voorbladgesiglayout2
Hieroor praat mense

Voorbladgesig-wedstryd: Hier is die 35 finaliste!

“Dit was vir ons byna onmoontlik om 30 finaliste te kies. Toe kies ons 35! Sonder om na name, plekke of ouderdomme te kyk het ons ons laat lei deur ’n vonkel in die oog, ander kere deur ’n getrou-warm glimlag, maar altyd deur ’n houding wat sê: Kyk na my, ek weet wie ek is en ja, ek ís meer as net rooi lipstiffie!’ - Michélle van Breda, SARIE-redakteur

SARIE INSPIRASIE-VOORBLADGESIG VAN DIE JAAR in samewerking met

Schwarzkopf

HIERNA HET ONS GESOEK – EN GEKRY!

* Daardie aha!-gevoel. Haar gesig doen die praatwerk.
*Oë, oë, oë. Haar oë moet léwe – hulle sprankel.
* ’n Aanloklike glimlag en mooi tande.
* Sy moet oop, vriendelik, warm en baie gemaklik 
met haarself wees. Die foto verklap alles.
* Vroue wil haar beste vriendin wees,
 mans wil haar uitvra!
* ’n Lewenslus en energie wat INSPIREER.
* Nee, nie beeldskoon nie. Nee, nie noodwendig ’n 
model nie. Net ’n natuurlike skoonheid. 
’n Ware, positiewe trots SA-meisie!

Colette Cronje (20) van Kaapstad: Ontmoet haar hier!

Colette Cronje

Simone Saunders (19) van Port Elizabeth: Ontmoet haar hier!

Simone Saunders

Amanda van Loggerenberg (32) van Despatch: Ontmoet haar hier!

Amanda van Loggerenberg

Hanneke Kotze (22) van Stellenbosch: Ontmoet haar hier!

Hanneke Kotze

Justine Cloete (23) van Citrusdal: Ontmoet haar hier!

Justine Cloete

Faye Gatley (28) van Port Elizabeth: Ontmoet haar hier!

Faye Gatley

Nadia Nel (30) van Pretoria: Ontmoet haar hier!

Nadia Nel

Alrie Velleman (19) van Port Elizabeth: Ontmoet haar hier!

Alrie Velleman

Mandi Engelbrecht (33) van Stellenbosch: Ontmoet haar hier!

Mandi Engelbrecht

Annelene Lubbe (18) van Westdene: Ontmoet haar hier!

Annelene Lubbe

Eileen Kelbrick (25) van Krugersdorp: Ontmoet haar hier!

Eileen Kelbrick

Celest Els (22) van Lonehill: Ontmoet haar hier!

Celest Els

Althea Viljoen (23) van Stellenbosch: Ontmoet haar hier!

Althea Viljoen

Talya de Lange (19) van Potchefstroom: Ontmoet haar hier!

Talya de Lange

Rentia Weber (30) van Windhoek: Ontmoet haar hier!

Rebtia Weber

Zandri Blom (18) van Riversdal: Ontmoet haar hier!

Zandi Blom

Inge-Vinette Speek (19) van Pretoria: Ontmoet haar hier!

Inge-Vinette Speek

Marli Lategan (24) van Pretoria: Ontmoet haar hier!

Marli Lategan

Candace Warner (22) van Belville: Ontmoet haar hier!

Candace Warner

Bronwyn Green (18) van Kaapstad: Ontmoet haar hier!

Bronwyn Green

Marieta Smith (56) van Kaapstad: Ontmoet haar hier!

Marieta Smith

Angelique Steyn, (20) van Mooinooi (tussen Rustenburg en Brits): Ontmoet haar hier!

Angelique Steyn

Beverley van Gerve (22) van Brakpan: Ontmoet haar hier!

Beverley van Greve

Elzaan van Wyk (29) van Windhoek Ontmoet haar hier!

Elzaan van Wyk

Gillian Cheri-Lee Mouton (21) van Bloemfontein: Ontmoet haar hier!

Gillian Cheri-Lee Mouton

Lizelle Muller (27) van Nelspruit: Ontmoet haar hier!

Lizelle Muller

Annette Kasselman (42) van Bloemfontein: Ontmoet haar hier!

Annette Kasselman

Joani Johnson (30) van Mosselbaai: Ontmoet haar hier!

Joani Johnson

Johandi Mentz (26) van Ermelo: Ontmoet haar hier!

