Voorbladgesig 2013
Hieroor praat mense

Voorbladgesig: Stem vir jou gunsteling!

Elkeen het iets besonders. Een se innerlike krag oorrompel jou, ‘n ander se effense kwesbaarheid, nog een se borrelende lewenslus, die wye glimlag. Stem vir jou gunsteling!

Klik hier om vir jou gunsteling te stem

of gaan na voorbladgesig.sarie.com/top-10