Hieroor praat mense

Voorbladgesig-finalis: Loubè de Ridder

[box:full:grey:both]

Loubè de Ridder (21), Bloemfontein

[/box]

Hoekom het jy ingeskryf?
Toe ek van die wedstryd lees, het ek gedink dis nie iets wat ek gewoonweg sal doen nie, maar dit kan pret wees.

En toe jy hoor jy’s in die top-10?
Ek het nie eens gedink ek gaan die top-35 haal nie. Toe ek die oproep kry, het ek eers stil geraak. Ek het nie geweet hoe om te reageer nie. Nou is ek opgewonde.

As jy wen …
Dit sal ’n eer wees om met SARIE, die grootste vrouetydskrif in die land, vereenselwig te word. Vroue wat op SARIE is, is altyd stylvol en vroulik. Ek glo ek kan hierdie eienskappe op ’n voorblad uitbeeld.

Wat is jou gunsteling-voorbladgesig?
Christi Panagio. Sy’s een van die mooiste vroue in die land. Sy lyk altyd elegant

Beskryf jouself in 5 woorde.
Eerlik, gebalanseerd, familievas, beginselvas, lewenslustig.

Wat is altyd in jou handsak?
Lip Ice. Ek is nie ’n grimering-girl nie. Die enigste grimering wat ek soms dra, is maskara en oogomlyner. Ek meng soms bietjie onderlaag met my vogroom.

Hoeveel paar skoene is in jou kas?
Ek het glad nie ’n skoen-fetish nie. Ek bestee my geld op hemde en mooi serpe.

Kyk hier na Loubé se oorspronklike inskrywing

Volg SARIE op Twitter en Facebook

  • Ronelle

    Beelskoon!

  • Corrie

    Die dame vir wie ek gestem het is pragtig en blyk regtig plat op die aarde te wees en sy straal ‘n lewensblyheid uit!!! Hoop sy wen!!!!

  • Wilmien Kotze

    Loube is sonder twyfel my voorbladgesig!! Nie net is sy (SUPER) beeldskoon op ‘n natuurlike manier nie, maar sy het ook ‘n hart van goud, en jy kan niemand beter kry om dit waarvoor Sarie staan – ‘n intelligente, moderne, inspirerende, maar steeds vroulike meisie – uit te beeld op die voorblad nie! Ek hou duim vas!

  • Erna Schnautz

    Baie mooi en ongekunsteld. Natuurlike skoonheid.

  • Jacolene du Plessis

    Wow Loube jy is pragtig!!! Sy is veseker my nommer een!!!!! Hoop regtig sy wen, want nie net is sy bitter mooi nie, sy is een van die beste mense wat ek ken!!!

  • Margot

    Loube is nie net mooi van buite nie, sy is PRAGTIG van binne! Sonder enige twyfel die wenner!

  • suzette

    Loube is verseker my keuse vir Sarie se voorbladgesig..NIE net is sy so ongelooflik pragtig en so plat op die aarde nie, maar so goeie voorbeeld van geballenseerd wees vir alles meisies in Suid Afrika. EK STEM DE RIDDER!

  • suzette

    Loube is verseker my keuse vir Sarie se voorbladgesig..NIE net is sy so ongelooflik pragtig en so plat op die aarde nie, maar so goeie voorbeeld van geballenseerd wees vir alles meisies in Suid Afrika. EK STEM DE RIDDER!

  • suzette

    Loube is verseker my keuse vir Sarie se voorbladgesig..NIE net is sy so ongelooflik pragtig en so plat op die aarde nie, maar so goeie voorbeeld van geballenseerd wees vir alles meisies in Suid Afrika. EK STEM DE RIDDER!

  • Pieter Etsebeth

    Inspirerend, doelgerig en voorblad mooi!

  • Bianca Schreuder

    She has a natural beauty!!

  • Theresa Lombard

    Ongekunsteld, beeldskoon, vroulik, sag, definitief ‘n voorbladgesig!

  • Ashleigh Crouch

    Kan beslis saam almal stem. Loube is beslis pragtig van binne en buite.

