Hieroor praat mense

Voorbladgesig-finalis: Justine Cloete

[box:full:grey:both]

Justine Cloete (23), Citrusdal

[/box]

Hoekom het jy ingeskryf?
Ek is mal daaroor om voor die kamera te wees. As ek wen, kan dit deure in die modelwêreld oopmaak.

En toe jy hoor jy’s in die top-10?
Ek kon dit nie glo nie. Ek het gedink ek lyk so vaal tussen die ander meisies. Ek was skoon oorweldig.

As jy wen …
Dit sal die wêreld vir my beteken. Jy het mos nie altyd geld vir die dinge wat jy wil doen nie. Ek sal van die wengeld gebruik om my graad in menslike hulpbronbestuur te kry. Ek het net my diploma.

Wie is jou gunsteling-voorbladgesig?
Anna-Mart van der Merwe. Sy was al ’n paar keer op SARIE se voorblad. Dit lyk asof sy ’n mooi persoonlikheid het.

Beskryf jouself in 5 woorde.
Vriendelik, opreg, lojaal, betroubaar, skaam.

Wat is altyd in jou handsak?
My selfoon, sneesdoekies, maskara en drie verskillende lipglanse. Ek smeer heeldag lipglans aan.

Hoeveel paar skoene is in jou kas?
Ek dra ’n nommer-drie skoen, so ek sukkel om mooi skoene te kry wat pas. Ek bestee my geld op gehalte-denimbroeke.

Kyk hier na Justine se oorspronklike inskrywing:

Volg SARIE op Twitter en Facebook

  • Kathy

    Pragtige meisiekind! Voorspoed:)

  • Judith Vermeulen

    Ek sal vir Justine kies.

    Sy is vir my baie mooi en het ‘n oop en skoon,vars voorkoms. Ook ‘n tikkie onskuld en ‘n meer natuurlike skoonheid. Daar is ander mooi meisies ook by die finaliste, maar hulle skep die indruk dat hulle weet hulle is mooi. Ek hou van ‘n "plat op die aarde tipe meisie" of soos die Engelse sê die "girl next door."

    Justine se aspirasies om verder te leer, wys ook dat sy ‘n mooi innerlike het.

  • Muriel Samuels

    Justine jy is n wenner.

  • anna tsupane

    jy is n wenner skat pragtig!!!!!

  • Tammy

    HAY STINE!!!! 🙂 You got my vote!!! You luk "TO DIE FOR" S.T.U.N.N.I.N.G…. and im proud of you. You are a winner INDEED!!!! GOOD LUCK HAY 🙂

  • Aunty Anne

    Fantasties en so oorspronklik!!! Sterkte, en jy lyk pragtig.

  • Amy

    YOU GO GIRL! J lyk darm mooi…. Jy lyk baie mooi, Stine!

  • lee-anne dirks

    absolutely breathtaking stine!!! goodluck, i knw ul make us proud mwa***

  • Brackley

    Now this lady has it all, the cverpage features the works!!! Strongs Cloete mwah

  • elmarie van zijl

    sy is een van my kolegas by weskus kollege op citrusdal en sy is ‘n stunning mens. you go girl ek weet jy gaan dit maak.

  • Yolandi

    Jy’s te pragtig vir woorde.Jy gaan nog ver kom.

  • zelna

    jy is so oorspronklik en natuurlik!ek weet jy is ‘n wenner!jy is so ‘n pragkind met ‘n mooi persoonlikheid…

  • Morgan Rooi

    Justine is n baie pragtige en aantreklike dame. Sy is vir ons n voorbeeld en n inspirasie. GOOD LUCK!!!

  • Brenda Skiffers

    Justine is n baie aantreklike meisie n sy is n baie sagte n lieflike dame elkeen wat haar ken kan dit se sterkte guly mag God met jou wees. GOOD LUCK!!!!!

  • Fransuette

    Jy is pragtig. Nie net somer so nie, maar van natuur. Sterkte. God bless

  • Liza

    Justine, jy is ‘n stunning girl. Jy het net daai iets wat jou meer spesiaal maak en ek ken jou nie eers nie. Jy lyk na ‘n opregte boere girl wat plat op die aarde is.

