Hieroor praat mense

Voorbladgesig-finalis: Amanda van Loggerenberg

[box:full:grey:both]

Amanda van Loggerenberg (33), Despatch

[/box]

Hoekom het jy ingeskryf?
Wie wil nou nie op ’n tydskrifvoorblad wees nie? Toe dink ek, kom ek probeer!

En toe jy hoor jy’s in die top-10?
Dis great, veral omdat ek die oudste van al die deelnemers is.

As jy wen …
Daar kom ’n tyd in jou lewe dat jy dink jy kan nie als doen wat jy kon doen toe jy jonk was nie. As ek wen, sal dit vir vroue wys jy kan op enige ouderdom voorbladmooi wees. Ek dink juis baie vroue gaan met my kan identifiseer omdat ek ouer is en ook ’n ma is.  

Wie is jou gunsteling-voorbladgesig?
Christi Panagio. Sy is mooi en talentvol.

Beskryf jouself in 5 woorde.
Go-getter, geduldig, kunssinnig, sag, vroulik.

Wat is altyd in jou handsak?
Gesig-wipes, lipglans en parfuum. Ek is ’n vyf-minute mens. Ek tof nie vir ure op nie. Ek sit net blosser en maskara aan, dan’s ek reg.

Hoeveel paar skoene is in jou kas?
Ek weet nie. Ek het eerder ’n ding vir ’n armband. Ek kan nie nee sê vir ’n mooi armband nie.

Kyk hier na Amanda se oorsrponklike inskrywing

Volg SARIE op Twitter en Facebook

  • Marti Stolz

    Blitsverkoper!!! Amanda, ek hoop regtig jy wen. Jou gesig het net daaaaardie "essence" waarna ‘n leser soek…………………….

  • Paula Venter

    Sy is pragtig en omdat sy bietjie ouer is, weerspieel sy Sarie lesers dalk beter. Sy klink ook baie gemaklik in haar vel.

  • annette

    jy is beautful!!!
    en kry my vote
    ons 30 + girls rock

  • Janine van Wyk

    Pragtig en 100% natuurlik. Sy verdien om op die voorblad te verskyn.

  • Helena Botha

    Sy is pragtig!! Veral die dimpels en oë. Lyk ook baie op haar gemak voor die kameras

  • Sindy

    Sy is ‘n wenner deur en deur.

  • Marinda Kotze

    Pragtig Amanda, ons hou duimvas.

  • Sonja kelsey

    Jy is my wenner!! BeAuTiFul!!

  • Celize

    Sy is nie net pragtig van buite nie ma van binne ook! En dit kry mens min! Sterkte Amanda

  • Leza

    Natuurlike skoonheid! Sy gee al die jonger dames ‘n go..en staan nogsteeds uit as my gunsteling. Sterkte Amanda, jy is ons wenner!

  • Elzaan van Wyk

    My fav! Jy is pragtig! Hoop j wen!

  • Desire Serfontein

    Beautiful!! Go Despatch!!!

  • Marelise

    Sy is ‘n wenner! ‘n Baie goeie mens. Pragtig van binne en buite! Verdien om op die voorblad te verskyn!

  • Zelda Zwiegers

    Amanda, ek glo jou natuurlike skoonheid en innerlike sterkte saam met absolute opregtheid maak van jou ‘n waardige wenner! Jy verdien die blootstelling!!!!

  • Alison Johnson

    Amanda is a beautiful person inside and out!

  • Pat Soutar

    Amanda, ek hoop jy wen, soos Paula Venter sê jy is pragtig en weerspieel Sarie se ouer lesers!!!!!, dit is wat ons nodig het!!! Ek hou styf duim vas vir jou.

  • Yvonne Emms

    Wonderlik Amanda. Ons hou vir jou duimvas. Jy verdien om te wen, Jy is ‘n ‘amazing’ persoon en ‘n voorbeeld vir elke Vrou.

  • Natascha Leonard

    Amanda is defintief wen materiaal – Hou duim vas.