Johandi Mentz

Camilla Bruyns (18) van Centurion: Ontmoet haar hier!

Camille Bruyns

Anina Vorster (23) van Centurion: Ontmoet haar hier!

Anina Vorster

Melanie Bosch (31) van Johannesburg: Ontmoet haar hier!

Melani Bosch

Loubè de Ridder (20) van Bloemfontein: Ontmoet haar hier!

Loubé de Ridder

Hermien du Toit (41) van Pretoria: Ontmoet haar hier!

Hermien du Toit

Bertha Marié le Roux (23) van Oudtshoorn: Ontmoet haar hier!

Berta Marié Le Roux


  • Rene Bosch

    Melanie Bosch is abseluut natuurlik beeldskoon. Kan nie wag om haar in die top 10 te sien nie!

  • Elize

    Berta Marie Le Roux van Oudtshoorn het my vote!!!!

  • Cornelle Odendaal

    Ek stem saam. Melanie Bosch is beslis my gunsteling!

  • Joan Ross-Harmse

    Simone Saunders van P.E. moet na my mening loshande wen…sy is PRAGTIG!!!

  • Joretha Meyer

    Ag nee flip hoe kies mens! AL hierdie vrouens is stunning! Baie geluk aan julle almal wat al sover gekom het!

  • Dalene Berger

    Marieta wat 56 is, is beeldskoon. Sy het my vote!!

  • Paula Venter

    Ten minste die helfte is beeldskoon, maar Mandi Engelbrecht is ongelooflik mooi!

  • Suzanne

    Hanneke Kotze – natuurlik en pragtig

  • Mia

    Kan ons vir meer as een persoon stem?

  • MARINDA HUYSAMEN

    Berta marie le Roux is pragtig, en vir my ongekunstelde skoonheid..Sy’t my Vote!

  • Ongelukkig…

    Dink dis baie onregverdig, daar was soveel meer natuurlike beeldskones wat eerder n plek kon kry! Ek meen een van julle finaliste was mej SA Teen! Onregverdig verby! Sarie het nie meer my "like" nie!

  • Marileze

    O my genade, ek is net dankbaar ek is nie 1 van die beoordelaars nie. Dit is baie moeilik, hulle is almal pragtig!

  • Melanie Botha

    ons hou van Angelique Steyn – ons sal vir jou duimvas hou.

  • Theo Scheepers

    All die dames is baie mooi my nr 1 is Annelene Lubbe

  • Zurita

    Marieta Smith – Wow! Inspirasie vir ieder elk om net so mooi en vroulik te wees op 56. Sy kry beslis my vote.

  • Rianda

    Wow!! Ons land het darem baie mooi vrouens, van jonk tot oud! Ek weet wraggies nie hoe die redaksie sal gaan kies nie, almal ewe pragtig!! Sterkte is al wat ek kan sê :-)

  • SUSAN VAN DER WAT

    maak ‘n plan en wys al hierdie wonderlike, beeldskone, sterk vrouens op een of ander manier! — ek WEET jule kan! xx

  • Wendy Stols

    Ek dink daar was onregverdigheid met hierdie kompetisie. In die eerste plek het die boek se reels gese 18 en ouer kan inskryf maar op die Internet net 18-30 jaar oud. Tweede het die reels gese net 30 en toe was nog 5 gekies. Ek het deur al die foto’s gegaan op die Internet en daar was beautiful/stunning girls, uit die boonste foto’s sou ek net se so 5-8 is pragtig. En moenie dink ek is suur druiwe nie omdat ek dalk nie ingekom het nie, ek het nie ingeskryf nie. Stel nie belang nie. Dit is net my eerlike opinie.

  • Christel Geldenhuys

    Candace Warner is nie net beeldskoon nie, maar net so pragtig en ongekunsteld van binne. Dit straal behoorlik uit. Al die ander is net so pragtig, voorspoed met die beoordeeling.

  • Krisfaaiers

    ….en 91.5% vn die dames het BLOU Oe !

  • Lettie Breytenbach

    Hulle ‘pose’ te veel, waar is die natuurlikheid?Nie een maak dit vir my met spontaneiteit nie.

  • Esmarie Davis

    Elzaan Van Wyk van Namib, – jy is my nr 1!!

