Hieroor praat mense

Voorbladgesig-finalis: Bronwyn Green

[box:full:grey:both]

Bronwyn Green (18), Kaapstad

[/box]

Hoekom het jy ingeskryf?
Ek het gedink dit kan deure oopmaak. Ek wil graag in die filmbedryf werk en as ek wen, kan dit my met die regte mense in aanraking bring.

En toe jy hoor jy’s in die top-10?
Ek het omtrent vir tien minute rondgespring van vreugde. Dit het my selfvertroue ’n hupstoot gegee.

As jy wen …
Omdat ek so jonk is, sal dit wys jy kan enigiets bereik, ongeag jou ouderdom. Ouderdom is net ’n nommer. Dit hoef jou nie te beperk nie.

Wie is jou gunsteling-voorbladgesig?
Ek kan nie kies nie. Ek het so ’n ruk terug na ’n hele paar van die vorige voorbladgesigte gekyk en hulle almal het iets wat hulle laat uitstaan.

Beskryf jouself in 5 woorde.
Adrenalienslaaf, vriendelik, pret, spontaan, selfversekerd

Wat is altyd in jou handsak?
Ek dra nie gereeld ’n handsak nie, maar my selfoon is altyd by my.

Hoeveel paar skoene is in jou kas?
Ek het ’n vreemde gewoonte. Ek koop gereeld ’n paar hakskoene, maar ek dra dit nooit nie! Soms trek ek mooi aan en loop vir ’n rukkie met my hakskoene in die huis rond, maar ek gaan nooit uit daarmee nie. Dis te ongemaklik.

Kyk hier na Bronwyn se oorspronklike inskrywing

Volg SARIE op Twitter en Facebook

  • Hannelie Green

    Watter ma sal dan nie dink haar dogter moet wen nie …?

  • YVONNE KINGMA

    Bronwyn is absoluut pragtig ! Sy is beeldskoon en ek is seker sal met top modelle in SA en oorsee kan meeding !

  • Rina Burger

    Sy is natuurlik mooi

  • daniell

    geen

  • Sharon Engelbrecht

    Sy ia awesome!!!!

  • marilyn

    hi there

    bronwyn is an amazing young woman, shes stunning, captivating, gorgeous, ambitious, and intelligent as well.
    Clearly she is supermodel material……………so what more could you ask for………..shes the one…..the perfect choice for covergirl sari mag………….

  • Tenita Harris

    Pragtige natuurlike foto

  • Jonathan

    kwai pic

  • Marilee Theart

    Pragtig!!! Hoop sy wen!!!!!!!!!!!

  • RAVEEN

    hello there, IM NOT SURPRISED THAT BRONWYN IS A FINALIST, AFTERALL SHE IS FLAWLESS.

    I VOTE FOR HER A THOUSAND TIMES.

  • Francois Swart

    Pragtig!!!!!

  • Angelo Peters

    Bronwyn moet definitief wen

  • Theresa Stacey

    Bronwyn lyk so vars en ‘n skoon ongeblykte gesig wat die voorkoms wat ‘n 18jarige moet weerspieel. Soveel van die tieners vandag drink en rook en dit wys op hulle voorkoms.

  • Francia

    None

  • Graham Reynolds

    Ek dink Bronwyn is n wenner.

  • Jacqueline Rappard

    Bronwyn is pragtig en sooo spontaan! Sy staan vir my uit!!!

  • Nicole

    Hoop dat sy sal wen

  • Marius Terblance

    Pragtige meisie kind!!!!

  • Joy Bothma

    Sy is ‘n wonderlike persoon, en lyk soos ‘n regte model.

  • lawrence green

    Beste sisie in die werld

  • Ria Floyd

    Bronwyn is nie net beeldskoon nie, maar ook n pragtige persoon,waarop ons trots is.
    Sy is n wenner in alle opsigte.
    RiaFloyd

  • Brenda Bester

    Jou dogter is pragtig, Hannelie! Onthou haar as ‘n mooi klein dogtertjie en nou is sy nog mooier as ooit! Hoop jy wen Bronwyn!

  • Danie

    Sy is die wenner!

  • BASSA

    SHE IS HOT!!!!!!

  • BASSA

    SHE IS AWESOME!

  • Linda Wentworth

    Bronwyn is beeldskoon! Ek hoop sy wen.

  • elizabeth ann botha

    Bronwyn is absoluut beeldskoon. definitief voorblad materiaal.

  • Louise Vosser

    Beeldskoon. Ons kyk vir die wenner!!

