Hieroor praat mense

Voorbladgesig-finalis: Marli Lategan

[box:full:grey:both]

Marli Lategan (24), Pretoria

[/box]

Hoekom het jy ingeskryf?
Ek wil graag fotografiese modelwerk doen. As ek wen, sal dit ’n hupstoot in die regte rigting wees.

En toe jy hoor jy’s in die top-10?
Al wat ek kon dink, is dat dit ’n wonderlike geleentheid is.

As jy wen …
Dit kan dalk nuwe deure vir my oopmaak. My droom is om ’n TV-aanbieder te word. Ek wil graag reis, mense ontmoet en hul stories vertel. SARIE se trefreël is “My inspirasie” en ek wil graag ’n inspirasie vir ander vroue wees. Om mooi te lyk op ’n voorblad is een van die beste maniere om vroue se harte aan te raak.

Wie is jou gunsteling-voorbladgesig?
Anna-Mart van der Merwe. Sy word mooier hoe ouer sy word.

Beskryf jouself in 5 woorde.
Passievol, motiverend, gelowig, aanpasbaar en ek gryp geleenthede aan.

Wat is altyd in jou handsak?
Parfuum, lipglans, pleisters en my kamera.

Hoeveel paar skoene is in jou kas?
Ek dra dieselfde paar skoene tot dit deurgeloop is. Ek is nie mal oor skoene en handsakke nie. Ek koop eerder dekor-produkte en boeke.

Kyk hier na Marli se oorspronlike inskrywing

Volg SARIE op Twitter en Facebook

  • Nico

    Loshande die Mooiste girl wat ek nog die vooreg gehaad het om my oe op te le. Sterkte lief, jys ‘n crazy BEAUTIFUL.

  • Lize

    Sterkte Marli, jy lyk stunning!! Mag al jou drome waar word!!!

  • Irene

    Marli is pragtig binne en buite, voorwaar ‘n inspirasie. Go Marli!!

  • Mandie Uys

    Ek hoop jy wen nig! Jys beautiful! Love you!

  • Lizelle Lategan

    Mooiste meisie met die mooiste hart!!!!

  • Lida Nel

    Jy’s ‘n WENNER, Marli!! YOU GO,GIRL!! X

  • Marile Kroukamp

    Pragtige mens!!!!!

  • Hanneke

    Die mooiste, dierbaarste mens ooit!

  • jill

    She is a vision of pure beauty and love. Her smile portrays overflowing joy.
    Her eyes give a sense of utter peace yet with a hint of excitment.
    Beauty like this is scarce and to be valued.

  • Heinz Winckler

    Marli is ‘n goeie vriendin van ons en ek kan met vrymoedigheid se dat sy nie net die pragtige voorkoms het om ‘n suksesvolle voorbladmodel te wees nie, maar het ook die persoonlikheid, dryf, passie en stamina om ‘n suksesvolle voltydse model en TV aanbieder te wees. Sy’t my stem!

    H

  • Frank

    Ek sal weer begin tv kyk as Marli die program aanbied…dis n feit.

  • Jannie Lategan

    Model van n sussie!!!!!

  • Rita van Tonder

    ONGELOOFLIK, NATUURLIK MOOI!!!

  • Caromien

    Marli jy’s pragtig! The eyes are the windows of the soul.. En jou ogies spreek boekdele.

  • Marie du Plessis

    Sy is ‘n baie voorbeeldige en interessante jongmens, en kan alle situasies baie goed hanteer.

  • Elouiza Wagner

    Marli is nie net mooi van buite nie, maar haar binneste maak haar nog mooier! En kon nie vir ‘n beter vriendin gevra het nie! Sy is stunning!!!

  • Trudie van Dyk

    Jy is so pragtig!!!!

  • Cecilia Fouche

    Jy is pragtig Marli, ek hoop regtig dat jy genoeg stemme sal kry om te wen, nie net omdat jy mooi van buite is maar die mooi in jou hart straal uit jou uit!!! God bless

  • Marié Lategan

    Marli is Liefde en Waarheid.
    Haar passie is om dit oor te kan dra aan enige medemens.
    Onselfsugtig, onvoorwaardelik.
    Haar uiterlike skoonheid is vir haar maar net ‘n hulpmiddel tot dié doel.

  • Jakkie Uys

    Marli by verre die mooiste! Pragtig! Jy is ons wenner!

  • Matthys

    WOW!!!
    Hey almal, dit my niggie!!!!
    Sterkte en my vote is joune!!!
    "You’re simply the best!"

  • Sandra Harrison

    Pragtige meisie. Natuurlike skoonheid en as jy na haar luister kan jy hoor sy is ‘n liewe persoon. Sterkte, hoop jou drome kom waar!!!!

  • Elize Hyman

    Marli skyn van binne af buite toe. Sy’s pragtig!

  • Jaco Harwig

    Mag jy wen en jou drome waar word Marli

  • Christa

    Pragtige meisie. Sy het my stem BESLIS !!!

