Voorbladgesig
Hieroor praat mense

Voorbladgesig-finaliste: Ons top-10 van 2013 #7 en #8

Uiteindelik, ná duisende inskrywings, ons 10 finaliste! Vir ons September-uitgawe sal elkeen in tipiese SARIE-voorbladstyl afgeneem word. Dan sal jy vir jou gunsteling kan stem …

Hier is nóg twee finaliste: Leatitia Rossouw en Zelda O’Brien

Leatitia Rossouw (20) van Pretoria

Laetitia RossouwKlik híér om Leatitia Rossouw se volledige profiel te sien.

Zelda O’Brien (40) van Rondebosch

Zelda O'BrienKlik híér om Zelda O’Brien se volledige profiel te sien.

In die September-uitgawe

In die September-uitgawe van SARIE wys ons jou hoe ons 10 finaliste sal lyk op ‘n SARIE-voorblad. Moenie dié pragfoto’s misloop nie!

Karlien van Jaarsveld