  • Matthys

    Eileen Kelbrick se oë!!!! WOW
    Maar die Weber nooi van Windhoek is vuurwarm verruklik My nr 1

  • Zet

    SJOE! HULLE HET DIE ONGELOOFLIKSTE MOOISTE OE!!!KON ALMAL FINALISTE VIR MEJ SUID-AFRIKA GEWEES HET! MAG DIE MOOISTE EN BESTE EEN WEN,STERKTE AAN DIE BEOORDELAARS!!

  • Urma Mollema

    Ek stem vir Annette Kasselman. Sy is pragtig. Sy is ‘n vorige Mev.Suid-Afrika. Hier uit Kanada hou ons almal baie styf duim vas vir haar.

  • Meisie Maloney

    Al die dames is pragtig! My gunsteling bly Talya de Lange, sy is natuurlik en haar foto lyk soos sy is op die video. Ek hou styf duim vas vir haar.

  • Deon Minnaar

    Ek is ‘n fotograaf en Talya de Lange bly vir my die mooiste en natuurlikste met daardie stunning smile! Haar foto en video lyk ook soos dieselfde persoon – duidelik is daar nie aan haar foto gewerk nie. Sterkte Talya.

  • Petro Sutton

    Talya de Lange is pragtig en spontaan.

  • Caroline Vosloo

    Ek ken Talya de Lange en sy is regtig ‘n PRAGTIGE EN SPONTANE jong dame en haar inner beauty is evIdent ! Talya is my gunsteling. Dankie Sarie virt ‘n awesome tydskrig!

  • CHARLENE

    56 SY IS PRAGTIG!

  • Daleen Vosloo

    Al die dames is regtig baie mooi maar my gunsteling is Talya. Sy is so oulik op haar video,praat spontaan en dan is sy nog pargtig ook! Sterkte aan die beoordeelaars julle hat ‘n moeilike taak wat op jul wag.

  • Connie Pretorius

    Talya de Lange is regtig baie mooi. Haar video is spontaan en natuurlik.

  • Heila Visagie

    Chris Chameleon was onlangs hier in Australië en sy kommentaar was dat die SAkaanse meisies BAIE MOOIER is as die Ozzie meisies. Hierdie 35 finaliste is bevestiging van sy uitspraak. As my man die fotos sien trek hy more terug Suid Afrika toe!

  • Eureka Broberg

    Sjoe ek is bly ek is nie die wat moet besluit wie wen nie… Daar is so 3 wat regtig vir my uistaan maar almal is regtig pragtig. Sterkte dames.

  • Teleurgestelde leser

    Ek dink daar was nog mooier inskrywings want nie ‘n kans gekry het nie.

    Ek sal nooit weer die tydskrif koop waarmee ek groot geword het nie, Sarie jy het ‘n leser verloor!!!

    Soms dink ek dit is maar net waarvan die beoordelaars hou, nie noodwendig ‘n meisie met potensiaal nie.

  • Sarie leser

    Marieta het verseker my vote!! Maar al die dames is pragtig! Maar op ‘n ander noot stem ek so bietjie saam met ‘Ongelukkig’ hier bo se kommentaar. Ek het self nie ingeskryf nie maar soos ek verstaan het wou hulle nie noodwendig ‘n model of skoonheids koning gehad nie, wel nou ja onder die finaliste is daar ‘n paar modelle waarvan ek weet, ‘n Mej Tiener, Rooi Rose Model en Mev. Bloemfontein. Ek is nogsteeds baie bly oor die finaliste maar dink Sarie moet hulle reels in die toekoms bietjie meer duidelik maak oor presies wat hulle wil he!

  • Lindi-Lee Bekker

    Ek hou van Candace Warner!!

  • Andy

    Nadia Nel het my aandag getrek. Ek ken haar nie, maar sy is natuurlik mooi – sonder geposeerde fotos.

  • Onbekend

    Ons werk in ‘n groot maatskappy en gbruik dieselfde e-pos adres – gaan dit ‘n probleem wees as jul dieslefde e-pos adres kry met die verskillende mense se kommentaar?

  • Daniela

    Baie geluk aan al die finaliste. Sarie, let wel julle reels het gese GEEN wit of swart foto’s nie en dat die deelnemers direk vir die kamera moet kyk, maar deesdae is reels net riglyne. Bertha-Marie jy is pragtig maar reeds ‘n bekende gesig in tydskrifte, net nou die dag die COSMOPOLITAN deur geblaai waar jy ‘n bylaag gedoen het. Annette Kasselman, voormalige Mev. S.A. Joani Johnston…ek kan hulle opnoem, dalk is dit omdat ek self in die model bedryf is. Hoe onderskei mens die onskuld van ‘n 18 jarige se gesig met die van ‘n vol bloed vrou in haar 50’s?

