sr1109voorblad_kompetiesie
Hieroor praat mense

Voorbladgesig-finalis: Eileen Kelbrick

Eileen Kelbrick (26), Krugersdorp


Hoekom het jy ingeskryf?
My ma het die voorbladkompetisie in SARIE raakgelees. Sy’t gedink dit kan ’n wonderlike geleentheid wees, veral omdat ek graag modelwerk wil doen.

En toe jy hoor jy’s onder die top-10?
Ek was besig om te bestuur toe ek die oproep kry. Ek’t amper my kar omgegooi van opwinding! Dis onmoontlik om die gevoel te beskryf.

As jy wen …
Is daar woorde daarvoor? Dit sal wonderlik, fantasties wees! As ek net ’n glimlag op een mens se gesig kan sit met die voorblad sal ek gelukkig wees.

Wie is jou gunsteling-voorbladgesig?
Christi Panagio. Sy’s pragtig en dit lyk of sy ’n goeie vriendin kan wees.

Beskryf jouself in 5 woorde.
Vrygewig, spontaan, prettig, nederig, liefdevol.

Wat is altyd in jou handsak?
Ek is verslaaf aan lipglans. Ek kan ook nie sonder onderlaag en maskara nie. Ek sukkel met donker kringe onder my oë, so ek moet onderlaag dra.

Hoeveel paar skoene is in jou kas?
Ek het tussen 30 en 40 paar, sonder my bootse! Ek hou veral van plat skoene. Ek dra selde hakskoene, omdat my voete se brug hoog is.

Kyk hier na Eileen se oorspronlike inskrywing

Volg SARIE op Twitter en Facebook

  • Lelani

    Eileen is vir my die wenner! Sy het dit net!

  • Este Briel

    Definitief die voorbladgesiggie DIE! Absoluut stunning!

  • Thean Olivier

    Ek dink Eileen is die perfekte kandidaat. Sy is pragtig en het ‘n besonderse aangename persoonlikheid.

    Sterkte Eileen.

  • Robyn

    Eileen is beeldskoon!

  • celeska

    Def die Sarie Voorblad gesig. Pragtig van Binne en Buite!!! Beeldskoon!

  • Nikki Hiepner

    ons weet jy kan! Sterkte

  • shantre

    Eileen is stunning met n pragtige hart. Sy verdien defnitief om te wen…

  • jean

    defnetief my wenner

  • Izel de Beer

    Eileen is absoluut gorgeous en ek is vas oortuig dat sy gaan wen! Sy is sprankelend, nederig en definitief die beste kandidaat. Sy lyk soos n Sarie Voorblad model!

  • Danie

    Baie Mooi Dame!

  • Alicia

    Sy verdien om te wen!!

  • Yolandi

    Beeld skoon!

  • Chantelle

    Absoluut Stunning Verby … natuurlike skoonheid!

  • Kelly

    Stunning, wat ‘n mooi voorblad sal sy maak. 100% my Keuse vir Sarie

  • Jaco van wyk

    Eksklosief

  • Andriëtte

    So ‘n stunning girl….ek dink sy sal die Saries laat uitverkoop in een dag!!!!!

  • Alicia Bester

    Defnetief voorblad gesig…Sonder geen twyfel.. Sy is ‘n wonderlike mens!!!

  • Dave

    Stunningly Beautiful!

  • Bianca

    Sarie gaan die meeste verkope ooit he met daai gesig op die voorblad!!!

  • Louis van der walt

    WENNER!!!!!!

  • Natasha

    Eileen was nog altyd die pragtigste mens wat ek ken, vandat sy ‘n tiener dogter was tot nou wat sy die wonderliste vrou is, met die mooiste hart. Sy is regtig amazing..

  • landi-lee

    Ai ai!!!! Jip jy moet wen!!!

  • Natasha Mountjoy

    Definitief die wenner vir my. Eileen het ‘n baie sagte voorkoms. Toonbeeld van vrou wees. Sy beeld die skoonheid van ‘n vrou pragtig uit. Nie net uiterlik nie, maar soos hulle se, die oe is die vensters van jou siel, en in haar oe sien ek ‘n baie opregte en nederige mens.

  • muriel

    Eileen is pragtig

  • Lynette

    Eileen is pragtig, sprankelend en spontaan. Al die meisies is beautiful! – maar sy’s beslis my eerste keuse

  • Jan Hamse

    Eileen is defnitief die voorblad werd met sulke sprankelende oe.

