Voorbladgesig
Hieroor praat mense

Voorbladgesig-finaliste: Ons top-10 van 2013 #5 en #6

Uiteindelik, ná duisende inskrywings, ons 10 finaliste! Vir ons September-uitgawe sal elkeen in tipiese SARIE-voorbladstyl afgeneem word. Dan sal jy vir jou gunsteling kan stem …

Hier is nóg twee finaliste: Mija Labuschagne en Taryn-Lee Oliphant

Mija Labuschagne (21) van Centurion 

Mija LabuschagneKlik híér om Mija Labuschagne se volledige profiel te sien

Taryn-Lee Oliphant (21) van Macassar

Taryn-Lee OliphantKlik híér om Taryn-Lee Oliphant  se volledige profiel te sien.

Ons maak môre nóg twee bekend.

In die September-uitgawe

In die September-uitgawe van SARIE wys ons jou hoe ons 10 finaliste sal lyk op ‘n SARIE-voorblad. Moenie dié pragfoto’s misloop nie!

Karlien van Jaarsveld