sr1109voorblad_kompetiesie_4_
Hieroor praat mense

Voorbladgesig-finalis: Gillian Cheri-Lee Mouton

Gillian Cheri-Lee Mouton (21), Bloemfontein

Hoekom het jy ingeskryf?
Hierdie is iets wat ek moontlik net een keer in my lewe gaan ervaar. Ek wou ook nog altyd modelwerk doen en die wedstryd gee my die kans daarvoor.

En toe jy hoor jy’s in die top-10?
Die oproep was onverwags. Daar was soveel mooi deelnemers in die top-35 wat ek gedink het ’n groter kans het as ek.

En as jy wen …
Net om deel van die fotosessie te wees is ongelooflik. Ek dink ek het ’n natuurlike voorkoms en hopelik sprankelende oë, wat so belangrik vir ’n voorblad is.

Wie is jou gunsteling-voorbladgesig?
Anna-Mart van der Merwe. Sy is beeldskoon. Sy is ook my gunsteling-aktrise.

Beskryf jouself in 5 woorde.
Eerlik, spontaan, positief, gedrewe, lag graag.

Wat is altyd in jou handsak?
Labello, my beursie, ontsmettingsmiddel vir my hande (hand sanitizer), kougom en lekkergoed soos Wine Gums. Ek kan nie sonder my lipglans en oogomlyner nie.

Hoeveel paar skoene is in jou kas?
Ek het nie ’n idee nie. Ek is ’n skoen-freak. Wanneer ek gaan shop, koop ek net skoene, van hakskoene tot pumps.

Kyk hier na Gillian se oorspronklike inskrywing

Volg SARIE op Twitter en Facebook

  • Marianna Mouton

    Gillian, jy is beeldskoon en ons is baie trots op jou! Moet nooit in jou vermoens twyfel nie, alles is moontlik as jy net glo!

  • Gillian Mouton

    She looks awesome!!!

  • Lien Benade

    Well done, you look fabulous, so proud of you!

  • Nicole Benade WHK

    UR BEAUTIFUL!!!

  • Leonie

    Jy is pragtig gillian

  • Cathleen Benade

    Baie geluk, Gillian, baie trots op jou!

  • Cathleen Benade

    Baie geluk, Gillian, baie trots op jou!

  • Salome Stumpfe

    Gillian, jy’s pragtig!! Rehoboth is trots op jou!!

  • Elsa de Klerk

    Gillian jy het nie die gewone "meisie langsaan" voorkoms nie – jy het beslis ‘n besonderse gesig – en beslis bedoel vir ‘n voorblad!

  • Chevony Smith

    Gillian, well done!
    Ons is trots op jou!

  • Carmen Smith

    Ons is BAIE, BAIE trots!!! Het nog altyd in jou geglo…Jy is pragtig, innerlik en uiterlik!!!!

  • Ivon Patelius

    Namibia is net so deel van Sarie..ons lees dit graag..so n mooi pop van Namibia op die voorblad sal die cheri op die koek wees
    Jys pragtig Gillian

  • Richa Hagen

    Sy is pragtig en verdien om te wen!

  • Julien Cloete

    Baie geluk Gillian , jy is pragtig , ons is trots op jou.

  • Richa Hagen

    Asemrowend is die woord wat haar beskryf!

  • Karin Martin

    You look awesome.
    Keep Namibia’s (Rehoboth’s) name high.
    Proud of you.

  • Charol-Ann Titius

    Te pragtig, hou so aan, jy kan net sukkessvol wees!!!!!!!!!!!
    Moenie dat ander vir jou perke stel nie dame- jy kan en jy gaan uitblink- en vir namibie trots maak.
    mwah!!

  • Margreth

    Baie geluk Gillian, jy’s pragtig en ek weet jy gaan wen, well done! Ons is trots!

  • Esme Rittmann

    Gillian, Ons is trots op jou

  • Richard

    Mooi Mooi.

  • LUCILLE DE KOE

    Good luck girl..you look great

  • Meryl Enssle

    Absolutely breathtaking! Geluk skat!

  • Roelien WHK

    Gillian jy is darem pragtig.!