  • Hester Douglas

    Manda, stunning. My wenner – hou duim vas

  • Zelda Erasmus

    Amanda ek hou styf duime vas vir jou! Jy is my keusevir die Sarie voorblad gesig!

  • Mariehet

    Amanda jou innerlike skoonheid, waarin Daddy God heers word weerspieël in die glimlag van jou hele wese.JY is ‘n prag mens wat nie dink omdat jy mooi is jy verhewe bo ander is nie, ek stem vir jou, want jy laat my soos ‘n PRAGTIGE MENS voel en dat ek die moeite werd mens is om in jou lewe te hê, soos my verstandelik gestremde dogter as sy normaal sou wees my ooksou laat voel het.Maar Onse Vader het dit goed gedink om JOU op my pad te stuur om my te koester en jou skouer te gee om op te huil en om te luister.JY IS ‘N WARE WENNER OMDAT JESUS IN JOU IS EN JY TYD HET VIR ANDER.VIVA AMANDA!

  • Valmacha Mac Gorman

    Amanda jy is def. my wenner ! Jy is mooi van binne en buite

  • Marné Botha

    Amanda is Pragtig!Defnitief my wenner !!

  • lynn-mari

    wenner ! uit en uit

  • Mariska

    My wenner!!

  • Elmarie Erasmus

    Vriendin jy is waarlik pragtig, goedhartig, liefdevol en ‘n hart van GOUD!..niemand anders verdien om te wen nie…jy lyk goed, baie jonger as wat jy is en jy kyk mooi na jouself…Jy IS die nuwe gesig van SARIE!

  • Heloise Viljoen

    Amanda, , ek hoop regtig jy wen. Jy is pragtig. Go Girl!!!

  • Melanie

    Amanda, jy lyk pragtig! Jy kry beslis my stem, glo dat Sarie regtig vir die klein bietjie ouer vrou is en niemand sal ooit kan raai dat jy ‘n Ma is en bo 30! Jy lyk ongelooflik!

  • Hannalie van Tonder

    Amanda, jy is pragtig van binne en buite, en verdien dit om te wen! My stem gaan met die grootste liefde vir jou. Hou duim vas!

  • Joanne Williams

    The face of SARIE no doubt about it

  • Issie

    Amanda, alle sterkte! Jy’s pragtig en al klaar ‘n inspirasie vir ons ‘ouer’ girls!

  • Romilda

    Amanda, jy’s reg om te se dat jy ons ouer vrouens inspireer tot hoogtes. Jy’s regtig pragtig. Hoop jy wen.

  • Heidi Leonard

    Amanda, jy is pragtig en weet ons dat jy die mooiste voorbladgesig-finalis is. Geniet dit wanneer jy die photo shoot doen, as wenner!

  • Rene Marais

    Amanda, jy is pragtig van binne & buite; jy het nie eens grimering nodig nie, want jy is volgens die Pottebakker se beeld geskep! Jy is en bly die mooiste klein mensie – baie sterkte; hou Despatch se naam hoog – ons is almal agter jou!!

  • Janine Julyan

    My wenner is Amanda los hande, daai beautiful gesig en mamma van twee skree vir ‘n voorblad!! Kom nou mense stem vir haar!

  • Charlene Dowling

    Sy is pragtig!

  • Gina-lee

    Sy is net pragtig and dit straal uit haar uit……

  • Liezl Meyer

    Defnitief Amanda, Sterkte ek hou vir jou duim vas.

  • Anne-Me Ferns

    Amanda, jy lyk pragtig..Ek wens jou alle sterkte toe!!!

  • Samantha Loots

    As ek dink aan hoe n voorblad gesig moet lyk dan pas sy die prentjie perfek!

  • Amanda Coleske

    Sjoe Baie Mooi !!! ‘n Voorblad gesig defnitief !! Ons hou stiuf duime vas !

  • debbie

    Pragtig!!!! Definitief my stem regtig pragtig!