  • Lucille

    Ek hou baie van haar ongekunstelde, meer aardse skoonheid. Sy is regtig pragtig. Sy het my stem – ek dink sy het ‘n goeie kans!

  • Rentia

    Hey Justine, jy is bleedskoon en hierdie wenners titel is joune well done we love u.

  • georgina

    pragtig stine!

  • Hersa

    Justine jy is pragtig, maar jou nederigheid maak van jou ‘n meesterstuk! Moet dit nooit verloor nie. Jy het my stem verseker! Weet jy gaan nog ver kom, met of sonder hierdie een.

  • Menaaz Resandt

    Hi, stine sterkte met als ek hou duim vas vir jo. j is ‘n groot inspirasie vi ons. keep up the good work!! j verdien nt di beste.

  • Roberta Matthews

    Justine is voorwaar die voorbeeld van ‘n lieflike dame van binne en buite, sowel as ‘n goeie rolmodel en inspirasie..sterkte ons hou duim vas vir jou..

  • Marie Titus

    Jy regtig ‘n baie goeie voorbeeld vir ons dorp se jeug, met jou mooi en warm persoonlikheid. Jys klaar my wenner! You go girl! Sterkte.

  • Theresa

    Sy is beeldskoon!

  • Maggie Parkin

    Justine is baie mooi, sy het ‘n baie natuurlike persoonlikheid. Ek hoop sy wen.

  • Johanna Damon

    Stine jy is pragtig!!! Voorspoed; jy is klaar ‘n wenner Ons Citrusdallers is trots op jou!

  • Marlene Becker

    Justine is die mooiste Weskus blommetjie!

  • LJ van Rooyen

    Hierdie meisie lyk so ongekunsteld. So van nature pragtig. Of sy wen of nie, ek hoop iemand sien haar raak en help deure oopmaak. Sterkte

  • Shamila Dars

    Hey, Stine. jy is die beste in die weste, my no 1 keuse. jy het dt en j het die innerlike sowel as di uiterlike skoonheid. YOU GO GIRL!!!!

  • Belinda Van Zyl

    Sjoe….Wow!!! Sy het ‘n natuurlike voorkoms en so ‘n sagte kyk in haar oë. Justine is skoenlappertjie-mooi!!!

  • Shearle

    ek LOVE die voorblad pic…..jy lyk regtig pragtig stina

  • Leonie Hector

    Leonie:Jy het dit …Gebore met dit…Jy`s Pragtig!!

  • Astra Owies

    Justine!!! Jy bly maar ons pragtige meisiekind! Sal jou altyd ondersteun meide. You go!!!

  • Keith Chapman

    Jy is pragtig en ek weet jy sal nog ver kom.Ons eie Charlize Theron

  • Donavan Cloete

    Hi Justine jy is ñ rol model vir ons kinders.
    Hulle sien op na jou.
    Wees net jouself want jy is pragtig en ons staan vas agter jou.
    Jy inspireer ons almal.

  • Ursula Fortuin

    Justine ek weet hoe jy voel ek dra ook nommer 3 skoen al raad wat ek jou kan gee is as jy n skoen sien wat jou oog trek koop hom hahaha
    Jy het n naturlike skoonheid en bly by jou 5 woorde hoe jy jouself beskryf.
    Liefde en sterkte

  • juan snyders

    ey stina. miss is tog te oulikies. en ek sal vi jufie kies.

  • Prissy Afrika

    Yor! Jy het ‘n mooi persoonlikheid, want dit straal van binne na buite en maak van jou ‘n pragtige meisie. Is daar regtigwaar is Citrusdal sulke mooi sitrusvrugte. Jy maak ons agtergeblewe dorpe trots, want ek sien groot potensiaal in jou en jy kan en gaan dit nog ver bring. Glo en Vertrou net!!!

  • James Cloete

    Jou persoonlikheid gaan nog baie deure vir jou oopmaak.
    Justine jy is alreeds my wenner want jy is pragtig,onskuldig en jy het ‘n mooi persoonlikheid hou so aan.
    Glo net in jouself om groter mylpale te bereik.

  • Traceey Titus

    Hi Stine ek is baie trots op jou meisa en ek weet met jou gesindheid en opregtheid wat uit jou straal sal jy dit nog ver bring en is jy alreeds ‘n wenner. So trots as ‘n Citrusdaller op jou.Sterkte en moenie worry nie , jy het alreeds gewen.