  • Mischa Olivier

    te pragtig

  • Roucevene Vries

    Fantabulous Gillian, All things are Possible Dear, Just Believe!!!!!

  • Alexander Maasdorp

    Dis regtig pragtig. Jy is beeldskoon en verdien hierdie prys. Sterkte!

  • Llewellyn Carew

    Geluk en Be the Star you are Destined to be.

  • Anet Bezuidenhoudt

    Baie pragtig, sy is ‘n wenner!

  • Reginald Fourie

    You look very cool, make us proude!!
    You should think to go for Miss Namibia!!

  • Babsie Barth

    Gillian jy lyk pragtig.
    glo jy gaan wen.

  • Isabel

    Jy maak ons Namibiers regtig trots. Ek is bly om te sien dat jou innerlike skoonheid deurskyn na buite! Alle voorspoed ons vertrou dat jy die wenner sal wees. Geluk!

  • Arnold

    Baie mooi, sterkte

  • Larna Jarman

    Jy is pragtig Ons is trots op jou

  • Elizabeth Carew

    Alle Sterkte…Jy is pragtig…Drukkie

  • Leigh-ann Nel

    Ek is baie trots om jou hier te sien – jy is sonder enige twyfel binne net so mooi soos wat jy buite is!!!

  • Ruchall

    Baie Geluk Gillian!U look amazing,Nambia is proud of u.

  • Laura

    Baie geluk, Gillian! Jy is pragtig!

  • Roy Gertze

    Baie mooi,ons is trots op jou Gillian.

  • Eunene

    Gillian, jy’s ‘n ster! Rhb is trots op jou! Weet sommer jy gaan wen!

  • Mildred Van Wyk

    Baie geluk, Gillian. Jy is regtig ‘n pragtige mens!

  • Zinda Izaaks

    Gillain, you are gorgeous! You were just a little girl the last time I saw you :-) I sincerely hope you win.
    Zinda~

  • Victor Joodt

    Wragtig sy is tog pragtig,dit maak ons Rehobth inwoners gelukkig en trots om vir jou so ver sien gaan Gillian.Jou beeldskoonheid skyn van binne…jy moet die voorblad te verskyning kom.

  • Nickey Loubser

    Beautiful. We are so proud.

  • Frank van Eeden

    Gillian is beeldskoon verby, sy is pragtig en sy gaan beslis wen.

  • Ronnel Beukes

    Ai hene jy was altyd ‘n pragtige mensie maar nou nog meer. Ek wens jou alle voorspoed in dit. Mooiheid van binne sowel as van buite kan net groot sukses vir iemand beteken.

  • Drusilla Anuszkiewiez

    Ek’s tonne trots op jou!!!!! Baie geluk; fingers crossed!

  • Elsabe Delie

    Jy is beeldskoon en ons is baie trots op jou! Moet nooit in jou vermoens twyfel nie, alles is moontlik as jy net glo! Jou innerlike skoonheid straal uit, ek kan sien waar jou krag le. Sterkte.

  • fransisca van wyk

    Baie geluk girl…jy’s regtig pragtig!

  • Dorothy

    Gillian, jy is beeldskoon, jy gaan dit maak!

  • Eunice Stumpfe

    My pragtige niggie. Jy maak ons sooo trots. Bly so pragtig soos jy is, van binne en buite. Jy is ‘n wenner! Baie lief vir jou!

  • Jenny Franks

    Gillian, Anty Jenny het jou gesien toe jy klein was. Baie geluk meisiekind. jy kan want jy het dit.

  • Helen Jansen

    Jy is baie pragtig!

  • Kallie Nel

    Jy is ‘n ster. Beeldskoon. Ons het geweet jy sal hier uitkom. Lief vir jou.

  • Mudgelaine Oppel

    Ons is trots op jou!!!!

  • Georgius Husselmann

    Wow j lyk honestly awesom nig….. Moet 3rlik w3s.
    Mwah
    ciao

  • Brigitte

    Maak ons land Namibia trots….. Jy is pragtig…

  • Lynette Pedro

    Og Gillian jy is somer pragtig. Baie trots op jou!