  • ELMA MEYER

    Sjoe……die mooiste vrouens wat ek lank laas by mekaar gesien het.!!!!!!!! Wil regtig nie die "Judges" wees
    nie.!!!!!!!!!!!! NAMIBIA SE VROUENS IS SUIWER SOOS ONS LUG EN SKOON VAN DIE WOESTYN.

  • Shireen Wessels

    Talya de Lange ! Sy is stunning !

  • Lynn

    Talya de Lange, jou natuurlike skoonheid -met daardie pragtige glimlag- maak jou beslis MY WENNER! Sterkte :-)

  • Candice

    Talya de Lange is spontaan & sprankelend! Ek hou styf duimvas vir jou!

  • L Burger

    Rentia Weber is sonder twyfel die mooiste. Simone en Candace is ook pragtig. Ek stem dat die wat reeds in tydskrifte modelwerk gedoen het, en Mejuffrou watookals was (of wou wees) nie moes kwalifiseer nie, maar dis nie die einde van die wereld nie. Enige iemand wat nou nog ‘n kroon opsit (veral vir ‘n foto en nog meer vir ‘n inskrywing) behoort GLAD nie deel te neem nie…. Finaliste wat die geld vir liefadigheid wil skenk is net sad, en hulle moet onthou dit is SARIE en nie een of ander koekerige tydskrif nie.
    Die speeches wat party droom om te gee in ‘n Mej SA kompetisie, is nie hier nodig nie…. Ek hoop Sarie kies iemand wat SARIE se voorblad sal justice doen, en nie iemand wat te oud is (met sie grootste respek gese), te getan is, nie hulle wenkbroue ordentlik laat pluk het, of wie se boobjob darem net te voor die hand liggend is nie…….. My geld is op Rentia, Simone en Candace, good luck julle!

  • Chris Myles

    Hier is baie mooi girls maar te veel foto’s is nie die ware beeld van die dames nie – op die video en die lyk sommige totaal anders. Ek hou van Talya de Lange.

  • Johan

    Ek stem vir Talya.

  • Yvonne

    Talya het my stem vir die voorbladgesig.

  • Anri van der Linde

    Sjoe SARIE-span… ek si bly ek is nie in julle skoene wat ‘n wenner uit al hierdie mooi gesigte moet kies nie!!!! Serkte!! :)

  • Martie

    shoe … al die finaliste is regtig mooi maar my gunsteling een is TALYA DE LANGE – eks mal oor haar smile en wilde hare. Sy is ook spontaan op die video en lyk dieselfde as op haar foto.

  • Monique Neethling

    Dit gaan nie maklik wees nie! Candace en Talya is my gunstelinge! Sterkte!!

  • Lizelle

    Almal is pragtig maar party lyk net te veel soos modelle en gealterede fotos. Die wat natuurlik lyk is die mooiste. Marieta Smith, Candace Warner en Michelle Bosch is van die mooistes.

  • Gwen Smith

    Ons volg die voorbladgesig kompetisie mey ywer want daar is geld op die spel vir die een wat die wenner kies in ons huishouding. ‘n Hele R100- kan gewen word! Dit is so moeilik want al die dames is baie mooi maar my wenner is Talya de Lange. Ek hou styf duimvas vir haar, dan gaan ek ook ‘n R100- ryker wees. Dankie Sarie vir ‘n lieflike tydskrif x

  • Chris Strydom

    Ag nee van die fotos is erg gefotoshop .. van die dames lyk dan nie dieselfde op die video nie!

  • Chane

    Talya de Lange is regtig baie mooi. Ek sal haar graag op die voorblad van Sarie wil sien. Sterkte vir die beoordeelaars wat moet kies.

  • Linda Swanepoel

    my gunsteling is die girl met die mooi glimlag en stunning hare – Talya de Lange – hoop sy is ons Sarie voorblad wenner!

  • Kobie Swanepoel

    Whaau maar daar is wat absoluut uitstaan. Moeilike keuse maar ek dink………………..

    Bertha le Roux staan uit. Sy’t iets wat so onskuldig en warm uitstraal. Sterkte

  • Adelle Botes

    Marietha Smith…sjoe dit wys darem maar ouderdom kan pragtig wees! En Angelique het die mooiste lippe! Ja nee Hierdie dames wy jy kan pragtig op elke ouderdom wees!