  • Karisa du Plooy

    Sjoe Loubè, dis rerig so so mooi. Soos al die mense sê, jy het ‘n natuurlike skoonheid. Jy wen verseker my voorblad!!!

  • monya

    n meisies wat se uiterlike skoonheid presies wys hoe mooi sy ook van binne is!

  • Gp Greyvenstein

    hoop jy wen loubs! jy sal dit verdien

  • Gideon Haasbroek

    Pragtig, Staan uit!

  • ANEL LATEGAN

    Vars,natuurlike en pragtige Boeremeisie!

  • Alida

    Beeldskoon en sy is van Bloem!!!

  • Elze Potgieter

    Jy is beeldskoon Loube!
    Dink aan jou xx

  • Ina Potgieter

    Jy is pragtig!

  • celia

    Loube het die skoonheid EN die X-factor! Iemand waarmee vroue van alle ouderdomme graag sal wil identifiseer.
    Loube- my inspirasie!

  • frances

    BEAUTIFUL!!As ek meer as twee duime gehad het sou ek hulle ook vasgehou het!!!Sterkte vriendin!Dink aan jou!

  • Sylvia

    Sjoe – sy is pragtig verby en ‘n amazing meisie van binne en buite! Defnitief my keuse

  • Erika Uys

    Loube de Ridder

  • Madie van Straaten

    LOUBE DE RIDDER! n Meisie met natuurlike skoonheid, pragtige glimlag! Beslis my voorbladkeuse.

  • Os Hamman

    Julle kyk na die wenner………………!!!!!!!!!!!!!

  • Suzanne de Wet

    Loube is die laaste geplaas foto-gewys, maar was onmiddelik my 1ste keuse. Werklik ‘n pragtige jong dame.

  • Johannes Van Vuuren

    Loube moet wen.

  • Sheree

    Ongelooflik STUNNING MOOI!

  • Amazed

    Laaste foto, 1ste keuse. Sal verseker wen!!

  • louise

    Loube bo! bo-op die voorblad! 🙂

  • Merle SPillman

    Pragtige foto – pragtige mens – as hierdie voorblad op Sarie verskyn koop ek meer as een eksemplaar dadelik – Dit spreek met mens –

    STERKTE LOUBE – Jys verseker die wenner!!

  • Marie Labuschagne

    Sy het ‘n natuurlike skoonheid, ek hoop jy wen!!
    Sterkte

  • Petro Lantz

    Ek weet jy gaan die wenner wees, jy is fantasies. Sterkte met die kompetiesie, Seeninge vir jou sonder Grense. xxx
    Petro Lantz

  • Karen Hudson

    Loube se voorkoms en onopgesmuktheid vereenselwig ek met SARIE en spesifiek sy voorblad. Go girl!!! Jy is die rede waarom ek daardie SARIE sal koop!
    Sterkte!

  • Marietjie Nortje

    Loube is voorwaar ‘n uitstaande finalis.

  • Liezel Butler

    sterkte L!!! Jy’s stunning!!

  • Kiki

    Sy is absoluut pragtig en ek hou duim vas dat sy wen

  • Bets Greyling

    Sy is vir my die verpersoonliking van ‘n jong Suid-Afrikaanse vrou. Pragtig!!

  • Eulize

    Sonder geen twyfel is Loube die wenner!!

  • Kiki Jooste

    Hi Loube – bly altyd so natuurlik! Vra tog asb vir Eulize om vir my ook ‘n copy van jou Sarie wenvoorblad hier na Australie toe te stuur dat ek ook kan "brag" met ons familie 🙂 Sterkte!

  • Braam van Straaten

    My GUNSTELING by verre! Loube de Ridder

  • Izelde

    Uniek en pragtig!
    "Elke artikel wat sy maak is ‘n nuwe skoonheid waarvan sy die skepper is: dis hare en ‘n ander kon dit nie so gemaak het nie, want sy het haar siel daarin gegiet" C.J. Langenhoven
    Go girl!

