Voorbladgesig
Hieroor praat mense

Voorbladgesig-finaliste: Ons top-10 van 2013 #1 en #2

Uiteindelik, ná duisende inskrywings, ons 10 finaliste! Vir ons September-uitgawe sal elkeen in tipiese SARIE-voorbladstyl afgeneem word. Dan sal jy vir jou gunsteling kan stem …

Hier is ons eerste twee finaliste: Angelique Reyneke en Annalize Hanekom

Angelique Reyneke (28) van Groblersdal

Angelique ReynekeKlik hier om Angelique se volledige profiel en foto’s te sien.

 

Annalize Hanekom (33) van Durbanville

Annalize HanekomKlik hier om Annalize se volledige profiel en foto’s te sien.

Ons maak môre nóg twee bekend.

In die September-uitgawe

In die September-uitgawe van SARIE wys ons jou hoe ons 10 finaliste sal lyk op ‘n SARIE-voorblad. Moenie dié pragfoto’s misloop nie!

Karlien van Jaarsveld