  • Malanie

    Ek is mal oor my Sarie tydskrif en kan gewoonlik nie wag vir die volgende uitgawe nie. Dankie Sarie!

    Dit is ‘n baie moeilike keuse want die finalise is pragtig alhoewel Talya de Lange vir my uitstaan. Sy het beslis my stem as die voorblad nooi. Sterkte !

  • Carmen

    WOW die finaliste is mooi! My gunsteling is beslis die girl met die awesome smile en stunning hare – TALYA DE LANGE. Baie sterkte girl ons hou duimvas vir jou!

  • David

    Ons dink Talya is pragtig. Ek en my vrou sal die Sarie dophou – hoop sy is jul wenner!

  • Adriaan

    TALYA JY IS "N BEAUTY! Ek gaan nou my ma se Sarie goed dophou. Jy is voorblad materiaal.

  • Julia-Ann Rossouw

    Ek en my dogter het so na die fotos gekyk geluk aan elkeen julle almal pragtig, maar die ouervroue is deesdae die"s wat jonges uitstof….sterkte aan die ouer dames, Rentia is natuurlike skoonheid hoop enige een van ouerdames wen!

  • Elsie Gabiya en Cynthia Hlam

    ons sien ons Talya by die boek en sy is so moi. ons werk saam in die huis en Talya het baie mooi hart en die gesig is ook is baie moi. Ons is so lief vir haar. Miskien sy kan wen. Elsie en Cynthia

  • Lititia

    My ma sê altyd dis goed smaak verskil as ons almal nou van dieselfde man of vrou moes hou….ek is mal oor Marli Lategan, sy is vir my absoluut pragtig, maar hoe word die wenners gekies? Kan ons vir hulle stem?

  • Leriche

    Talya is werklik ‘n stunning meisie, ‘n mens kan sien dat sy haarself is deur die fotos en die video – hopenlik sien ons haar op die voorblad van Sarie. xx

  • Rochelle

    Talya de Lange is my favourite finalis. Haar foto en haar video is pragtig! Hoop ons sien jou op die voorblad.

  • Marie

    ‘n Paar pragtige dames, maar ek stem saam met van die bogenoemde kommentaar – Sarie het verwagtinge geskep oor waaroor die kompetisie handel en dit toe nie nagekom nie, wat baie teleurstellend is. Behoorlike riglyne/reels (waarby gehou word) sal minder ongelukkige lesers tot volg he. Sterkte aan die finaliste! Hoe die beoordeelaars ‘n wenner gaan vastel weet ek nie!

  • Elmarie Smit

    SARIE, jul 35 finaliste is waarlik uitstaande,maar vir my is daar net 1 ware inspirasie en sy staan uit, my gunsteling Annette Kasselman

  • Sanet

    Simone Saunders vir die Sarie voorblad 2011. Sy is so ‘n natural.

  • Tannie Klein van der Merwe

    Ek is ‘n ou Sarie leser en ook Talya se "ouma grootjie". Ek is so trots op my agter kleinkind. Sy is regtig ‘n pragtige en liefdevolle dogter en ek hou styf duimcvas vir haar.

  • Charlene

    Geluk aan al die finaliste! Julle is elkeen ‘n goeie keuse vir Finaliste. My stem le by Annette Kasselman; ek kan bieg dat sy mooi is van binne en buite! Ek is seker elkeen van die finaliste is, maar met haar kan ek praat uit ondervinding.

  • Sunette

    Candace Warner het die perfekte gesig. Ek ken haar nie, maar sy staan uit bo almal!

  • Chantell

    Faye het ‘n natuurlike skoonheid en haar persoonlikheid straal deur die foto. Sarie lesers kan hulself met haar vereenselwig omdat sy die alledaagse vrou opsom.

  • Essie

    My keuse is Rentia Weber. Kyk gerus na haar video. Natuurlik en pragtig!

  • Danette

    Sarie met hierdie kompetisie het julle die idee geskep dat die "average joe" n kans staan, maar dit is regtig teleurstellend om te sien dat julle het die vorige modelle en mej/mev watokal gaan uitsnuffel. NEE MAN! Sies! Ek stem regtig dat daar honderde mooier vrouens was wat nie so desperaat is om titels agter hulle naam te he nie. Dit kom vir my voor dat hierdie kompetisie was net weer n grap om mense hoop te gee en dan draai julle die selle ou draai, mode wereld politiek. Ek weet nie of die denkwyse was dat dalk sal die dames ons inspireer nie, maar dit doen nie. As ek n mej.SA wannabe op die blad sien gaan ek net dink "so what, dis sad"!! Maar as julle n nuwe talent, n nuwe look, n normale vrou wat met ons deel wat dit is om vrou te wees dan JA. Ek stem vir die klein handvol dames wat nuut is tot mode en kompetisie wereld!