  • Maureen Hammerslag

    baie geluk, Gillian, jy is pragtig, uit die hand van God, jy is n wenner

  • Penelope Jansen

    Og! het nog altyd geweet Rehoboth het die mooiste meisies. Gillian jy is pragtig my skat en alle sterkte… Geniet hierdie kans en ommblik dis joune gryp dit met alles..

  • Inge Griffiths

    Gillian, jy is pragtig. Ons weet jy gaan wen.

  • Eleazer Rhodanthe Mouton

    Dame geniet jou self.Wees jou self.

  • Drika Mostert

    Gillian jy is pragtig en ek hou vir jou duim vas dat jy gaan wen!Jy verdien dit jy het n uiterlike en innerlike skoonheid.

  • Carmen Britz

    geluk cuz jy lyk pragtig nes altyd

  • Elke Mouton

    Jy is rerig te pragtig. Ons hou al ons duime vir jou vas en weet dat jy dit kan doen.

  • Hayley

    Kan nie glo dis een van ons eie nie………. Alle voorspoed.

  • Ralph

    Alle voorspoed en ek hoop jy wen!

  • Salomy Koopman

    You look awesome, make us proud!!!

  • Lizette Kruger

    Baie pragtig.

  • heather Christ

    Absolutely stunning!!!

  • Roy Izaaks

    Pragtig! Jou Pa sou baie trots gewees het vandag. Hou so aan. Jy is ‘n wenner en onthou om altyd op te kyk. Hulp is gratis van Bo.

  • Sonia Cropper

    Just awesome…onse eie Mooimeisiesfontein produk. Baie trots op jou en jou familie. Alles van die beste en soos jou ma se, alles is moontlik as jy net glo. Baie geluk

  • Tora-lee Christ

    Really Photogenic!!!! ..fingers cross.. Hope you Win – !!!

  • Dezira De Waal

    Ek stem saam, jy is sprakelend En a goeie kombinasie van ma en pa ..ek dink jou pa sou baie trots op jou gewees het…..en as a ma weet ek jou ma se hart bons van trotsheid

  • Cicelia Hagen

    Well done Gillian. You are indeed a beautiful desert rose.

  • Grazia Henckert

    Ek hou duime vas dat jy as ons voorblad meisie gekies gaan word. Jy het ‘n natuurlike skoonheid en verdien om te wen. Sterkte met die kompetisie…

  • Chrizelda

    Pragtig, Rehoboth staan agter jou.

  • Ollie Bock

    Well done Gillian, you look awesome.

  • LILLY BENADE

    SY IS PRAGTIG HOOP SY WEN

  • Ruchall Groenewaldt

    Congratulations Gillian!U look beautiful,stay positive & Goodluck!

  • Eduan Claasen

    One word..- B-E-A-U-T-I-F-U-L-L.. Keep it up nd congrats.!

  • Rolanda Lyners

    Jy verdien om op Sarie se voorblad te verskyn, Gillian! Jy is ’n pragtige meisiekind en jou skoonheid het geen perke! Voorspoed!

  • Alistair Africa

    SJOE! Speechless

  • Soraya Barth

    Gillian jys pragtig….so trots op jou…jy verdien die prys dubbeld…alle sterkte

  • Hady

    God het jou die talent gegee en jy gebreek dit.Jy is pragtig en baie geluk,Ek weet jy gaan dit maak!!!!!!!

  • Corlia Nel

    Jy is absoluut pragtig Gillian!!!!

  • Goldine

    Gillian jy is so pragtig en verdien om te wen! Ons is trots op jou!

  • Jacky

    Gillian al die beste. Jy is beeldskoon.Ons is baie trots op jou. Dankie dat jy Rehoboth se naam hoog hou.

  • Shereen Pieterse

    Veelsgeluk, jy verdien dit en wees trots op jouself.

  • Cindy Bertolini

    Jy is pragtig – Rehoboth kan trots wees op jou…..

  • Maryanne Gille

    Jy’s n beeldskone weergawe van wat ons Hemelse Meester skep. Jy gaan op daardie voorblad verskyn!!! Sterkte

  • Jodey

    Jy lyk pragtig

  • Mr.Hermanus Andrew Van Wyk

    She deserve to be on the front page!
    the artist view.