  • Charmaine von Benecke

    Beeldskoon nie net van buite maar ook van binne!!

  • Ryan

    baie baie mooi! Defs die wenner!

  • Riekie Valicek

    Ek hou duim vas vir Bronwyn

  • Lindie Wrensch

    Sy is stunning mooi!!!! Natuurlik moet sy wen!!

  • Suzette Vermeulen

    Bronwyn is pragtig, dink Sarie sal baie goed verkoop met haar gesig daarop.

  • Annette Gilham

    Sy is absoluut pragtig!

  • Linda Olckers

    Wat ‘n pragtige mens! Beslis voorblad materiaal.

  • ana

    Beautiful outside and inside!

  • Venessa

    Van almal het sy my oog gevang

  • Sumarie Malan

    Sy is pragtig!

  • Jessica Breedt

    Absolutely beautiful Bron, definitely going to win 🙂

  • Pieter Faure

    Ons hou duim vas vir jou!

  • Anna Kruger

    Bronwyn is asemrowend pragtig en sy is definitief voorblad materiaal. Hou styf duim vas. Geluk aan julle as ouers en ook aan Bronwyn. XXX

  • Christelle van Staden

    Jy is absoluut pragtig – baie natuurlik en vars!

  • Gerda

    My stem is vir jou. Jy is Pragtig!

  • Hyla van Niekerk

    Stunning!! Hope she wins, and wishes her best of luck!!! She will do the cover page lots of justice.

  • Annette

    Sy is pragtig

  • I. van Zyl

    Sy is pragtig, lyk so opreg.

  • Nico Appelcryn

    PRAGTIG!!Sterkte almal hou duim vas vir jou!

  • Cornelia

    Sy is beeldskoon en skyn

  • annetjie van zyl

    daar is baie mooi dames maar bronwyn green het net die stylvolle volwasse skoonheid wat vir my uitstaan

  • Heila Fouche

    Bronwyn jy is pragtig en ek hou styf duime vas vir jou!

  • Rosa du Preez

    Bronwyn is vir my die heel mooiste, sy is absoluut voorbladmateriaal. My stem gaan beslis vir haar!!

  • lynette de jonge

    Sy het n natuurlike skoonheid wat n onskuldigheid uitstraal en sal n nuwe ikoon vit die toekoms wees
    ons het vroue nodig wat selfvertroue het,kan sterk staan maar nog steeds vroulik en sexy is

  • Leonette Koen

    Bronwyn is pragtig en het beslis haar ma se looks gekry. As sy haar ma se geaardheid het is sy net die droommeisie wat mens soek.

  • Karen

    Nee wat, die ander is nie kompetisie vir Bronwyn nie.

  • sandra simpson

    Bronwin het n skoon oop gesiggie met die nodige sagtheid en baie fotogenies

  • Jolene Labuschagne

    Julle hoef nie verder te soek nie. Sy het alles wat ‘n voorblad gesig moet hê!

  • Jane

    Go girl, go

  • Jacquie Smith

    Absolutely gorgeous – reach for the stars Bron and everything of the best for the competion, you definately have our vote!!!!!

  • Megan Smith

    You are so beautiful Bron, you are going to have an amazing future ahead of you and just remember to keep your head held up and keep that beautiful smile of yours shining, love you lots and just remember you have my vote….

  • keith

    thats my girl

  • Alrika von Wielligh

    Al die finaliste is mooi, maar daar is iets in Bronwyn wat anders is. Dit kan haar die wenner maak.

  • estelle swanepoel

    ‘n Wenner in eie reg, ek twywel vir geen oomblik in haar potensiaal nie!

  • Tessa

    Best of luck Bron !

  • Nicky Green

    My dear niece, you’ve always been a beautiful girl, best of luck you deserve to win.

  • Leon Venter

    So lyk n wenner !!

  • Tina Boast

    You go get em!! Such a stunning beautiful young women! Best of luck we are holding thumbs!!

  • Johan du Toit

    Die skoonheid van die jeug. Good luck

  • Paige Harris

    You look beautiful!!! 🙂 x

  • Steve

    Stunning. Best of luck Bron.

  • Susan Botha

    Bronwyn is beeldskoon, en kan met groot sekerheid met top modelle meeding.

  • Lourens

    Wow hier is ons nuwe Mej SA !!!