  • Thami Nqubelani

    You go Girl!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!,jy hetdit gebore met dit.

  • Alicia Fortuin

    Hey Stine. . .Citrusdal staan bank vas agter jou meisa. J is stunning. mwah

  • tania ludick

    Jy lyk pragtig

  • sorita

    Stine, jy is te cool!

  • MD Swart

    Jy is pragtig n natuurlike skoonheid. Sterkte. God bless

  • Nita Cloete

    Elke keer as ek jou foto sien weet ek ons het ñ wenner beet.Houvas en jy sal nog hoogtes bereik.

  • Ruth

    Ek weet jy sal wen!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • B.M.Witbooi

    Justine,,Jou natuurlike skoonheid is ‘n wenner.Jou geheim is dat jy oor ‘n innerlike skoonheid ook beskik.Hou duim vas vir jou meisiekind!

  • Marné

    Beslis ‘n voorblad gesig! Justine jy is pragtig!!

  • Hannalise

    Jy`s die wenner!

  • Jackie Hunter

    Justine, pragtige mens van binne en buite. Ons as Citrusdallers is baie trots op jou, weet jy is `n wenner.Good Luck

  • Madelein Horn

    Ongelooflike persoon – mooi van binne en buite!! As ‘n oud-onderwyser van jou, is ek baie trots op jou….jy’s in alle opsigte ‘n wenner!! Mag die hele SA jou as ‘n wenner sien, want jy verdien dit….

  • Nicolene du Plessis

    Jy maak ons Citrusdallers baie trots. Mag jy ons naam hoog hou. Jy is pragtig! Die voorblad van haar sal baie verfrissend wees! Wees net jouself en geniet elke oomblik

  • Tessa Dirks

    Stine jy is te cute vir woorde. Jy is reeds die wenner. Ons is trots op jou. You go girl!!!

  • Denise

    Justine is beslis die wenner!

  • Sophia Cook

    All of the best, you are already a winner!!!!!

  • Wilma George

    My vote is defnitly 101% yours. YOU GO GIRL…………
    STRONGS…………….

  • Biola

    Justine, jy’s pragtig. Jy is ‘n skoonheid in alle opsigte. Binne en buite. Baie trots op jou!!! Jy het my stem. Sarie se beoordeelaars sal ver moet soek om nog so ‘n natuurlike en nederige skoonheid te kry. Sterkte.

  • Delani

    Jy lyk sommer soos ‘n baie nice mens! Hou duime vas!

  • Annia Solomons

    Hi Justine ,eks regtig proud op jou- jy maak ons trots hoor !good luck

  • Ronald S van Schalkwyk and family

    Justine you are a winner we support you 100% !!

  • Andries Titus

    Ek stem vir Justine, sy is pragtig en het goeie menseverhoudings.

  • SHIRLEY-ANN MOUTON

    Jy is pragtig, binne en buite- Sit Cederberg op die map, ons is trots op jou!!!!!

  • Matlhodi Maseko

    You go girl!!!! You have all it takes to can win this competition. The whole community of Citrusdal is behind you. Like we always say in Citrusdal "sterkte".

    Matlhodi

  • Dinah Saiet

    Justine, jy het dit en jy het beslis my vote. Ek weet jy gaan wen!!!

    Dinah

  • Dinah Saiet

    Justine het alles wat nodig is om die kompetisie te wen skoonheid, die persoonlikheid en die "brains". Jy is Citrusdal se ster!!! Good luck

  • Randall Cyster

    Hi girl

    I hope u remember what I told u when u were grade 10 at the stoep of the barber shop. U didn’t believe me but now u see for yourself. And I said I will see u in Milan, Italy the mecca of all beauty queens. Good luck

  • HAZEL FREDERICKS

    strongs miss van alle level 3 A OA MWAH

  • Bianca Malgas

    You go girl!!! Justine,the person you are is God’s gift to you and what you became is your gift to God , so I hold both my thumbs up for you to make your dream a reality…jy het dit my meisie,een ding j het dit,gebore met dit!!!