  • Mr Bean

    Boer soek ‘n vrou??

  • Callie

    Loubè de Ridder!! Maak reg wêreld, hier kom n nuwe golf van natuurlike, gebalanseerde skoonheid! Met jou op die voorblad gaan die rakke baie vinnig leegloop!!

  • Charlene Smith

    Loube is behoort 2011 as voorblad-Sarie-nooientjie. Sy sprankel ‘n stukkie varsheid wat die lente inlui. ‘n Blom van Bloemfontein.

  • Gouws Prinsloo

    Loube jy is pragtig!! n Ware voorbeeld vir dames van vandag!

  • Leonie

    Sy het ‘n oop vriendelike "Sarie" gesig.

    Definitief die beste een van die lot.

  • Loucile

    Lekker Loube!!!!! Jy’s besonders mooi my vriendin** Sterkte**

  • Freda Ferreira

    Sy is pragtig. Ek hoop regtig sy wen

  • Lydia u Plessis.

    Die wenner!

  • sonja billson

    daar is nie woorde wat haar kan beskryf nie !

  • Christelle Long

    Sy is pragtig, vroulik en elegant! Is defnitief gepas om op Sarie se voorblad te verskyn!

  • Marina Nel

    By verre die beste voorbladgesig! Beeldskoon.

  • Hamlin

    Loube moet wen!

  • Jonita van Vuuren

    Loube is tops

  • marisa

    Loubalicious ek moet nu leer ma nu kyk ek eers na jou foto! Soooo moi my maatjie! En so trots op jou! Jy is regtig n inspirasie vi my…en weet jy gaan vi soveel ander meisies ook wees! Sterkte loubs!

  • Esna

    Nommer een!!

  • Riaan Van Staden

    Jy is n wenner !

  • Dalene van Staden

    Simply the BEST

  • sonja deridder billson

    n varse beeldskone godin !!!

  • Sandra Bosch

    Loube het alles wat nodig is om as wenner aangekondig te word. Met haar kombinasie van ongelooflike natuurlike skoonheid en sagte vroulikheid sal sy die SARIE voorblad een maak wat die SARIE lesers vir nog baie lank sal onthou! Sy is voorwaar my eerste keuse!

  • Christa Botes

    Loubè is pragtig. Nie net uiterlik nie, maar haar oë straal ook ‘n innerlike skoonheid uit wat mens na haar toe aantrek. Vandag ek die eerste keer haar foto gesien het, het ek sommer net geweet sy hoort op ‘n voorblad! Sterke Loubè ek hou styf duime vas vir jou! Hoop ons sien jou sommer op nog baie voorblaaie!

  • Milly van Straaten

    Niemand anders nie- Loube de Ridder!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Helena Young

    Loube is stunning. Sy moet beslis wen!

  • Selwin

    Sy is mooi van binne en buite.

  • Rob Convoy

    What a stunning girl! Ek stem vir Loube de Ridder.

  • Marna Bezuidenhoud

    Sterkte Loube, jy is pragtig. !

  • Diane McGown

    Loube het sonder twyfel die beste glimlag en lyk pratig!

  • Leon Nel

    Loube is ‘n pragtige, natuurlike, onopgesmukte jong dame, wat beslis my stem kry!!!

  • Leanne Le Roux

    Ongelooflike pragtige dame!!Met i hart van goud** SONDER TWYFEL my wenner!!!!!!!

  • Lea de Ridder

    Natuurlik, Beeldskoon, Uniek, Vroulik, Pragtig! Geluk Loube! Jy is definiteif my keuse vir die voorblad. xxx

  • Louise Erasmus

    Ek kan sien dat sy nie net mooi op fotos is nie – n natuurlike skoonheid wat beslis my stem kry. Hoop om jou gou op die voorblad te sien Loube!

  • Johannie Venter

    Ek koop beslis die Sarie met jou op die voorblad. n Gesig wat lewenslustigheid en vreugde uitstraal. Pragtige glimlag. Loube de Ridder jy is beslis my keuse.