  • Marianne Wiltshire

    Ek het ook dadelik van jou "looks" gehou! Jy’s die enigste een van almal wat vir my na ‘n opregte dame lyk! Sjoe maar jy is pragtig!

  • Charlene Fick

    Stunning Amanda, hoop jy wen!

  • Mariana van Vuuren

    Hoop sy wen.Sy is pragtig!!

  • Claudette Leonard

    Amanda jy is n pragtige mens van binne en buite. Hoop jy wen!

  • Chantell Gerber

    Hoop regtig jy wen – ‘n voorblad gesig moet beeldskoon binne en buite wees, jy is albei!
    Sterkte !

  • SommerNetEk

    Pragtig! Sarie se nuwe prag voorblad gesig. Stunning! Mooi! Volwasse! Vrou!

  • Darel van Dyk

    Amanda is BEAUTIFUL!! Ons volgende wenner verseker!!

  • Chantell Tait

    Baie Mooi, nes n wenner moet lyk! Sterkte

  • Lynette Moore

    Amanda jy is pragtig en verdien die voorblad !! Plaaslike talent is sag op die oog. Moeg van sepiesterre wat op voorblaaie pronk …..

  • Ronel van Zyl

    Uniek en beslis Voorblad materiaal!!

  • Karin

    Jy is pragtig, natuurlik en lyk glad nie jou ouderdom nie.
    Jy lyk ook na ‘n geen nonsiens mens ek hou daarvan
    Sal besis SARIE koop met jou gesig op die voorblad.

  • Janine

    Hoop jy wen! Ek is bly jy hou ons ouer girls se naam hoog! Jy is stunning!

  • Juanita van Molendorff

    Amanda! My geld is op jou! Jy is die idiale voorbeeld van hoe ‘n ma moet lyk. Baie sterkte!!

  • Meghan

    Amanda jy is PRAGTIG, jy het daai "iets" en jou skoonheid word weerspieël deur jou innerlike skoonheid, JY IS VOORBLAD GESIG wenner!

  • Nadia

    Sy is pragtig en meeste van ons wil nie net 20 jariges op ‘n voorblad sien nie.

  • Annamarie Engelke

    My stem gaan beslis vir Amanda! Sy is pragtig! Sy is nou nie oud nie, maar ek dink dis tyd vir bietjie iemand ouer om die kompetisie te wen. Daar was soveel pragtige ouer dames wat ingeskryf het, maar weereens is die seker ‘n kompetisie vir die jonger garde:(. Ek dink dis tyd dat Sarie ‘n kompetisie hou net vir dames van 40 en ouer en hulle ook ‘n kans gee om bietjie beter te voel oor hulself ………

  • Thea Grobler van der Nest

    Amanda is werklik ‘n natuurlike skoonheid, het geen twyfel dat sy sal wen!

  • Yolanda van Greunen

    Pragtig Amanda!! Defnitief ‘n Sarie Voorblad foto hierdie.. STUNNING!

  • Glynis

    Pragtig……hoop jy wen!

  • Christa

    Pragtig…ek hou styf duim vas dat jy wen!

  • Freek Engelbrecht

    Ek is Amanda se oudonderwyser en ek dink sy is beeldskoon en pragtig. Skitterend!!!!!

  • Ellen Hancke

    Amanda sal n waardige SARIE-voorbladvrou wees… sy is n natuurlike skoonheid en haar innerlike sagtheid word in haar oe weerspieel…. sy het beslis daardie "IT" wat n mens twee keer na die tydskrif sal laat kyk…. en die bedryf gaan mos maar oor "verlokking" na wat daar nog tussen die glasblaaie skuil…en glo my, Amanda is n goeie stukkie SARIE-"aas"!!!

  • Ora Schroeder

    ‘n Pragtige volwasse vrou. Hoop jy wen!!!!!

  • Hester geel

    beautifull!!!! Hoop jy wen, hou styf duim vas.