  • sharlee jantjies

    justine ek weet j sal dit maak

  • franzelle beukes

    justine jy het dt oz weet jy gaan wen jo go girl jy is pragtig en n meisie met meer natuurlike skoonheid.

  • Lee-Ann April

    Hi justien jy is baie pragtig ons weet jy sal wen. liefde lee-ann

  • ELGARD CLOETE

    Hi stien,jy lyk baie mooi en ek weet dat jy gaan/sal wen.met baie liefde van ELGARD CLOETE jou student en netbalspeler.

  • JESSICA HARTNICK

    jys pragtag en dit straal oral uit alle sterkte voren toe

  • wilechia

    hey justine you are beautiful,stunning,breath taking keep it that way and good luk your a winner indeed

  • yriot steenkamp

    Justine jy Rrrrrrrrrrrrrrrrrock!!!!!!!!!!!! en ek weet jy sal wen…mwahzzzzzzzzzzzzzzzzzz!

  • tracey

    jufi jys baie oulik en ek wens alles van die beste vir jou.

  • Chrizelda

    Chrizelda 2a: @sterkte juf ons staan agter jou j is ons ster.@ons juffie met haar mooi smile@

  • ntombi

    hey u the best we luv u juf

  • ntombovuyo mahafu

    justine, as the community in citrusdal we love you, you are our rolemodel i know that u r the winner for this competition im proud of you gal.meisie jy het dit sterkte mwhaaaa! ons is lief vir jou ons dink an jou.

  • Moira Domoney

    Justine you are a natural, innocent, refreshing and sincere! You also have drive to better yourself. I can assure you the community are very proud of you! All the best girl!

  • Charlene Brand

    Justine, jy is nog net so pragtig soos wat jy was op skool, ek dink jou mooi persoonlikheid maak jou nog meer beeldskoon, jy verdien dit om te wen!! so lekker om te sien hoe jy straal voor die kamera, hierdie was nog altyd jou droom!!!!!!

  • jullian steenkamp

    strongzzzz jufi wet jufi sal dit lat rrrrrrrrrrrrock mos te moi!!!!!!!

  • ARTHURONESIA

    JUSTINE J HT MY VOTE JS RER8 PRAGT8,VRIENDELIK J HT DT JT DI GROOTSTE KANS OM TE WEN.JT N STRALENDE PERSOONLIKHEID.U GO GAL EK HOU DUIM VAS

  • anthea adams

    you go girl make us proud

  • Carol Johnson

    Hey Justine sterkte jy lyk stunning mwah!!

  • jaydene

    alle sterkte justine!!! may God be with you…

  • nashwill

    sterkte juf ek weet jy gan wen mooi is beslis een van juf se talente

  • samantha engelbrecht

    juf ons hup en vertrou dat u die voorblad gesig van sarie dal2 ga bring wnt u is oulik en ht die gesig da voo

  • Frances van der Merwe

    Jy’s pragtig…Jy verdien om te wen!!!

  • Elmar schroeder

    All the best from my side ma’am 🙂

  • curshwin stevens

    you go miss cloete we know you can do it, keep up with the good you been do, the whole electrician class level3 is behind you, do it for cities.

  • manfred cloete

    jastine jastine tog te oulik tog te oulik

  • Brenda Strauss

    Justine jou ster het nog al die pad geskitter ek weet jy gaan dit maak.

  • Edith

    Justine is die wenner!!!

  • Jason

    good luck miss cloete!!!!!!!!!!! I hope you win

  • francios

    MC BEERKIE wil jou alles vanie beste toe wens ek wiet jy salit maak.

  • meagan

    strongz miss cloete i know u will make it. see u on the cover page of sarie.

  • Charlotte Farao

    Juf.Cloete is n beeldskoon,stylvolle,pragtige,vriendelike,….dame en staan n kans omte wen so ek hou duim vas vir Juf.ek glo dat Juf.dit kan maak GOODLUCK!!!!

  • neville booyse

    juf mt daai skwnhied wt in juf stk glo x daai vrbad bhrt an juf s vrkms

  • jason kabab

    sy s van di moiste dames op aarde sag geard hou van kinders en is ook iemand waarmee j jw geheime kan deel en sy kan jw raadpleeg

  • HENNO WILLEMSE

    sy is n goeie sag geaarde persoon sy is ookn baie mooi dame met goeie maniere sy is persoon wat hart werk om elke dag n sukses te maak in haar lewe.