  • Grace

    Gillian, ons is baie trots op jou en weet dit jy sal dit maak met die hulp van ons Vader

  • Cecilia Kock

    Sy is Pragtig, Spontaan en sal Stunning lyk op die voorblad.
    Namibia se mense is trots op jou meisie.!!!!

  • Alma Cupido

    Jy is volgende Miss World

  • ingrid christians

    Gillan ons is trots op jou. jy is pragtig!!

  • Rachelle I. Metzler

    Beste Gillian. Jy is lieflik! Jou innerlike skoonheid skyn deur! Ons is trots op jou. Onthoud altyd – Jy is tot ALLES in staat deur HOM wat jou krag gee! Gaan kry daardie Voorblad vir ons! Mwah!

  • annemarie polster

    gillian baie geluk, Rehoboth is agter jou,

  • Dagmar Strauss

    Gillian, jy is beeldskoon. Weet net dat jy dit kan doen met die hulp van onse Vader in die Hemel. Alles is moontlik as jy net glo. En as jy glo sal jy die hoogste piek kan bereik. Rehoboth is mos die mooi meisies fontein. Ons is trots op jou.

  • Marietjie Morkel

    Gillian altyd trots op jou Aunty Marietjie Morkel en dankie dat jy Rehoboth se naam so hoog hou. bid vir jou.

  • Peggy

    Mawh!!!! inderdaad ‘n lus om na te kyk, baie trots op jou, hou so aan girl met God’s hulp is alles moontlik alle sterkte vorentoe

  • Sr.Jannetjies

    Gillian I always know that u can make it…Keep it up!

  • Natally Ockhuizen

    Wow!! jy is pragtig… met soveel skoonheid, wens jou alle voorspoed toe….

  • Leonora Joodt

    Gillian, jy is n beeldskone en voorbeeldige voorbeeld vir velle Rehoboth dametjies. Mag jou lig altyd so skyn sodat jy ander kan inspireer deur net na glans in jou rigting! Jy is al reeds n Wenner!

  • Annelie Cloete

    Hi Gillian

    Jy lyk pragtig. Ons Namibiers is baie trots op jou. Ons hoop jy wen!

  • Mark Bock

    pragtig meisie, jy maak ons trots…..

  • Charlotte Saal

    Sy’s pragtig, ons hou duim vas!!!!

  • Cgrizelda Blankenberg

    Gilian you can do all things through Christ who streghtens you.
    never forget or Heavenly Father. Namibia is proiud of you.

  • Anna Leng

    Gillian, jy is pragtig ons glo almal jy is die regte een vir die voorblad

  • Christel Johr

    Baie baie geluk Gillian. Mag God jou ryklik seen en dra in die tyd. Lug jou kop en weet jy is n wenner. want jy het jou klaar bewys. Ons sien uit om die Sarie te koop want jy gaan die voorblad wees……

  • Erna Titus windhoek

    Baie mooi beeldskoon

  • Rachel

    Gillian jys pragtig. J maak os trots. Ek weet j gaan wen!

  • OWNEY KLAZEN

    Congratulations Gillian

  • SEONAID WARNE

    Gillian, jy is pragtig en beeldskoon, weet dat jy ‘n wenner is.

  • Annemarie Pérez-Ricardo

    Bring sommer ‘n knop in my keel. So baie trots dat my tuisdorp deurmiddel van jou skoonheid moontlik wereldwyd bekend kan word. (Miss world!!!). Baie geluk, my kind en voorspoed. By God is niks onmoontlik as jy net vertrou op Hom alleen. Ons, hier in die verre noorde (Oshakati) hou duim vas.

  • Julene Resandt

    Jy is pragtig, plaas Rehoboth in die kollig, wees net jouself en Glo in jouself.

  • Ina Olivier

    Jy is pragtig Gillian…..ons weet sommer jy gaan wen!

  • Laeeqa

    Stunning soos altyd!!! Good luck cuz:)

  • Charlene Cloete

    Gillian, met jou natuurlike skoonheid kan jy ver kom. Hou duim vas.