  • Darel Green

    sjole maar jy lyk darem maar mooi.hou duim vas dat jy die wenner sal wees…Darel Green

  • Thelma Kritzinger

    Sy is werklik ‘n pragtige vrou in alle opsigte!!

  • Madeléne Sachse

    Amanda se gesig weerspieël ‘n sagtheid wat eie is aan dié Amanda wat ons ken………’n vrou duisend…elke SARIE leser se droomvrou!!My wenner!!!!!!!!!!!

  • Lucille Greyvenstein

    Sterkte, hou duim vas!

  • Theresa Schoultz

    Ek ken Amanda nie persoonlik nie, maar ek dink sys pragtig en ek stem saam haar gesig weerspieël ‘n sagtheid. Despatch hou duim vas!!

  • Almarie

    Amanda, my hart SWEL van trots om te dink een van my graad 2/3’tjies is soooo pragtig! (Moet sê – jy was maar van kleintyd af ‘n pragtige dogter!!) Hou STYF duimvas!!! Liefde………

  • Denise

    Sterkte met die kompetisie. Amanda is ‘n baie natuurlike skoonheid.

  • Elrien

    Jy’s beeldskoon! DEFNITIEF my wenner!!

  • Moné Visser

    Amanda jy is pragtig/beeldskoon en verdien verseker om te wen!WARE voorblad gesig!Baie sterkte, gaan styf duime vashou!

  • Marianne Gerber

    Go Amanda,die hele Despatch staan agter jou. Jy verdien om te wen,want jy het daai IETS…… Jy’s pragtig.

  • Dina Bernhardt

    Wat ‘n pragtige natuurlike skoonheid – oor 20 jaar sal sy nog net so mooi wees!

  • Reinette Greyling

    Manda is my WENNER…beslis. Sy het ‘n HART van GOUD.

  • Liza Stroebel

    Jy het n natuurlike skoonheid en pragtige oe; indien jy wen, sal dit ‘n groot inspirasie wees vir die ‘meer volwasse’ vrou en Sarie-leser; hoekom moet modelle nou juis in hul laat tienerjare en twintigerjare wees? Selfs ons ouer vroue (tot en met 70) kan net so pragtig wees – Sarie, wat van ‘n soortgelyke kompetisie in verskillende ouderdomskategoriee?

  • Hanlie van der Westhuizen

    Beslis Amanda van Logenberg van Despatch!

  • Chris van der Westhuizen

    Amanda jy is ‘n wenner!

  • Michelle Conradie

    Sy is PRAGTIG van binne en buite en mens kan dit sommer SIEN!

  • Ian Killian

    Ek het die voorreg gehad om met Amanda besigheid te doen. Amanda, jy is nie net pragtig nie, maar beslis ook ‘n talentvolle besigheidsvrou. Die wyse waarop jy my ontvang het, het ek nie soos ‘n verkoopsman gevoel nie, maar eerder ‘n klient. Jy is geseend met ‘n "Dubbel Decker" – Skoonheid & Persoonlikheid. Ek gaan beslis daardie "Sarie" koop.

  • Bonita Cillie

    Wow, net om onder die top 10 te wees is n voorreg Amanda. Sterkte, jy het defnitief my stem!

  • Heidi Mc Carthy

    Amanda, is ‘n pragtige, beeldskone vrou, van binne en buite, baie vroulik. My stem is 100% vir jou Amanda. Sterkte, en ek hou my duime styf vas. (*_*)

  • Elzaan

    Jy is beautful

  • Garreth

    Amanda jy lyk pragtig, sterkte

  • Gerhard

    Baie stylvol , mooi , skoon met die x-faktor – ons hou duim vas , sterkte

  • Marietjie Krohn

    Pragtig!! Jy verteenwoordig die ouer Sarie vrou met grasie en styl. Ek hoop jy wen!! Jy maak ons Oos-Kapers trots.