  • hilton

    goodluck miss you rock

  • sylvester

    goodluck yo a beuty miss

  • sylvester

    justine goodluck ek weet dit j gaan dit maak j is n baie saggearde mens en hou om mense te raadpleeg

  • jeandrey ruiters

    justine……….van my kant af #1

  • bradvill

    Will make it we are 100% behind from me and the level 2B class autimotive

  • ignatius

    we wish good luck

  • nicolaas stuurman

    justine jy gan wen,jy te oulik om nie te wen nie.

  • ivan

    justine j gan gan beslis wen want jy lyk vantasmagories

  • DILLEN

    JUSTINE wens jou alle voorspoed jy is die perfekte meisie vir SARIE VOORBLAD

  • RYAN

    hey justine, jy het dit juffi behou dit moeni laat gaan ni,jys te poenankies,jy het my vote sterkte ek weet sommer jy gaan no.1 wees

  • max

    Miss you are just number 1 ek hou al my vingers vas en my toonjties

  • ntombovuyo mahafu

    ek stem vir justine jy is die beste en ek glo jy sal wen sterkte ons as citrusdal gemeenskap ons dink an jou

  • willemina ryck

    Juf is beeldskoon,stylvol,pragtig en vriendelike dame.Sy kan n wenner wees. Ons hou duim vas vir u.sy is ook n sagte mens en good luck.

  • SAMMONAY

    juffie lyk soos n ster ek hou duim vas n ek glo sal wen….GOOD LUCK MWA SUMMY@G…….

  • fredeline hector

    Ek wens vir Juf.voorspoed vir die kompetisie en ek weet Juf.kan dit doen.En baie GELUK!!!

  • Queen

    joh justine cloete is top sy maak dit om in die top tien te wees…u go girl

  • Lisl Badenhorst

    Jy is defnitief die wenner – voorspoed vir die toekoms en ek hoop hierdie maak die deure vir jou oop.

  • elvina

    Justine jy is pragtig. Natuurlike skoonheid!!! Hoop jy wen.

  • John

    Justine jy lyk regtig soos ‘n droom. Jy is PRAGTIG

  • Alex

    Haai vriendin, jy lyk stunning. Jy het definitief my vote

  • Jackie van der Poll

    Hi Sister

    Good Luck!

    Jackie van der Poll

  • Jevon Kotze

    Hi Justine

    Ek werk saam met jou ousus, maak ons Cederbergers trots!

    Voorspoed!

    J

  • Helen

    Alle sterkte, jy is baie mooi en sal die voorblad van Sarie stunning laat lyk!

  • Cherman Cloete

    Hello nig, van kleins af het ek hierdie dag sien kom. jy weet mos ur a winner.lol …Cherman Cloete

  • Ida van Zyl

    Justine, jy is pragtig. Jy moet wen!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Anna Beukes

    My Wêreld Kepereld is sy nie pragtig nie sy is ‘n Wenner

  • Rhoda Witbooi

    Ons is bly dat jy Cederbergstreek se Naam hoog hou, en ons is verseker dat jy met die louere gaan weg stap alle sterkte met die kompetisie en ons is baie trots op jou.
    van die Cederbergers

  • Charlet Smit

    Justine jy het dit u go girl !

  • sally

    jy is ‘n rolmodel vir citrusdal se jongmense! jy’s ons wenner!so jonk en pragtig ons kyk op na jou!jy het ons stem in citrusdal!

  • joan

    wen of verloor, jy bly ons model!!! bly so awesome en sweet!!! N5 studente lufies u!!!

  • MIrna

    🙂

  • Desiree

    Jy lyk stunning, Justine. Good Luck

  • maria ludick

    Jy het dit gebore met dit

  • Carmen Moorcroft

    Jou innerlike skoonheid straal uit. Ons is staan almal agter jou!

  • Jenine Moses

    Justine, jy is pragtig! You go girl! Suid-Kaap Kollege (Mossel Baai) staan agter jou!

  • Anneke

    Ek stem vir Justine, te pragtig!

  • Olivia

    Justine Cloete he my volle stem!

  • Andries

    Justine, voorspoed en jy verdien om te wen!