  • Jean

    Ek stem 100 percent saam met Danette ,hierdie kompetisie is nie vir die reeds bekendes nie ma vir die " handvol dames wat nuut is tot mode en kompetisie wereld! " .Ek glo ook as sarie by hulle eie inskrywings reels kon gehou het sou dit baie meer regverdig uitgedraai het , ma ja ons land is ma swak as dit kom om reels toe te pas of dit nou ma op n politieke vlak is of in n voorblad tydskrif kompetisie, my stem gaan na Eileen Kelbrick toe ,sy is nie net beeldskoon nie ma het darm n visie en is ook nie die stompste potlood in die pakkie nie , voorspoed vir al die res

  • Durette

    Teleurgesteld – Swart en wit foto (volgens die reëls) was nie toelaatbaar nie, hoe dan nou? en Oorspronklike reëls is ook verander. Lyk of dit dubbele standaarde is!!!

  • Richelle

    Shoe… ek stem saam met sommige van die kommentaar oor die modelle en mej/mev dit en dat wat ingeskryf het – ag nee Sarie ons soek ‘n doodgewone girl op die voorblad wat julle omskep in ‘n model vir die voorblad van ‘n puik tydskrif. Ek en my gesin het al ure met die Sarie gesit en debateer wie ons dink moet wen want almal is regtig baie mooi, maar ons gunsteling is Talya de Lange. Ons dink sy het die kwaliteite waarna jul soek – mooi mond, pragtige tande, sagte oe en haar hare is baie mooi! My seuns dink natuurlik sy is stunning! Haar video is spontaan en sy lyk ook dieselfde daarop as op haar foto. TALYA die Vermaak gesin hou vir jou duimvas.

  • Shaun

    My gunsteling is Talya de Lange !

  • Marie

    Ek is ‘n afgetrede dame en my Sarie tydskrif is ‘n groot bederf elke maand. Ek en my kleindogter kyk nou en die finaliste is almal pragtig (party praat te veel op die video sonder om net hulself te wees). Ek weet nie hoe julle gaan kies nie want dit gaan ‘n moeilike keuse wees. Die dametjie wat vir ons uitstaan is Talya de Lange. Voorspoed en sterkte aan julle.

  • Marlene jooste

    Defnitief Retha Weber – sy’s beeldskoon.

  • Megan

    My gunstelling is Simone Saunders! sy is die een wat vir my uitstaan so natural and radiant! AMAZING SIMONE!!!! truelly breath taking!!!

  • Marietjie Muller

    Ek kan nie glo wat ek sien nie! Ag nee Sarie!!!! Die reels se uitdruklik die meisie moet selfvertroue straal en ons moet met haar kan identifiseer! Daar was baie ander sulke inskrywings wat aan die vereistes voldoen het! Baie meer pragtige inskrywings! En as julle na die fotos se kommetaar gekyk het sou julle sien dat daar baie meer gewilder inskrywings was. Wat het van Tania Vermeulen geword, of het sy onttrek?? Ek sou ook as ek sy was, hierdie is ‘n klugspul! een van die finaliste het nie eers ingeskryf nie!!!

  • Danielle Jacobs

    Vir al die dames met die suur kommentaar, hou dit vir julleself! SARIE lesers gedra hulle nie so nie! Ek is vir 20 jaar ‘n getroue SARIE leser en wil julle geluk wens met die top 35. Ons soek ‘n dame met klas en styl en wat warmte uitstraal. Daar is ‘n paar sulke foto’s, maar ek kan nie wag om Annette Kasselman op die voorblad van SARIE te sien nie. Haar video straal warmte en liefde uit, ‘n ware SARIE inspirasie