  • Ghia Harbron

    Shoe! Amanda jy is pragtig! Baie beslis ‘n Sarie Voorblad Nooi. En ‘n Uitstekende Besigheid Vrou. Dit voel soos gister wat jy skool klaar gemaak het en dadelik jou eie Skoonheids Salon op so ‘n verskriklike jong ouderdom geopen het, en net van krag tot krag groei. Jou drie broers moet baie trots wees op jou. Jy verdien hierdie geleentheid oor en oor. Jy is regtig ‘n inspirasie vir al ons mammas.

  • Gerdie de Lange

    Sterkte Amanda!! JY is pragtig!

  • Veronica Olivier

    Vroue bo 30 mooier. Hou beide duime vas vir jou.

  • Hantie Londt

    Pragtig, kyk en kyk weer! Dis net die hele pakket!

  • Shimone

    Pragtig – ek hou duim vas

  • Anneke Moore

    Baie sterkte, Amanda! Jy’s ‘n pragtige mens en verdien om die wenner te wees!!!

  • Anel Naude

    Sjoe, julle is almal pragtig!

  • Petro

    Jy is voorblad materiaal, jou natuurlike skoonheid van binne en buite straal uit jou oë en jy is gemaak vir die kamera en boonop is jy volwaardige ma,vrou en besigheids vrou.Jy verteenwoordig die vrou van ons generasie en ek sal defnitief daai Sarie koop as jy op die voorblad is.Sterkte

  • Shane van Dyk

    Alle sterkte,ons is trots op jou!

  • Antionette James

    Sy is pragtig!!! Ek hou al2 duime vas vir jou!!! ALLE STERKTE

  • Jacues

    Jy is en sal altyd my wenner wees!!!!! Sterkte

  • Veronica Smit

    Jy het diep spore getrap in ‘n moederhart wat my baie vinnig vertel het hoe "humble" jy is, maar tog pragtig, met ‘n klassieke skoonheid wat jy selfversekerd uitstraal. Mag jy die volgende voorblad VROU wees van Sarie. Ek WEET ek sal daardie kopie wil besit!

  • Sandra Botha

    Wat n voorreg om so n pragtige dogter te he, ek is baie trots op jou Amanda , jy is beslis my wenner!! Toe jy nog n klein dogtertjie was, het jy gese: ek weet nog nie wat ek gaan word as ek eendag groot is nie, maar ek weet net almal gaan weet van my!! Moet nooit ophou droom nie.

  • Mandie Roberts

    Stunning – dis al wat mens oor Amanda kan se – op haar fotos en in die regte lewe ….

  • Marlene Brewis

    Manda 🙂 ek het geen twyfel dat jy sal wen nie… jy is flippen pragtig….Sterkte vriendin xxx

  • Petra Venter

    Alles van die Beste! Ons hou duim vas.

  • Barbara Burger

    Amanda, jy is PRAGTIG. Sjoe!!!!!!!!!!!
    r

  • Melinda Marx

    Ek ken vir Amanda en sy is pragtig van binne en buite! Sag en baie vroulik en altyd die ou skaam laggie op die gesig!

    Hoop jy wen sussie!

    Sterkte.

  • Francina Roux

    Amanda jy het my stem

  • MARLENE HEERINGA

    DESPATCH BO!!! PRAGTIG, SY IS BESLIS N VOORBLADNOOI.

  • Sandra

    Beautiful! Amanda is my winner!

  • Sarah Le Roux

    Sarah Le Roux

    Altyd baie vriendelik, pragtig geaardheid.ons hou almal van haat.

  • Sonette van Loggerenberg

    Wow wow wow! Jy is defnitief my wenner!

  • Pierre Kolesky

    Ons sal die SARIE koop as jou gesig op die voorblad pronk. Baie Sterkte

  • LANA

    Amanda jy is stunning!!!Jy is defnitief my keuse en verdien 100% om die voorblad van SARIE te haal!

  • Leoni Comley

    Amanda jy is pragtig! Definitief ‘n wenner! Die Oos-Kaap het definitief die MOOISTE meisies!!

