Voorbladgesig
Hieroor praat mense

Voorbladgesig-finaliste: Ons top-10 van 2013 #9 en #10

Uiteindelik, ná duisende inskrywings, ons 10 finaliste! Vir ons September-uitgawe sal elkeen in tipiese SARIE-voorbladstyl afgeneem word. Dan sal jy vir jou gunsteling kan stem …

Ons laaste twee finaliste: Madelein du Pisanie en Thea Brand

Madelein du Pisanie (20) van Jeffreysbaai

Madelein du PlessisKlik híér om Madelein du Pisanie se volledige profiel te sien.

Thea Brand (45) van Hartbeespoort

Thea BrandKlik híér om Thea Brand se volledige profiel te sien.

In die September-uitgawe

In die September-uitgawe van SARIE wys ons jou hoe ons 10 finaliste sal lyk op ‘n SARIE-voorblad. Moenie dié pragfoto’s misloop nie!

Karlien van Jaarsveld