Hieroor praat mense

Voorbladgesig-finalis: Althea Viljoen

[box:full:grey:both]

Althea Viljoen (23), Stellenbosch

[/box]

Hoekom het jy ingeskryf?
My ma het my ingeskryf. Daar was soveel mooi meisies. Ek kon nie glo toe ek die top-35 haal nie. Ek sou tevrede gewees het om net tot daar te kom.

En toe jy hoor jy’s in die top-10?
Ek was saam met my gesin in Parys, Frankryk, toe ek die oproep gekry het. Die oproep by die vakansie was ’n dubbele bonus.

As jy wen …
Ek het al voorheen modelwerk gedoen, maar ek was nog nooit op ’n tydskrifvoorblad nie. Dit sal ’n voorreg wees om op ’n groot tydskrif soos SARIE te wees. Al die meisies hier is mooi. Ek dink jou persoonlikheid moet deurkom op die foto’s. Dít gaan uiteindelik die deurslaggewende faktor wees.

Wie is jou gunsteling-voorbladgesig?
Suzette van der Merwe. Ek dink dis omdat my ma so mal is oor haar. Sy sê altyd Suzette is ’n klassieke vrou.

Beskryf jouself in 5 woorde.
Liefdevol, empaties, introvert, gelowig, familievas.

Wat is altyd in jou handsak?
Een van daai skokmasjientjies.

Hoeveel paar skoene is in jou kas?
Ek is nie seker nie. Noudat ek ouer is, koop ek meer skoene. Ek dink elke girl hou daarvan om skoene te koop.

Kyk hier na Althea se oorspronklike inskrywing

Volg SARIE op Twitter en Facebook

  • althea viljoen

    althea viljoen

  • Lola owen

    Whew She is beautiful both inside and out with good family values

  • bernelle

    Defnitief die wenner

  • Melinda

    Ek stem ook vir ALTHEA VILJOEN!

  • Brian Harcourt

    What a honey !!

  • Mariette Nel

    A natural with good virtues – a winner who will be a good ambassador and will carry out the good image of SARIE. She definately has my vote!!

  • NIEL OLIVIER

    Mooi van binne en buite daar bestaan min van hulle
    Ek stem beslis vir ALTHEA

  • MARINDA OLIVIER

    Bevoorreg om haar persoonlik te ken
    Plat op die aarde mens met hoe christelike waardes
    Kanni anders as om vir haar te stem nie

  • Herman

    Go Thea!

    As jy op die cover is, sal dit die 1ste Sarie wees wat ek koop…

  • anton

    Dit is retig 10 baie mooi meisies, en elkeen kan op die voorblad wees.
    Sal graag vir Althea daar wil sien.

  • Marne van Rooyen Pienaar

    Sus!!!!! Jy is pragtig!!! Althea for Voorbladgesig!!!!!

  • Lien Kolver

    Pragtig!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Henta

    Sy is my gunsteling!

  • Carine Lampen

    Mens kan nie ophou kyk vir haar nie -sy’s pragtig!

  • Sakkie Viljoen

    Viljoens!!!

  • Marnus Olivier

    Baie trots op jou skat!!

  • Marié Nowers

    Definitief voorbladgesig, sophisticated!

  • MARGOT DU PREEZ

    PRAGTIG EK STEM OOK SAAM MET ALMAL WAT SE SY IS MOOI VAN BINNE EN VAN BUITE.

  • Joline

    Liewe Vriendin,
    Ek het vir jou gestem want jy is nie alleen pragtig van uiterlik, maar ook van innerlik! Baie lief vir jou!

  • mama Joline

    yoy are so beautiful!

  • Elsie van der Bijl

    Jy is pragtig en so natuurlik, eintlik asemrowend stylvol. Ek hou styf duimvas.

  • Hanneke Janse van Vuren

    Althea is die mees inspirerende meisie van 23 wat ek ken. Sy sal nie ‘n oomblik laat verby gaan sonder om haar sprankel met mense te deel nie! Stem vir Althea!

  • Rika Crighton

    Ek sal verbaas wees as sy nie wen nie. Sy het ‘n besonderse gesig.

  • hester

    Sy is so mooi, lyk so rein en pragtig. Ja definitief Althea Viljoen

  • Bernadette

    SHe have a natural beauty

  • Celeste

    Al die meisies is so mooi, maar ek dink net sy het daai "iets" wat haar voorblad kwaliteit maak.