  • Sophy Beukes

    Gillian, jy’s so pragtig! ek hou duim vas vir jou! Rehoboth is so trots op jou

  • Hannelie Diergaardt

    Master Piece made by God’s hand, speechless.

  • Cinty Stoffels

    Sy is PRAGTIG, BEELDSKOON! Sterkte meisie, jy maak ons(Rehoboth) baie, baie, baie TROTS.

  • Roshida

    Die pragtigste Roos uit GOD se tuin. Alle voorspoed.

  • Mary-ann

    jy is pragtig

  • Yolanda

    Baie geluk Gillian, hou Namibia se naam hoog.

  • Stephan Nell

    Mooi was nog nooit lelik nie. Rehoboth, jou geseende plek.

  • Franchel Hndura

    Jy maak ons as Rehobothers regtig trots! Die mense praat baie van die mooi meisies fontein en dan weet almal nie waaroor dit gaan nie,maar hier is nou een GROOT voorbeeld van wat in Rehoboth en in Namibie skuil. Jy is pragtig en alreeds ‘n wenner! Hou moed, mag God jou deurdra, sodat jy nie ‘n entjie vrees, onsekerheid of spanning ondervind nie. Thumbs up!!

  • Charlotte Rittmann

    Gillian, you deserve praise! Congratulations, you look stunning! Looking forward to see you on the front page…

  • Cizelle Farao

    Gillian, trots op jou! Geniet elke oomblik!!

  • Jeandre Freygang

    Goodluck! Hope you win…

  • Stefan Klaazen

    Lag en glimlag en die Wêreld sal saam met jou lag. Wees net jouself, jy het niks anders nodig nie as om spontaan te wees wie jy is, en BLOM, because you are a PRETTYFLOWER. OUR OWN ORCHID.

  • Desiree Freygang

    Gillian
    "If you think a thing is impossible you"ll make it impossible". Believe in yourself and know that everything happens for a reason. Do not forget where you come from and know that we in Rehoboth and also Namibia are very proud of you. You look stunning and gorgeous. I really pray that you win. All our love from Rehoboth.

  • Yulanda Izaks

    Gillian, jy lyk pragtig. Moet vir geen oomblik twyfel nie. Jy het dit meisie. Rehoboth is baie trots op jou.

  • Marchin Kevin Mouton

    baie trots op jou, you have my vote!!!!!!

  • Moizel

    Sterkte…jy is pragtig.

  • Elfrieda

    Gillian ek is trots op jou,sien jou op die voorblad.

  • Carlos Feris

    Gillian, jy het ‘n natuurlike mooi glimlag met sprankelende oë. Sien jou klaar op Sarie se voorblad – jy moet glo. The law of attraction works everytime, whatever vibes you send out, you will receive back.

  • Carol Brendell

    You are beautiful, good luck ,

  • Connie Claassen

    Absolutely stunning! Congratulations!

  • Harmel

    wish you success this…

  • Susan

    Jy lyk pragtig

  • Newman Mouton

    Pragtig,… Ek glo jou Ma,.. die De Waal en Mouton familie is trots op jou.. :)
    Wunderbar !!!!

  • melanie

    congrats gal!! Namibia is trots op jou

  • Annette Prins

    Die mooiste tande en glimlag – die allermooiste oë! Ons hou vir jou duimvas – baie trots op jou. Jy is ‘n wenner.

  • Brent

    Well done girl!!! Keep our flag high

  • Michelle Beukes

    Girl you have it all…good luck

  • Neil

    Wow Gillian amassing, you took Namibia’s breath away – Go Rehoboth Girls!

  • Rosemarie Britz

    Baie geluk, asemrowend!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Marcell Noble

    Jy is pragtig
    ek wens jou geluk toe

  • charlene

    Stunning, beautiful, vote vi jou Gillian

  • W.E.Januarie

    Baie geluk. Is baie trots op jou.Hou so aan . Jy is regtig ‘n voorblad nooi werd.

  • Zelia Beukes

    Pragtig.. ek hoop regtig jy wen, Rehoboth is trots.

