Hieroor praat mense

Voorbladgesig-finaliste: Ons top-10 van 2013 #3 en #4

Uiteindelik, ná duisende inskrywings, ons 10 finaliste! Vir ons September-uitgawe sal elkeen in tipiese SARIE-voorbladstyl afgeneem word. Dan sal jy vir jou gunsteling kan stem …

Hier is nóg twee finaliste: Marike Nel en Antoinette Grobler

Marike Nel (20) van Centurion 

Marike NelKlik híér om Marike Nel se volledige profiel te sien.

Antoinette Grobler (33) van Gariepdam

Antoinette GroblerKlik hier om Antoinette se volledige profiel en foto’s te sien.

Ons maak môre nóg twee bekend.

Hier is gister se finaliste, Angelique Reyneke en Annalize Hanekom

In die September-uitgawe

In die September-uitgawe van SARIE wys ons jou hoe ons 10 finaliste sal lyk op ‘n SARIE-voorblad. Moenie dié pragfoto’s misloop nie!

Karlien van Jaarsveld