  • sandra Buys

    Sy is net so pragtig en opreg!!

  • ESTELLE

    sy is stunning

  • cj

    Althea is werklik pragtig. Hoop sy wen

  • Ina

    Wat n pragtige jong meisie, regtig n wenner .

  • Willie

    Jy het ‘n pragtige gesig met sterk lyne en ongelooflike mooi oë ! Glo jy sal wen, sterkte !

  • hm

    Vars voorkoms, ongelooflike mond en oe

  • fanus

    yip

  • Marita Blom

    Sy staan uit!

  • Hil

    She is a classic beauty who has that special something. Beautiful eyes.

  • Inge

    Sys die wenner!

  • Sandra L

    Pragtig, opreg – SARIE voorblad mooi! Hierdie meise sal nog ver gaan – baie mooi gelaatstrekke – vars en natuurlik – sy kry beslis my stem!!

  • jurie

    jy het n innerlike skoonheid wat vars is om te sien en ek glo meer mense sal van die varsheid hou sterkte

  • Elzabe Morkel

    Pragtige, verfrissend en sal defnitief ‘n ware ambassadeur vir Sarie wees. Hoop sy wen!!!!

  • Janine

    SY HET N PRAGTIGE KLASSIEKE GESIG!! BEELDSKOON!!

  • Ronelle

    Pragtige girl!

  • Nastassja

    beeldskoon!! Althea lyk beslis na ‘n natuurlik skoonheid perfek vir ‘n voorblad..

  • Anna Lemmer

    Althea Viljoen het die SARIE-X-faktor!!! Tydlose skoonheid!

  • delanie flanegan

    haar gesig staan uit tussen al die ander, hulle is almal mooi maar sy het net daai tikkie iets wat haar spesiaal maak

  • Rachelle

    Natuurlik, vars en daardie oë praat met ‘n mens!

  • lieschen

    Alles wat ‘n wenner moet wees…

  • Alta Enslin

    Absoluut TYDLOOS – Althea Viljoen

  • Rosemarie

    Althea is pragtig; ‘n natuurlike, onopgesmukte, pragtige meisie. Sy is definitief my gunsteling.

  • Rina B

    Klassieke skoonheid, waardige wenner !!

  • Lannah

    Althea is skokkend mooi, hoop sy wen!!

  • Madri Fourie

    Pragtig, binne en buite! Ware skoonheid kom van binne!

    Hoop jy wen!

  • Dianie Herholdt

    Natuurlike skoonheid!

  • Michelle

    wow..regtig beeldskoon! gO althea! hoop jy wen 🙂

  • Charlene

    vriendin, ek se dit baie!!! maar die bewys dit net oor en or!! jys BEELDSKOON!!! jy is een van die mooi meisies!! wow!!

  • BESANT

    VOORBLAD DROOM

  • LIZETTE

    SJOE SY IS SO MOOI

  • Elsa de Waal

    Mooiste meisie!

  • Sucelle Olivier

    Well done Thea wens net die beste vir jou, jys awesome

  • Anke Venter

    BAIE BAIE MOOI EN NATUURLIK!

  • Chanel

    Beslis is sy die wenner sy is BEAUTIFUl 🙂

  • Susan Erasmus

    ‘n Sandra Bullock look alike!!

  • Janati

    Woweeee sy is ongelooflik mooi!! My vote gaan vir haar!

  • Estelle W

    She immediately caught my attention, lovely features. Beautiful! Everything the photographer is looking for. My winner for sure! Good luck 🙂

  • Drienie Kelly

    Mooi meisiekind – you go girl!

  • Michelle van Tonder

    Sy is die heel mooiste in die wye wereld!!!!!

  • Ester Malan

    A true winner!!!!

  • Katlego Mojalefa

    Voorblad gehalte 🙂

  • Rowena McKay

    Pale skin, framed by midnight hair, deep meaningful, smoky eyes, serious eyebrows, full pouty mouth… Something of the Jennifer Connelly, something of the Claudia Black… well done, Stellenbosch!

  • Marlenen van Jaarsveld

    Anders as die gewone! STYL!

  • Evelyn Loubser

    Klasiek, ek glo nes ‘Sneeuwitjie’!! Mooie meisiekind is sy inderdaad!

  • Nico

    Gelukkig ken ek jou!!! Sterkte!

  • Retha

    Treffende gesig!

  • Cathy de Jager

    Sy is n natuurlike skoonheid…