  • Engela Titus

    Go girl, live your dreams! Only you can do it. You are beautiful!
    Stof hulle almal uit en plaas vir Rehoboth op die map.
    Sien jou in die Miss Namibia competition in a few years’ time

  • Helena Benade-Bruhin

    Gillian…you look very beautiful. Congratulation!

  • Queeny Cloete

    ons is sooooo TROTS OP JOU. JY IS N WENNNER! Mr Farmer se mooi was nog nooit lelik…lief vir jou!!

  • Alaric Britz

    My pragtige niggie! you look stunning en ons is BAIE trots op jou!

  • Elizabeth Körner

    Pragtige meisie! Daar is geen twyfel dat jy die voorbeeld gaan haal!

  • Petra Izaaks

    Jy’s ‘n wenner, sterkte

  • Shirley

    Well done girl, I pray that you will make it, Trust in God your Creator!!!

  • Drienei Lambert

    Wat ‘n pragtige gesiggie,ja girl jy staan ‘n baie goeie kans. Hou vir jou styf duime vas

  • Minerva van der Merwe

    Absolutely gorgeous!!!

  • Lee-Ann Heideman

    Hey gill I am so very proud of you! I know you were capable of this and so much more.

  • Liezel

    A natural beauty…….from the heart of Namibia, …….home-town, Rehoboth-mooi meisies fontein. All the best

  • Glandy Everson

    Gorgeous! You can do it!! All the best of luck!!!

  • Lida Fielding

    You’re beautiful and you make us (Namibia) proud!!

  • Elmarie Neidel

    Alle geluk, ek hoop regtig jy wen, jy is pragtig!!!!

  • Cyrlene Claasen

    Gillian jy is regtig baie pragtig. Ek is baie trots dat jy ons Namibiers verteenwoording. Ek het in my kristal bal sommer baie catwalks, voorblaaie en skoene gesien! Alles van die beste!

  • Shannon Fortuin

    All of the best, you are already a winner!!!!

  • Marlene Cloete

    Gillian, jy is my no 1 keuse! Jy het n natuurlike beeldskone voorkoms. Ek sien jou as die voorblad meisie !

  • Thelma Vermaas

    Gillian, Ek is amazed jy lyk beeldskoon!! En ek weet jou persoonlikheid oortref dit ook nog!

  • Basil Dewaldt

    You’re a winner, a star! God bless.

  • Suretha Tjombe

    Gillian, you make us so proud! Hope u win!!!

  • Anneri Meintjes

    Sterkte Gillian jy verdien dit beslis en ek’t nog altyd gedink jy’s een van die mooiste meisies (binne en buite) wat ek nog gesien het. Almal in Wag-‘n-Bietjie se stemme is joune!

  • Enwill

    Jy is absoluut pragtig Gillian Cheri-Lee Mouton

  • Valdi Lewis-Kai

    Gillian jou ma is reg. Dinge is moontlik met GOD. Ons in Durban en in Johannesburg is trots op jou en jy is baie mooi.

  • Melissa Mouton

    Gillian, jy is pragtig. Hou ons naam hoog en alle sterkte ou Skat!

  • JOLENE IZAAKS

    Og mens word skoon hartseer van blydskap geluk cuz die hele fam is baie trots op jou. Weet jy is ‘n wenner rolmodel vir ons Kids. Sien jou op voorblad een van die dae. Ek BAIE TROTS CUS LIEF JOU……………

  • Raissa januarie

    STEKTE MEISIE BAIE GELUK

  • Stella-Marie Israel

    Gill, You’re beautiful inside and out. all Glory to God!!

  • Ruweihdah Mouton

    Jy is absoluut pragtig! Bly net so ‘n natural beauty soos jy is!

  • ANNELINE BEUKES EN SOPHIE LOUW

    GILLIAN JY IS PRAGTIG ONS KAN SIEN JY KOM VAN MOOI MEISIES FONTEIN REHOBOTH…..HOU ONS NAAM HOOG

  • Phumzile Maluleke

    Gill, u are such a natural beauty! Im so proud of u, I cant even say how much. Strongs! Love, Phumzi:)

  • Sheryl-lee Africa

    You’re a masterpiece Gill! Pragtige en lieflike mens, Jy verdien om te wen. :)

  • Gavin

    Jy is pragtig ek wens jou alle geluk en sterkte toe. Namibia, en in besonder Rehoboth is baie trots op jou!!!