  • Chantelle

    Ek voel so jammer vir die finalsite wat sulke negatiewe kommentaar oor hulself moes lees. Dit moet omtrent seermaak en al jou hoop wegneem. Hierdie kompetisie is die wonderlikste geleentheid maar ek weet nie of dit weer gehou sal word na hierdie negatiwiteit nie. Ek hou duim vas vir elke finalis – of sy 18 is of 60, bekend of onbekend, of haar foto presies voldoen of nie. Hierdie is die eerste keer, dis nuut vir almal en verdien ‘n bietjie genade tov troubleshoot ens. Ek het ook vertoue in Sarie, ek is oortuig dat die tydskrif wat soveel aanhangers het vir soveel jare hierdie meisies gekies het want hulle kyk met ander oe na die inskrywings. Ek is oortuig dat geen voorblad al gedruk is sonder ‘n bietjie photoshop daarom weet ek dat die beoordeelaars kan sien wie het talent en die eienskappe waarna hulle soek. Wat ek wonder – die negatiewe kommentaar – hoe beinvloed dit die arme finaliste vir die top 10? Dit sal hartseer wees as hulle onder negatiewe mense se jaloesie moet lei. Dankie vir almal wat ook positiewe kommentaar lewer – sulke mense maak alles die moeite werd. Hierdie is die 1ste keer wat daar so ‘n kompetiese gehou word – ek hoop nie die laaste keer nie.

  • My Opinie

    Ek het terug gegaan na "My Opinie" op die voorblad gesig artikel, waar ek voorspel het wie die 30 finaliste gaan wees. Uit die 3000 om te kies het ek 6 van die finaliste voorspel en is natuurlik baie trots op myself. Wens van my ander voorspellings het ook in gekom, soos Johanna Spies (sy was darem fantasties mooi, regtig gedink sy sal wen) en nee ek is nie n familie lid of vriendin nie.

    Ander wat moes in gewees het dink ek is Marike du Randt 22 Alicia du Plessis 23 Chanieel du Plessis 20 Miquette Botha 21 Jonel Mathee 34 Dane Anderson 24 Mariette Bruwer 25 Toini van Heerden 27 Louise van Wyk 26 Christine burger 22 Bernice Breedt 24 Madreez de Wet 26 Frieda Du Plessis 25 Carina van Dalen 30 (Kan nie glo sy is ook nie in nie) Debbie lee Crous 27 Nicole van Heerden 23 Wilme Nel 29 Sune Senekal 24 Suzette Myburgh 20 Bernadine Willems 23 Jumandi Mc-Dermott 22 Anneleen williamson 20 Ame Viljoen 20 Frances du Plessis 22 Leani Gouws 26 – dit sou die kompetisie regtig moeilik gemaak het en ek wonder hoeveel van hulle het dit net net gemis. Maar hier is baie mense wat nie hier hoort nie en dit maak my voorspelling van die top 10 maklik.

    Eerste natuurlik die ses wat ek voorheen voorspel het:
    Candace Warner 24 Rentia Weber Lizelle Muller 27 Colette Cronje 20 Eileen Kelbrick 25 Marli lategan 24
    En dan Talya de Lange, Marieta Smith, Angelique Steyn en Anina Vorster.
    Kom ons kyk hoe reg is ek die keer.

  • MARISKA

    CANDACE WARNER!! SY IS ABSOLUUT NATUURLIK PRAGTIG!!!

  • Lizette Atterbury

    Baie Geluk aan almal, julle elkeen het iets spesiaals wat uitstaan. Sterkte vir die beoordeelaars en dankie vir die pragtige foto’s. Sjoe wat ‘n moeilike besluit.

  • ESTELLE

    my keuase CELESTE ELS sy is pragtig

  • JUAN

    CELESTE ELS – SKOONHEID VANSELF!!!!

  • jacques

    Celeste jy lyk soos ‘n engel – stunning girl

  • VANESSA

    stunning stunning stunning – CELESTE ELS

  • Bernie

    CELESTE ELS VIR VOORBLAD!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • trudie

    Celeste Els – sproeitjies beskryf haar – ‘n swaan!!!!!!!

  • Leona Louw

    Ek stem saam, geen negatiewe kommentaar nie asseblief. Al die dames is pragtig. My stem gaan vir Talya de Lange sy is vir my pragtig!

  • Mev. E Swanepoel

    Ons stem vir Talya de Lange -sy straal op haar foto en video. Sterkte Talya!

  • Annetjie

    Dankie tog smaak verskil en daarom is elke finalis pragtig. Ek glo Sarie sal die regte besluit maak want hul weet waarna hul soek vir hul voorblad. Sterkte Sarie redaksie met jul keuse.

  • Roxanne

    Dit is regtig ‘n baie moeilike keuse, ek hou van so baie van die girls maar my gunsteling bly Talya de Lange. Sterkte aan almal.

