sr1109voorblad_kompetiesie_1_
Hieroor praat mense

Voorbladgesig-finalis: Lizelle Muller

Lizelle Muller (27), Nelspruit

Hoekom het jy ingeskryf?
Dit het soos ’n lekker uitdaging gelyk. Ek is nogal skaam, so wanneer ek voor ’n kamera is, is ek buite my gemaksone. Ek glo dis belangrik om jouself te ontwikkel en hierdie ervaring is ’n manier om my selfvertroue te bou.


En toe jy hoor jy’s in die top-10?

Ek was geskok. Toe dit uiteindelik insink, was ek baie bly.

As jy wen?
Dit sal ’n voorreg wees. Dis iets waarop ek altyd sal kan terugkyk en trots wees. Om deel van die top-10 te wees en ’n fotosessie vir SARIE te kon doen is eintlik klaar genoeg vir my. As ek wen, sal ek een van my groot drome kan waar maak: Om my vlieglisensie te kry!

Wie is jou gunsteling-voorbladgesig?
Suzette van der Merwe. Sy’s uiterlik en innerlik mooi. Ek kry die idee sy is nederig. Sy is ook betrokke by liefdadigheid, veral met kinders. Ek is mal oor kinders.

Beskryf jouself in 5 woorde.
Hardwerkend, eerlik, lojaal, vriendelik, naïef. Ek vertrou mense te maklik.

Wat is altyd in jou handsak?
Spuitgoed, kougom en my grimeersakkie.

Hoeveel paar skoene is in jou kas?
’n Kas vol!

Kyk hier na Lizelle se oorspronklike inskrywing

Volg SARIE op Twitter en Facebook

  • Alida Joshua

    Baie natuurlik – stunning.

  • Tamara van Vuuren

    Pragtige meisie!

  • Ida Bührmann

    Sy is pragtig en vertoon ook nederig. Sy lyk soos ‘n kind van God en iemand wat dalk bietjie skaam vertoon, maar weet wat sy wil hê in die lewe.

  • Tania Roux

    Go girl!

  • Alexandra du Pisani

    You are STUNNING Lizellie!!! SO natural! Everyone needs to watch the video to really understand how gorgeous you are!!!

  • Liezl

    Lizelle – jy is asemrowend mooi! Good luck.

  • Adre de Villiers

    Jy’s beautiful Jong!!!

  • Carlee Myburgh

    Zelle,die foto is so mooi soos jou persoonlikheid,natuurlik en sag!!! Stunning :)

  • Rijke Coleman

    Jy weet jy het my stem!!!! Baie sterkte, jou foto’s is pragtig!

  • Pieter

    Sterkte Lizelle, jys reeds ‘n wenner!

  • Corline Bosman

    Go girl baie mooi en natuurlik jou oe vertoon net so mooi !!!!

  • Jolande

    ‘n Stem al die pad uit Amerika. Lizelle, jy is absoluut pragtig! Om jou op ‘n voorblad te kan sien sal werklik ‘n groot lekkerte wees!

  • Cezanne Walters

    Baie sterkte Lizelle. Dit wat SARIE gesoek het, het hulle klaar gekry. Jou fotos en video is so nice en mens kan sien jy is bietjie skaam. Jy kan trots wees op jouself dat jy al so ver gekom het…..en jy sal als bereik waarop jy jou hartjie sit.

  • Santa Groenewald

    Pragtig jou lelike ding. Ek hou duim vas. Is baie trots op jou.

  • Amelia Vorster

    Baie mooi foto :-)

  • Rachel Viljoen

    Natuurlike skoonheid is altyd ‘n seën. Hou styf duimvas.

  • Michiel en Marietjie Jansen

    Jy lyk pragtig, maar jy is sommer ‘n natuurlike voorblad meisie

  • Marthie

    So ‘n pragtige natuurlike foto! Ek is MAL hieroor

  • Andrie Krokos

    Absolutely beautiful!!! Both inside and out! :-)

  • Natasha Matthee

    Pragtig. n Wenner!

  • Benjamin Osmers

    Sterkte!!

  • Jo Potter

    Lizelle is so Beautiful

  • Louise du plooy

    Lizelle jy lyk stunning hou styf duim vas

  • Debbie Lyon

    Lizelle, you are truely the most beautiful as your gorgeous personality suits your outer beauty. Stunning, you have my vote.

  • Ronel

    Baie mooi!! Hoop jy wen.

  • Bee Gerber

    Pragtige klassieke skoonheid, gaan beslis die voorbladmeisie wees …:)

  • Annetjie de Beer

    Almal is pragtig, maar ek stem vir Lizelle Muller, sterkte.

  • Monniek

    Al die meisies is pragtig!

  • Lo-Mari

    Lizelle Muller kry defnitief my stem! Hou duime vas vir jou!

  • Piet van der Merwe

    Pragtige meisie.Ons wenner !

  • Amy

    Wow Zellie – jy moes ‘n moedel geword het! Die video vertoon presies wie jy is – beeldskoon en plat op die aarde. Lizelle vir President!

  • De Lint

    Natuurlike Skoonheid!

  • Marius Haarhoff

    Lizelle is ‘n pragtige mens met innerlike skoonheid wat selfs die beeldskone uiterlike oortref. Lizelle kry my stem oor en oor !!!

  • Karin van Niekerk

    Ons hou vir jou duimvas.Bly altyd so mooi soos jy is van binne en buite!!

  • Alta Spreeuwenberg

    Jy is vir my baie natuurlik en geseend met binne mooi wat buite uitborrel.

  • Christa Rabe Boshoff

    Muller is ‘n verwante familie-van aan my eie nooiensvan en buiten dit is sy pragtig en stralend!

  • Janine

    Absoluut stunning en beautiful! Lizelle se opregte skoonheid oortref die res.

  • Cecilia

    Uitsonderlike gesig!

  • Yolandie van Wyk

    WOW, WOW, WOW, so pragtig van binne en buite, sterkte my vriendin.

  • Hannelie Oosthuizen

    Lizelle Jou pragtige ding!! Van hier ver uit die lekker warme Canada hoop ek en hou ek duim vas vir jou en jy verdien om hierdie kompetisie te wen .
    STUNNING STUNNING STUNNING!

  • Theunis Botha

    Wow ! Sy is baaaaie mooi.Hoop sy wen.

  • Hendre Louw

    Lizelle.. jys gemaak om hierdie kompetisie te wen.. Ek weet sommer dit gaan baie goed gaan. :-)

  • hendre louw

    Baie sterkte.. jys stunning en ons is almal baie trots op jou

  • Retha Smith

    Jys so mooi en dan so oulik ook

  • Retha Smith

    Jys so mooi en so oulik ook.

  • Retha Smith

    Jys pragtig !

  • Janine Winters

    Lovely! Baie pragtig! You go girl!

  • Wilna

    Jou tydloose skoonheid is ongelooflik!!!!!!!!!!!

  • Jana Blignaut

    Jy is stunning en ek het reeds vir jou gestem !!!