  • Dylann

    Wow!!! Ek het n Celeb tjomma…..

  • Rodger Beukes

    n Man raak net nog meer en meer trots op ons Land se mooi meisies en veral as dit van my eie mense is Rehoboth: Mooi Meisies Fontein. Uit Londen, wens ek jou alle sterkte toe, no matter what happens…you still a winner!!!!

  • Benetha Bayer

    Gillian, jy lyk awesome!!! Geluk. Jou pa so inderdaad baie trots op jou gewees het, maar ek weet dat jou ma se hart meerder swel van trots en opgewondenheid. Ons hou vir jou duim vas.

  • Pierre Human

    Jy kan beslis die kompetisie wen, hou vir jou strek duimvas.

  • Garth Diergaardt

    Gill,j gaan wen.mwah

  • Nicole Angermund

    Awesome!! Jy sal sommer die tydskrif n nuwe look gee.

  • Largo Mouton

    keep it up for Namibia and believe in yourself.God bless

  • Debbie Mouton

    Gillian, you look fabulous. Ons is trots op jou. Deur ons Helmse Vader is alles moontlik. Jy is ‘n inspirasie vir al die jongmeisies in Namibia en veral Rehoboth.

  • Readawn Mouton

    Hi Gillian, ek dog dit is n model, ek moes 2 keer kyk om te sien nee is regtig jy. Jy lyk pragtig, trots op jou.

  • Lourens. Nz

    Jys so mooi soos n Bybelversie. !!!

  • Beulah

    Hi,meisie jy lyk soos n’ blom,baie pragtig,keep up the hard work pragtige meisie!!!!!!!!!

  • Lorenzo Beukes

    Gillian, alle sterkte. One of Namibia’s greatest and ammbassadors.

  • Sheherezide Duimpies

    KOFFIE-ma… Wag- ‘n- Bietjie is baie trots op jou! sterkte! Weet some jy sal goed doen!

  • Suleen Vermaas

    Gillian Mouton! Jys nie net beeldskoon nie, jy het nog so ‘n mooi sprankelende persoonlikheid!

  • Daniella Strauss

    Gillian, what a star!!! We are really proud of you!

  • Dalene Harris

    Gillian, jy verdien om te wen, want jou skoonheid is nie net van buite nie, dit is ook van binne. Sterkte met alles en geniet die geleentheid.

  • Karen

    Gillian jy is my favourite en ek hou duim vas dat jy wen.

  • Hermien

    Mooi bly mooi,en jy straal dit van binne,Sterkte jy moet net glo jy gaan WEN

  • russell s van wyk

    Bje mooi……. Hoop jy wen mwah***

  • Izolda Saem

    Geluk meisie, jy doen ons regtig trots!!! En onthou jy bly n wenner want jy het sopas top 10 behaal. Sterkte!!

  • Liesl

    Gillian, Jou daddy sou gese het "That’s my girl" en jy is jou mammie se ewe beeld. Sterkte!

  • Charleen

    Te pragtig, hou duim vas

  • Ashlan Edwill Heunis

    Gillian, j is pragtag bine en buite. Ek is bevooreg om jou te ken, en daarvor is trots dat j die geleentyd gekry het. Nou kan die werld sien wat ek sien and that is "Human Perfection" i truely hope you will win… because you have my vote!!!

  • Doleen Platt

    Gillian, jy is te pragtig vir woorde, sterkte, en onthou, met die Here in jou lewe is alles moontlik. sterkte en ons is tog baie trots op jou. Jy is uit en uit n wenners

  • Barry-John

    Gillian you are beautifull and know that you are winning material

  • deldideni

    [url=http://teenshealthinfo.com/]teenshealthinfo.com[/url] – QLLLLGQLRQG- teenshealthinfo.com , http://teenshealthinfo.com