  • Enzo Venter

    Loube – Ek is seker ek sal in n lamppaal vasloop as ek verby jou moet stap of oor my voete val. Jy is pragtig en verdien om te wen. Hou duim vas.

  • Delien Bothma

    Loube is di eerste gesig wat ek sien tussen al die deelnemers, ek hoef nie die ander gesigte te sien nie, sy MOET WEN!!!! Sterkte!

  • Adri de Langr

    Sjoe sy’s pragrig! Sy’s nie net beeldskoon nie sy het ‘n pragtige persoonlikheid wat alles so mooi afrond aan haar. Ek hou al my duime en tone vas vir jou Loube, sodat sy kan wen, want as daar nou 1 is wat dit verdien om te wen dan is dit definitief sy.

  • Adri de Lange

    Sy’s regtig baie pragtig. En ek weet dat sy van binne net so mooi is soos wat sy buite lyk. Ek is so trots om te weet dat ek haar ken, en dit is vir my ‘n plesier om vir haar te kan stem om te wen. Want as daar nou 1 is wat dit verdien om te wen dan is dit sy. Ek sal al my duime en tone vas hou vir jou sodat jy kan wen.

  • Vlok Pieterse

    Ek ken vir Loube, n regte Bloemfonteinse roos! Ek hou duime vas en jy kry my stem vir die voorblad.

  • Petro van Reenen

    Go for it Loube! Sarie sal soos soetkoek verkoop met jou op die voorblad. Ek stem vir jou.

  • Delmari Swart

    Loube de Ridder is pragtig. Sy is n mooi voorbeeld en inspirasie vir ons jeug. Jy kry my stem!

  • Melody de Wet

    Sjoe!!!! Loube is verseker ongelooflik Stylvol en elegant,………………..Verseker ‘n voorblad gesig!!!!!!!

  • Surette Pieterse

    Pragtig, pragtig, pragtig!!!

  • Lynette

    Sy is beeldskoon en pragtig

  • Corrie

    Sy’s Pragtig!

  • Yolande

    Hierdie pragtige jong dame is definitief my voorblad gesig! Alle voorspoed!

  • Jana Marx

    Ek bly by my keuse: LOUBE vir Sarie voorblad!!!!

  • J.S de Villiers jnr.

    Loube,

    Your picture has the entire Canada talking. I feel confident that you’ll not just make it on the front page of Sarie, but many more opportunities such as this will come your way.

    Congratulations!

  • Leona Geldenhuys

    So ‘n vars voorkoms!

  • jacques viviers

    Natuurlik mooi!

  • Mieke L

    Loube de Ridder is beeldskoon! Sarie sal bevoorreg wees om haar op die voorblad te publiseer!!!!!! Stunning meisie!!!!

  • Melanie Britz

    Loube is beeldskoon!!!! Verseker my eerste keuse! Go Loube!!!!!!!!!

  • Carla B

    Stunning stunning stunning! Mooi oop vriendelike gesig. Jy is pragtig.

  • Nina Mostert

    Mooi is ‘n ‘understatement’! Sy is volwasse en het ‘n klassieke skoonheid. Sy het sterk waardes en straal selfvertroue uit. Sy kom intelligent voor en het ‘n sprankelende geaardheid.

  • SARIE

    So gesig kort ‘n klomp voorblaaie!

  • Elandi

    go loube’!!!!

  • Juanita Jacobs

    Dit is ‘n vreeslike mooi foto! Ek hoop versekr jy wen Loube!

  • lerine vd spuy

    Haar oë is warm en maak onmiddellik kontak – dit trek jou soos ‘n magneet aan.
    Sy het ook ‘n pragtig innemende en warm glimlag.

  • Gift Labuschagne

    Gift se: Definitief my keuse!!!! Ons kyk uit vir die SARIE uitgawe met jou op die VOORBLAD!!!!!

  • Lizzie

    Go Loube Go

  • Madelein Buys

    jys pragtig en gemaklik in jou vel – kan dit sommer sien – bloemies het mooiste meisies….go girl!