  • Charmaine Honiball

    Pragtige foto, mag jou drome waar word en dat jy n verskil kan maak in ander vrouens se lewens.

  • Marietjie vd Wall

    Hierdie meisie het my stem. Ek kan haar nie, maar sy het baie mooi oë en iets in haar gesig wat haar spesiaal maak.

  • Bronwyn Vorster

    STunninG! 🙂

  • Louise Henning

    Het jou laas gesien toe jy "sweet sixteen" was en jy was toe pragtig….! Nou STUNNING!!!!

  • Yolandi Nagel

    Jy is pragtig, mag jou drome waar word Marli

  • Nelia Steyn

    Pragtige vrou. Haar skoonheid van binne is net so awesome.

  • Linda

    Marli, not only are you gorgeous and beautiful, you have all the qualities needed to reach for the stars and make your dreams come true! You are a natural and you have my vote for sure!

  • Attie

    Go Marli

  • Beatrice Koortzen

    You are the best and most beautiful by far. You deserve to win!

  • Cornia Redelinghuys

    Voorwaar ‘n pragtige kind en goeie voorbeeld vir ons jeug. Marli jy het beslis my stem!!!!!!!!!!

  • Marthie Schalkwyk

    Hou duimvas dat jy wen! Sterkte, jy is werklik pragtig.

  • Lizel Snyman

    Natuurlik mooi!

  • Melanie Watson

    Marli my stem vir jou omdat jy regtig pragtig is net jammer jy hou nie van baie mooi skoene. Jy is definitief very prety!! Sterkte !!

  • Emmerentia Geldenhuys

    Hi, so bly om jou hier te sien, so gebruik Jesus ons en gee ons talente om sy naam te verkondig en n verskil in die wereld te kom maak! Mag jy sommer baie geseend wees, jy is pragtig binne en buite!

  • Alette-Johanni Winckler

    MARLI JY IS ONTSAGLIK MOOI!!!! WEL GEDAAN my skat! Jy was nog altyd soos my klein sussie…SOOOOO trots op jou! You GO GIRL!!

  • Manlie Janse van Rensburg

    Hier is my wennertjie stunning mens en ‘n voorbeeld vir baie, hoooohoooo Ek hou duim vas sy wen.

  • Celia

    LIEWE BLIKSEM Marli maar jy’s pragtig! Skies as my woorde nou almal skok, maar jy’t so mooi begin blossom. Ek bid vir favour vir die res van jou lewe!!!

  • monique

    Baie Baie mooi, Hoop jy wen!!!

  • Jolinda

    Marli is natuurlik mooi en is n goeie voorbeeld van vrouwees!

  • LORRAINE FORRESTER

    MARLI IS PRAGTIG VAN BINNE EN BUITE. VOORWAAR N INSPIRASIE!!

  • sarie

    Baie mooi. Jy het by stem!!!!

  • Charmaine Herbst

    Jy is n rol model vir enige tiener wat dalk eendag besluit om in jou voetspore te volg. Sterkte & ek hoop jy wen

  • ELSIE

    Marli jys pragtig,beeldskoon,en ek hoop jou drome word waar,daars net een woord ,JYS BEELDSKOON

  • Sandra Maritz

    Alhoewel Marli my niggie se dogter is, ken ek haar nie persoonlik nie, maar ek het nog net die mooiste goed van haar gehoor, en so ‘n bietjie per e-pos met haar gesels. Sy het ‘n skoonheid wat ‘n mens aangryp en haar oé weerspieél haar pragtige wese! Sy het beslis my stem!

  • Anzelle Heyns

    Beeldskoon van binne en buite! Geen twyfel sy moet wen nie!!!

  • Debbie

    You rock Marli!! Love you lots! Ons weet jy is `n wenner !!! Die wenner !!! Baie mooi nie net uiterlik maar ook van binne.

  • Jeanmari

    Mens maar jy IS skoonheid van self!!! Sy heerlikheid sal jou van voor bestraal en ‘n strook van glans agterlaat waarookal jy gaan.

  • Louis Nel

    Amper te mooi vir woorde – weet jy gaan dit maak

  • annamarie

    een woord, pragtig

  • Willem van Zyl

    Marli is my nommer 1 vir die voorblad kompetisie.

  • Bernita

    Sy is absoluut beeldskoon. Ek hoop sy wen!!!!!!

  • Theresa Grobbelaar

    Beeldskoon!

  • Bitterbal

    Sys amper so mooi soos i Bybelversie!!

  • Tanya

    Mooi gekyk na al die finaliste & myself afgevra watter gesig sal my SARIE laat optel en koop! Daarom stem ek vir Marli want sy staan uit bo al die ander! Alle Sterkte!!

  • Vicky Botha

    Sterkte Marli, jy was ‘n pragtige langbeendogter en het ‘n ‘n sensuele pragtige vrou geword. Hoop jy wen!!! Sarie kan gerus ‘n kompitiese doen vir die mooiste gesin en julle s’n sal ook finaliste wees. Lekker as jou Buurmense jou omgewing op die map sit.