  • Karin

    Pragtig van buite en binne. Ek hoop jy wen.

  • Melanie Bosch

    Baie geluk Eileen!!! Jou fotos lyk awesome! Jys werklik pragtig!
    Sterkte! :-)

  • Christelle

    Eileen is n absolute stunning mensie van buite en van binne!
    Definitief nr.1 – n wenner by ver! x

  • karen Kotzenberg

    Eileen is stunning en uit en uit in my opinie die wenner.

  • Trish

    Eileen is een van God se mooiste skeppings! Beslis voorblad materiaal. Sarie sal soos soetkoek verkoop met haar op die voorblad ;)

  • Cindy

    Defnitief my favourite! Eileen het vreeslike features. Perfekte gesiggie

  • Jacqualine Lamprecht

    Eileen verdien om te wen! Sy is beeldskoon en ‘n perfekte Sarie voorblad gesig! Sterkte Eileen

  • lerika

    Jy is n Wenner!!!

  • Chamone de Waal

    Ek se sy isi wenner wnt sy is die regte 1 vi dt

  • johanq

    WENNER sonder twyfel

  • Jaco Dreyer

    You go girl, ek hoop jy wen

  • Helena Visser

    Eileen is PRAGTIG! Natuurlik en onopgesmuk. Ek hou vir jou duimvas, mooinooi!!

  • Hannetjie Oosthuizen

    Eileen jy gaan die wenner wees!

  • Susan Neethling

    Eileen is ‘n natuurlike skoonheid voorbladgesig!! You GO Girl!!!

  • Elmarie

    Eileen is mooi – mooier – mooiste!!!

  • Nastassia

    Beslis die wenner!!! You go girl. Ons weet almal jy gaan wen jy het my stem

  • Herucus

    Eileen Jis net se dink regtig jys n pragtig vrou en, en kan somer sien jys n groot dogter van God. Hoop jou groot sukses toe. Sterkte en jyt n one of a kind persoonlikheid.

  • Suzette

    Eileen is pragtig. Ek hou van n donker, natuurlike skoonheid.

  • Louise Viljoen

    Eileen se pragtige oë PRAAT met die leser en haar innemende glimlag maak dat mens sommer van haar hou. Daardie blink haredos en vlekkelose gelaat is ‘n wenner. Sy’s beslis die wenner!

  • Lientjie Groenewald

    Eileen is ‘n wenner. Wie kan dit nou mis kyk?

  • L VAN ZYL

    Sy het dadelik my oog gevang, soos byvoorbeeld ‘n voorblad met Carike Keuzenkamp op altyd my oog gevang het.

  • monica

    Ek sal se eileen moet as die wenner op Sarie se voorblad kom sy heti net n mooi gesig nie maar n aangenaame persoonlikheid oor.You Go Girl sterkte..

  • Esther Mc Donald

    Eileen is beeldskoon! ek hoop sy geniet haar vrouwees! baie mooi oe en mooi glimlag!

  • Lanri

    Die nommer 1 voorblad!

  • Luciene

    Eileen is baie spontaan, wat ek van haar sien en hoor, alhoewel ek haar nie persoonlik self ken nie… Sy is n uitblinker op alle vlakke… Sterkte en ek hoop sy wen…

  • Lelani

    Stunning! *:) Jy MOET wen!

  • chevonne

    Eileen is n pragtige mens binne en buite , sy sal def. n goeie voorblad maak. . . Sy verdien dit omdat sy so beeldskoon is en so n goeie mens met n goeie hart is. Sy is n goeie inspirasie vir almal. . . !

  • Ronee

    Eileen vang verseker eerste d oog met d voorblaaie. Sprankelend en spontaan!

  • Yolande Atterbury

    Oe maar eileen jys regtig pragtig!!!! Defnitief die wenner in my oe

  • Candice

    Come on Eileen

  • Johnny van der Loo

    Jy is pragtig..

  • Frans

    Beeldskoon, jy is ‘n natuurlike wenner.

  • Alexz

    Stunning verby. Wow, jy kan maar gerus wen.

  • Lizelle

    Eileen is al van skooltyd af beeldskoon nie net uiterlik nie maar beslis innerlik. Haar glimlag maak enige iemand se dag en haar omgee en liefde kan die wereld verander. Sy verdien dit.

  • Marius de beer

    Eileen is by verre die beste.