  • melody kayser

    Als van die beste vir die kompetisie. Sit uitenhage weereens op die map. Ons is trots op jou.

  • Veronica Kapp

    Jy lyk stunning!!! Sterkte vir jou en ons hou duim vas dat jy moet wen.

  • Nicalette de wet

    Absoluut stunning van binne en buite!

  • Sonica Roelofse

    Ons almal hou duim vas. Baie sterkte !!!!

  • KENNETH BOTHA

    WOW SIS!!!! ONS IS BAIE TROTS OP JOU.

  • NATASHA BARRETT

    Amanda is nie net ‘n pragtige gesiggie nie. Sy is ‘n suksesvolle besigheidsvrou, ‘n liefdevolle, betrokke mamma, ‘n lojale vrou teenoor haar man en ‘n vrou wat trots is op haar voorkoms en beeld wat sy uitdra na buite. ‘n Uitmuntende ‘Millenium vrou’! Haar gesiggie op die voorblad van Sarie sal ‘n storie vergesel wat elke vrou sal inspireer om die uitdagings van die hedendaagse, gejaagde lewe met ‘n positiewe gesindheid aan te pak. Sterkte Amanda, trots op jou!

  • Magda Grassmann

    Ek ken Amanda persoonlik en sy is werklik ‘n persoon wat haar skoonheid soos ‘n prinses dra. Sy is ‘n wonderlike vriendin en het ‘n natuurlike skoonheid wat haar bo die res laat uitstaan. Sterkte!

  • Marina van der Merwe

    Amanda is n natuurlike skoonheid, sterkte jy hou ons Despatchers se naam hoog.

  • Nicky Bezuidenhout

    Sterkte, daar is geen twyfel dat jy die wenner gaan wees nie.

  • Christa Mostert

    Sjoe, Amanda jy is regtig pragtig en ek kan jou innerlike skoonheid in jou oop gesig en oë ervaar. Voel asof ek jou ken, seker omdat ons die konneksie van die Environ-verkope deel. Sterkte, ek hou duime vas. Go girl!!!

  • Michelle Vogel

    Al het ek jou nie persoonlik geken nie, sou ek nog steeds vir jou gestem het!!! Die oë is die vensters van die siel, en jou oë verklap jou innerlike skoonheid. Maar dis ‘n groot bonus om wel jou as vriendin te hê, en dit bevestig net die feit dat jy werklikwaar die mooiste finalis is, want ek weet nou watter juweel het ek in jou!! Ek weet jy gaan wen!!!!!

  • Lorna Leipoldt

    Uiteindelik, iemand wat soos n vrou lyk en nie skoolkind. Kyk voorentoe ons is agter jou!

  • Ilze

    Alle sterkte. Jy lyk na ‘n wenner en die ouderdom help om jou skoonheid diepte te gee.

  • Theresa Hardman

    Beautiful as always!

  • Violet Pienaar

    Amanda jou vroulikheid straal in elke foto, wat ‘n fantastiese voorreg is dit om jou persoonlik te ken en om te sien hoe mooi die fotograaf jou innerlike grasie uitbeeld. Baie trots op jou deelname. Jy is reeds ‘n wenner! Voorspoed!

  • Elizabeth Kleinhans

    Amanda is definitief my keuse. Pragtige gesig en ‘n ewe pragtige geaardheid.

  • Karin van Niekerk

    Amanda, ek bid dat jy beslis sal wen !!!

  • Marius

    Sterkte, Amanda. Wen en maak dat mans ook die Sarie begin koop!

  • Elmarita Wicks

    Ek ken Amanda en sy is ‘n stunning mens! Sy is altyd vriendelik, liefdevol en gee om vir haar medemens! Sy is ‘n inspirasie vir baie vrouens omdat sy gemaklik is in haar eie vel en net haarself is! Ek weet jy gaan wen Amanda!

  • Dr Mike Smith

    Baie mooi was jy nog altyd Amanda