  • Ben Brunsdon

    Natuurlike skoonheid. As ‘n amateur fotograaf dink ek sy is enige model agentskap se droom. Mooi gesig en sterk gesig eienskappe. Sarie hier is julle wenner!

  • Babsie de Jager

    Marli is beslis die bste keuse. Sy lyk pragtig!!!

  • Zenda Hanekom

    Marli is ‘n sprankelende mens! ‘n Mens kan dit in haar mooi oê sien. Sy is definitief ‘n WENNER!!

  • Mariet

    Sy is ‘n pragtige natuurlike skoonheid

  • Laurette Loubser

    Sys pragtig!

  • Mathilda Muller

    Marli, jy is vir ons almal baie spesiaal en ons het geweet jy is ‘n pragtige meisie, maar ons weet nou, jy is beeldskoon! Wat jou so spesiaal maak, is dat daardie skoonheid siels-diep lê. Daardie gesiggie op die voorblad sal my beslis die Sarie laat koop! Jou oë praat met mens…. Jy’t verseker die Mullers se stem!

  • Paul Basson

    Haar persoonlikheid en waardes is nog mooier!! Stunning en humble persoon.

  • Clivé Burger

    Ek sal definitief die Sarie koop met Marli voorop – my dadelik aangetrek. Pragtige meisie!

  • Liza Stroebel

    Marli het ‘n sprankeling oor haar wat van binne-af buite toe beweeg; sy het pragtige oe, haar mond is sensueel, en haar ryk haarkleur komplimenteer haar velkleur. Ek dink sonder grimering sal sy in elk geval mooi genoeg wees vir ‘n voorbladnooi; die kleur ‘lig’ net haar bestaande skoonheid na buite! ‘n Ideale nooi vir Sarie se voorblad en ‘n aanwins vir die voorste vroue-tydskrif! Ek hoop jy wen, Marli!

  • Rita Basson

    Wow!!! Beslis voorblad materiaal! Ek hoop sy wen 🙂

  • Daleen Basson

    Marli is nie net pragtig nie, sy het n warm persoonlikheid wat opreg belangstel in haar medemens en haar entoesiasme vir die lewe is aansteeklik!

  • Patrize Carstens

    Sy is die tipe vrou wat koppe laat draai,
    Marli is n stunning persoon,
    kannie wag om haar op die voorblad te sien nie

  • Salome Viljoen

    Jy sprankel! Geluk met ‘n stunning voorblad foto. Ek hou styf duim vas. Liefde

  • Anne-marie Pretorius

    Marli is beslis die mooiste!!!

  • Natasha Steyn

    Marli is verseker ‘n meisie wat altyd ander mense se belange op haar hart dra.
    Sy kan defenitief ‘n inspirasie wees vir baie!

    EN JY IS BEAUTIFUL!!!

  • Lomea

    Die mooiste mens! Nie net haar looks nie, maar haar omgee en haar nederigheid slaan jou asem weg! Verseker die Voorbladgesig van Sarie! Sys i inspirasie vir almal!

  • Sally Wolmarans

    Asemrowend. Haar voorkoms en geaardheid oorweldig mens totaal. Groot inspirasie! Sterkte Marli!

  • hantie

    Pragtig! – lewendige interaksie met die "kamera". Nog mooier wanneer sy praat! ‘n Perfekte gesig!

  • antoinette mendes

    ek stem beslis vir jou, en hoop dat jy sal wen. my twee dogters het ook ingeskryf en al het hulle nie ingekom nie, stel ek nog steeds belang om te sien wie gaan wen, en my stem is vir jou. alles van die beste vir jou. God bless

  • Oretia Ferreira

    Marli, jou natuurlikheid en die glimlag, spel sukses, wen en voorblad. Oë getuig van sprank en lewenslus!

  • Mariska du Preez

    Dis baie mooi foto’s van jou! Hou duimvas dat jy wen

  • Anette

    "Marli is ‘n pragtige, opregte mens – ek hoop en bid dat haar drome waar sal word.

  • Wilma Fensham

    WOW!!!! Wat ‘n pragtige meisie, van binne en buite. Jy gaan wen Marli jy lyk stunning. Ek hou sterk duimvas vir jou.!!!!!!

  • Jessie

    Ek hou albei duime vas – hoop jy wen! Pragtige foto’s …

  • Orna Janse Van Rensburg

    Sterkte Marli, jy lyk stunning, nie net van buite mooi nie maar van binne ook, STERKTE, jy is ‘n wenner!

  • Liezl

    Good Luck…

  • Joalet

    Pragtig mooi M… =)

  • Janet van Antwerpen

    Van Laerskool af was marli nog altyd die een vir die oog…En niks het verander nie…Inteendeel. Sy raak net al hoe mooier….!!! Ek hoop regtig dat hierdie vir haar sal uitwerk….Dit sal wonderlik wees om haar op die voorblad te sien…!!! Sterkte Marli…..!!!