  • Annelize

    Jy is beeldskoon en die wenner in my oe! Jy is ‘n insperasie vir die vroue van Suid Afrika.

  • Marina Snyman

    Sy is pragtig en vang dadelik die oog. Stunning en sterkte!

  • Heidie

    Daar is net een wenner vir my! Eileen is beeldskoon van buite en binne! Sy verdien dit om te wen!!!!!

  • Mark Barnard

    STUNNING!!! Jy IS die wenner!!!

  • Esther Vertue

    Ek dink sy moet wen.

  • Pieter C Nortje

    Mooier as ‘n mens. Ek ken haar persoonlik en weet sy is baie mooier as net haar "looks". Liefdevol, nederig, spontaan en ‘ hart van goud. Jy wil graag met haar geassosieer word. Sarie voorblad sal bevoorreg wees om haar profiel te mag vertoon. Sterkte Eileen, jy is ‘n wenner.

  • Linda van Dyk

    Stunning Verby, sy is so sag en natuurlik – definitief VOORBLAD kwaliteit!!!

  • Nadia van der Westhuizen

    Jy is ‘n pragtige vrou en as hierdie foto op Sarie sou verskyn, sou jy beslis een persoon laat glimlag…vir my! Sterkte dolla, ek hou duim vas dat jy wen!

  • Monique

    Pragtig! Stunning verby! :)

  • yolandi van Zyl

    Eileen is defanitief a Sarie voorbladgesiggie wenner. Sy is ‘n great mens

  • yolandi van Zyl

    Eileen is defanitief a voorbladgesig. sy verdien om te wen

  • Heleen

    Verseker die wenner van hierdie kompetisie. Kan nie anders nie. Eileen jy is absoluut stunning. Algehele wenner!!!

  • Magda

    Eileen is pragtig – baie mooi oë en ‘n treffende gesig wat ‘n mens lank sal bybly.

  • Willem van Zyl

    Eileen is my nommer tweee vir die Sarie voorblad kompetisie.

  • Lita Hartman

    Sy het eksotiese gelaatstrekke en die mooiste vel, oe en hare! Ons almal wil soos sy lyk!

  • Martine de Beer

    Eileen lyk of sy fun het ,en is ,

  • Sally Harmse

    Eileen het uitgestaan vandat haar foto die 1e keer verskyn het. Sy lyk soos alles waarmee ek Sarie assosieer – selfversekerd, inspirerend, glansend & stralend, modern, aantreklik, positief, ervare en ten volle vrou. Ek is trots op jou Dorpsgenoot!

  • Mmiki Kruger

    Eileen is n wenner en die perfekte kanidaat vir n SARIE voorblad, julle sal rekord verkope he met so n voorblad gesiggie op.

  • Marie

    Jy’s lyk pragtig, wenner.

  • Estelle Coetzee

    Sy kom baie sag en natuurlik voor

  • Betsie van Rooyen

    Eileen is ‘n rol model vir enige tiener wat dalk eendag besluit om in jou voetspore te volg. Sterkte & ek hoop en bid jy wen!!!!!!!!!!!

  • Elizabeth Wentzel

    Eileen het ‘n besondere skoonheid! iets in haar gesig en houding wat met jou praat.

  • Nerine Bleeker

    Eileen vertoon ‘n liefde vir alles om haar. Dit straal uit haar uit! Sy kry verseker my ‘vote’.

  • louise barnard

    my oog het dadelik op Eileen geval. ek het mooi gekyk na al die ander maar het bly terug gaan na haar voorblad gesiggie. sy staan n 99% kans om te wen.

  • Annique Doman

    Mooi vrou !

  • Kate

    Jy is pragtig en die voorblad wenner.

  • Trudy van Schalkwyk

    Eileen is werklik pragtig. Ons hou styf duim vas vir jou hier in die VSA!

  • Dina Pheiffer

    n Pragtige vrou wat jou reguit in die oe kyk.Sterkte,vir my is jy beslis die wenner.

  • mareza christensen

    Eileen het ‘n vars voorkoms, sy is ‘n klasieke skoonheid met pragtige oe.
    Ek sal beslis ‘n tydskrif koop met haar op die voorblad!

  • Lizette Basson

    Beeldskoon en verteenwoordig ‘n Sarie Vooblad wat ek dadelik sal koop.

  • Sanmari Potgieter

    Sy het onmiddellik my oog gevang. Sy is pragtig!

