’re getting soerehmwe. Eigenlijk kan ik het met een groot deel van je stukje eens zijn. Inderdaad, de wetenschap c.q. evidence based medicine is mensenwerk, en verre van perfect. Politieke en persoonlijke motieven en beperkingen spelen helaas mee. Inderdaad, wetenschappers hebben bruikbaarheid van resultaten’ lang niet altijd op nummer 1 van het prioriteitenlijstje staan. En inderdaad, er gaapt soms een pijnlijk gat tussen wetenschappers die hun mitsen en maren koesteren en artsen (politici, publiek etc.) die zekerheid eisen. Wetenschap is nu eenmaal geefnstitutionaliseerde twijfel.Maar zijn dit fouten van het wetenschappelijke systeem?Dat niet-wetenschappelijke belangen meespelen in het publiceren van onderzoek is geen gevolg van het systeem, maar een onoverkomelijke tekortkoming. Mensen blijven mensen. Wordt echter een geval van belangenverstrengeling of gerommel met resultaten ontdekt, dan is de wetenschap zelf de eerste die moord en brand schreeuwt. De wetenschap is het best georganiseerde systeem van onderzoek naar de werkelijkheid dat we hebben.Wetenschappers doen niet alleen direct toepasbaar onderzoek, maar proberen ook fundamenteler vragen te beantwoorden. Is dat erg? Toepasbaar onderzoek’ betekent vaak echter vooral dat naar details wordt gekeken, op korte termijn, kleine stapjes. Voor grotere doorbraken zijn we altijd afhankelijk geweest van wetenschappers die naar het grote geheel kijken, naar de toekomst en zoeken naar ingrijpende ontdekkingen. Uiteraard gebruikmakend van de wetenschappelijke methode.Verreweg de belangrijkste moeilijkheid blijft de omgang met onzekerheid van wetenschappers enerzijds en beleidsmakers, artsen, publiek anderzijds. De essentie van een wetenschapper is dat hij altijd blijft twijfelen. Absolute zekerheid bestaat in de wetenschap niet en dat is vaak niet wat een politicus of patiebnt wil horen.Daarop heb ik een duidelijk antwoord: dat is dan jammer. Het enige alternatief mensen geloven die wel zeggen absolute zekerheid te bieden heeft ons nog nooit een steek verder gebracht.

  • nike schuhe selbst designen

    True friendly relationship foresees the requirements of various other than promulgate you’ll find it’s own.
    nike schuhe selbst designen http://www.nikestorefrankfurtde.com/

  • destock jeans

    Take pleasure in would be the proactive dilemma for a lifestyle together with the increase of truley what our organization adoration. destock jeans http://www.b22.fr/foot-c-10.html/