  • Eddie van Schalkwyk

    Bronwyn knows one’s attitude is a choice we all have…. And that life is all about choices. Yes, Bronwyn makes you understand she can’t always choose her circumstances, but knows to make the correct choices and she defiantly knows how to handle them correctly. Bronwyn’s choice is to have a positive attitude in life – and that negativity is not something someone else causes…. Bronwyn said: “It is at times difficult to be positive amidst troubling storms” But, we all know her smile goes a long way……..She said: “Just know that fear is Satan’s biggest weapon, but love is his greatest fear. I know from experience that a joyful heart brings about a positive attitude”

  • Nasrat Edoo

    Bronwynn you’re stunning, we’re rooting for you

  • Leslie

    Shoe PRAGTIG!!

  • Anita de Klerk

    Bronwyn se toekoms as voorblad-nooi lê oop voor haar…wat ‘n beeldskone kind.

  • Tertia Geyer

    Sy is pragtig en ek hoop jy wen. Jou foto is stunning en ek hoop al jou wense word waar.

  • Gail Traut

    ‘n Beeldskone Vlinder wat op enige voorblad en silwerdoek awesome sal lyk! Good luck, Bronwyn – ek hou duim vas vir jou.

  • Sylvia Stander

    Baie mooi en ek hoop sy wen!

  • Elize Carstens

    Bronwyn…jy is die hele paket!

  • annamarie mostert

    n gebore wenner

  • Pieter Rootman

    mmmm…?….!! Pragtig!!!

  • Estelle Mostert

    ‘n Wenner voorwaar! Good Luck, Sit jou vertroue in GOD. Hy pluk altyd die mooiste blom en dit is jy voorwaar!

  • Elfra Visser

    Hi Brinwyn. Sterkte, kan nie wag om jou op die voorblad te sien

  • Rinny

    You guys down East have all the coudls! Must have to do with all the coudls of exhaust from the beer delivery trucks, eh?..hi,hi.After dinnertime here in the black hole of RF called Montana seems to yield a new one or two every 3rd day or so say 0000z to about 0400z no easy way to see it coming, the activity is very short in duration these days flat band for hours, and then up from the intersteller hissss comes signals some very far, double hop e’s, in fact have worked and confirmed EL86/88/96 and FM03/04 and EM81/83/90 in this way.. Just need some more juice to work that guy down in Porto Rico that I keep hearing, and the one over in C6 land too Dennis, K7BV, was to close to me for most of his last trip guess I’m going to have to bite the bullet and learn how to do MS this winter But with only 100 watts and 4 el at about 37ft I still feel it’s being productive.. The current count of NEW GRIDS CONFIRMED, with a card in hand, is at 62 for this seasons’ crop there may still be a stray or two left to drift into the mailbox yet too..Kevin: IF you are not already a member of the FFMA group on Yahoo groups, please drop by and join us There are some very helpful lists and maps of MOST NEEDED grids there in the uploads/download section they are part of the LEADERBOARD posting, .xls format look for the tabs along the bottom edge!..I was thinking with your location and without the confines of the daily drudge of hours to keep .perhaps you might consider a Quest or Crusade for this wintertime on MS and early next season on E’s??.. Maybe get yourself a van or an older motorhome (with HEAT and A/C) fix it up for grid expeditions a KW on 6m, 400 s on 2m maybe 8/9 elements on a push-up mast maybe a stack of two??.. interlaced with some long 2m ones?.. There are an entire forest/subset of grids along the US/Can border up in your end of things which are very RARE by all methods of rating they start over in MN, include the Upper Peninsula of MI, along the edges of the little lakes in NY, and on along that edge of New England states right up into Maine and it’s border edges Your ability to spend some time in such areas/grids would greatly improve your chances of openings being presented and logging some Q’s. Maybe you would consider some sort of an EME array like GJ/Lance does ?? (using his 6M8GJ pair from M2 ed of course!).. Doing such Extended trips, where you could use WiFi for upkeep/updates on your web page could do a lot to put your website on the map , eh? kind of your nitch for some ads and notice, eh?..You have to eat anyway so your food costs just remain constant you can turndown the heat at home while you are gone within reason of course Fewer moves between grids and more time parked should help keep the fuel bill spread out some, across more than just a single month Maybe even discover and use some grid boundries locations double duty, eh? AND by staying on the Canada side you still have your Blue on the shelves without paying import prices, eh?..What do you think?? Guess you could use a trailer and a pick-up as well many ways to rig for a mast or two even off a trailer behind a motorhome a van might be a wee bit cramped!.. (besides the Loo could be a problem in a van..hi,hi).

  • kAGUdotTfj

    buy tramadol is tramadol online real – tramadol hcl paracetamol tablets