  • Suzette

    Sy het vandat ek die boek oopgemaak het, my stem gehad

  • Lucy Briel

    Dit kan net jy wees meisie! Ons hou die nuus met afwagting dop.

  • Beulah Basson

    Verseker Voorblad Mooi!!

  • Deon Victor

    Eileen Kelbrick lyk sommer net soos ‘n Sarie voorbald wenner en ek vereenselwig haar met SARIE…As ek haar sien dan sien en dink ek SARIE…Sterkte…Jy vredien dit om te wen…

  • Jennifer

    Eileen straal geluk en selfvertroue op haar foto uit. Haar oë praat direk met jou.

  • Hydi Rouwenhorst

    WOW!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Soos ‘n vars see-briesie – dit is wat sy is. Verseker ‘n wenner!!!!

  • Aukje

    Wenner, wenner, wenner!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Joanitha Jankowitz

    Was sekondes om te weet hierdie is die meisie. Verseker die wen gesig!!!

  • Tessa Malherbe

    Eileen het ‘n natuurlike skoonheid – ‘n pragtige mensie wat Sarie se beeld goed sal verteenwoordig

  • Raymond

    Eileen is pragtig

  • Anni

    Definitief die wenner, pragtig, fyn en afgerond!

  • Dora Esterhuysen

    Beslis my keuse vanaf dag 1!

  • Judith Doubell

    Pragtig! Al van die begin af gedink jy moet die wenner wees!

  • sue

    Eileen is "n wenner !!! Sonder moeite mooi van binne en buite

  • Wendz

    WENNER

  • karen

    Eileen, vat die titel…hy’s joune!!!!

  • Desiree

    Byvoorbaat Geluk Eileen. Jys stunning

  • Jean

    Huh ek dog syt klaar gewen hahahaaha sterkte vir die res julle gaan dit nodig he

  • Inge Janse van Rensburg

    Jy het my vote!!

  • Belinda

    Beeldskone foto strekte.

  • Maritza Joubert

    Eileen, jy is ‘n wonderlike mens en daar is geen aansit op jou voorkoms nie, en jy is altyd in ‘n besonderse goeie bui, maak nie saak wat die lewe jou gooi mee nie. Jy kry my stem.

  • Elsabe Kotze

    Eileen is pragtig en sy is net die een daar voor sterkte……

  • Carla Swanson

    Sy kry beslis my stem!

  • Anne-Marie Smit

    Sy sraan definitief uit tussen die ander inskrywings!

  • DIRKIE GROBLER

    JY IS DEFNITIEF ‘N WENNER STERKTE

  • donovan mc bride

    for sure the winner !!!!!!

  • Kathy Methley

    Her beauty shines through!

  • Karin Steenkamp

    die mees natuurlikste – net soos God haar gemaak het. Hoop jy wen.

  • Carlien du Plessis

    Stunning foto.

  • Ira Scheepers

    Hoop jy wen. Sterkte.

  • Liza Meades

    Eileen het dadelik my oog gevang, sy gaan verseker wen

  • Armand du Plessis

    Verseker die WENNER!!! :)

  • Christelle Booysen

    So vars en nuut het Sarie-lesers nog nooit gesien!!!!!!

  • Danie

    Good Luck Nig!!
    Jy is n great persoon en weet jy sal goed doen , want jy is n wenner in ons hartjies!!!!!

  • Catherina Hayden

    Eileen, jy is beslis VOORBLAD mooi! Met jou sagte, vriendelike glimlag deur jou pragtige, sielvolle oe, straal jy n besondere skoonheid uit wat dadelik my aandag getrek het.

  • Lanri

    Die mooiste voorblad ooit!!

  • Anel

    Geniet die kompetisie en sterkte!

  • Gerda Roos

    jy is beeldskoon! jy verdien om te wen! geluk solank met jou oorwinning!

  • Sonet Guy

    Daardie oë praat met ‘n mens! Kan sommer sien sy is spontaan, plat op die aarde en met so glimlag is ek seker sy praat die taal van warmte en liefde met ‘n tikkie sprankel! Sterkte Eileen!!!

  • Oretia Ferreira

    Eileen met die suiwer glimlag, oë, mond, spel ‘n wenner!

  • Alet van Zyl

    Haar foto in Sarie het met my "gepraat" van die eerste keer toe ek haar gesiggie gesien het….
    Eileen, jy is die WENNER – ‘n mooier voorblad het Sarie nog nooit gehad nie!!!!

  • René

    Eileen! Sys voorwaar pragtig…..

  • Annelize du Preez

    Al die meisies is ewe pragtig, maar Eileen het my aandag gevang met haar eerlike gesig, helder oe en perfekte mond. Sy lyk ook toevallig baie soos Dunay Darren op die foto van Sarie se September 2011 uitgawe: ek moes twee keer kyk, want dit het vir my soos dieselfde persoon gelyk. Ek reken dat Eileen die wenner moet wees. Sy is beslis voorblad materiaal.

  • Ilse ten Napel

    Behalwe vir Eileen se natuurlike skoonheid is daar ‘n misterieusheid wat boei!

  • Esme Pottas

    Dis die glinster in haar oe. Pragtig!

  • Elmine Jordaab

    Sy lyk so vars en skoon en mooi – iets aan haar voorkoms wat haar laat uitstaan!

  • Karina

    Sterkte! Sien jou op die voorblad!

  • Monica

    .. Baie sexy girl!! Daai voorblad het kla jou gesig op!! XoXo..

  • Annette van Jaarsveld

    Pragtig die mooiste onder die mooies.Ek glo jy is die wenner ek weet. Jy het dit net !

  • Anzia Snyman

    Verseker voorblad mooi, van binne en buite

  • Johan Boshoff

    Sy is definitief n ware wenner en beslis n voorblad gesiggie.. :-)

  • Lizel

    Eileen moet hom vat :) Sien jou op die voorblad ;)

  • Lizelle

    Eileen was nog altyd beeldskoon maar wat haar nog meer laat uitstaan bo almal is wie sy is aan die binne kant. Sy is waarlik ‘n voorbeeld en inspirasie vir ander vrouens iemand na wie mens regtig na kan opkyk en iemand op wie se knoppie mens altyd kan druk. Syt by ver bo almal my vote gekry.

  • Melana Naude

    Pragtig Leentjie

  • Morne Jacobs

    Jys beslis een vani mooiste, beste, oulikste dames in Suid Afrika, en ek glo eks geregtig om dit te se, want ek ken al die top modelle, en al die famous mensies ini land! Beslis in my oe, die top kanidaat vir so iets!!! Sterkte, en mag die Here jou seen!!!

  • Mercia

    BEELDSKOON

  • Taryn Vlok

    BEAUTIFUL person inside and out****

  • Regardt

    Jy is beeldskoon!

  • Rene

    Stunning girl sterkte !!!!

  • Nicole May

    **Absolutely Beautiful!**
    Good Luck!

  • Nicole May

    **Absolutely Beautiful!**
    Good Luck!!!

  • Louanne

    Whoohoo…go gurla!

  • Simone Harmse

    Baie sterkte Eileen, mag hierdie vir jou die begin van groot dinge wees. Jy was en sal maar altyd ‘n baie mooi mens bly, binne en buite. Alle voorspoed.

  • zonja Kitching

    Hou duime en tone vas! Jy verdien dit! Stunning stunning!

  • Werner Barnes

    Alle sterkte…..hoop jy wen dit. Groete Werner

  • Freddy Jonker

    Good Luck….. Sien jou opdie voorblad

  • tamonique

    Pragtiig,,!!

  • Alicia Wessels

    Pragtig, defnitief die wenner

  • Wendy

    defnetief my wenner

  • Estee

    Wow! Wat ‘n pragtige voorbladgesig! Sarie, julle gaan ‘n groot fout maak, as julle nie van hierdie jong dame gebruik maak nie. Hier is verseker die wenner!

  • Riana Pelser

    Sterkte Girly – Ek weet sommer jy gaan dit wen!!!! Jy is my wenner!!!!

  • Denice Roos

    Sarie se voorblad Wenner!!!!!!!!!! Eileen is ‘n pragtige mens wat nie net praagtig van buite is nie, maar het ook ‘n innerlike skoonheid wat ‘n verskil maak aan die mense om haar. Goodluck girly! s

  • Nova

    Sien jou een van die dae op die voorblad!!!! Sterkte xxxx

  • desiree

    Nie net ‘n pragtige gesiggie nie, Eileen is def voorblad kwaliteit in elke opsig!!!x

  • Lucille Kelbrick

    Hou vir jou duim vas!

  • Klement

    Eileen is pragtig! :)

  • Natasha Erasmus

    Baie mooi en geseend. Ek stem beslis vir haar.

  • leandi nel

    sys n stunning mens!!!

  • sciemipreatte