  • Karen

    Ons gunsteling is TALYA DE LANGE. Ons ken haar en sy is regtig pragtig, het ‘n awesome persoonlikheid met die mooiste glimlag. Sterkte Talya.

  • Claudette

    Dit is so jammer dat mense so negatief wil wees. God het al die mooi dames geskape en ja elkeen staan ‘n goeie kans want hulle is baie mooi. Daar was miskien mooier dames volgens ons wat ingeskryf het, maar Sarie het gekies (dit is hul tydskrif ) en ons weet nie waarna hul soek nie. Ek glo Sarie sal ‘n onbekende nuwe gesiggie vir ons op die voorblad sit wat die koppe gaan laat draai! Sterkte aan al die dames.

  • PUKKE studende

    Awesome om te sien een van ons studente by die PUK is ‘n finalis in jul Sarie voorbladgesig kompetisie. Ons hou duim vas vir TALYA DE LANGE..

  • Colleen

    My top 10.. Wat dink julle? Colette, Simone, Hanneke, Annelene, Althea, Rentia, Candace, Bronwyn Marieta en Elzaan.

  • Karin

    Ek stem saam met Annetjie en Claudette. Sarie bly ‘n besigheid wat bedryf word, en dit bly die borge en Sarie se keuse om die finaliste te kies. Daar is groot pryse op die spel, en die gesig wat wen moet die tydskrif kan verkoop – dis waaroor dit tog ook gaan, en moet natuurlik die potensiaal vir model ook he.. En as Sarie en die ander borge besluit dat daar te veel inskrywings ontvang en dat daar 35 finalsite moet wees, dan is dit hulle besluit. Nie een van die finaliste is so bekend dat mens hulle al gereeld gesien en moeg is vir hulle nie. Daar is ook ander modelle wat ingeskryf het wat nie die finaliste gehaal het nie.
    My top 10? Talya, Angelique, Candace, Faye, Rentia, Hanneke, Loube, Annette, , Althea en Inge Vinette – ag nee, ek mag net 10 kies!

  • Louise

    Bertha Marie Le Roux van Oudtshoorn…stunning…!!

  • Andy B

    CANDACE staan uit as wenner! Hoop die beoordelaars sien haar raak.

  • Candy Opperman

    Hello almal,

    My niggie het ingeskryf maar het ongelukkig nie die top 35 gemaak nie. Ek dink die top 10 moet wees:

    Simone Saunders (hou van her dimples)
    Annette Kasselman (Hou van haar selfvertroue)
    Candace Warner
    Annelene Lubbe (Angelina Jolie lippe)
    Amanda van Loggernberg
    Bertha marie le Roux
    Melanie Bosch (sy is so pragtig met her smile)
    Beverley van Gerve
    Nadia Nel
    Hanneke Kotze

  • Anton

    Sjoe Sarie dit is 35 baie mooi vrouens, wel gedaan!!!
    Ignoreer al die negatiewe kommentaar,hulle vertel meer van hulself as
    oor die meisies.
    Ek stem vir ALTHEA.
    Voorspoed aan almal.

  • noelene

    Elzaan van Namibie staan uit. Sy is pragtig en natuurlik. .

  • Nombulelo Nkuzo

    Melanie Bosch is abseluut natuurlik beeldskoon, sy is beslis my gunsteling.

  • Sammy

    My TOP 10 voorspelling is: Corlette Cronje, Simone Saunders, Justine Cloete, Arlie Velleman, Marli Lategan, Elzaan van Wyk, Melanie Bosch, Berta Marie le Roux, Loubé de Ridder en Annette Kasselman.

  • Henriette

    Dankie Sarie vir ‘n wonderlike tydskrif! Jislaaik dit gaan moeilik wees om die top 10 te kies en dan nog net een voorbladgesig wenner ook. Al die finaliste is mooi – maar ons stemme gaan vir Talya, Loube, Faye en dan is daar nog ‘n hele paar om die 10 finaliste op te maak. Hoop ons is in die kol met jul keuses. Sterkte aan almal.

  • Maggie

    Baie moeilike keuse vir die Sarie beoordeelaars. Sterkte aan jul – my gunsteling is Talya de Lange. Sy het so iets anders aan haar foto en ek hou van haar spontaniteit op die video.
    Sterkte aan almal!

  • ESTELLE

    MY TOP TIEN: CELEST ELS, ZANDI BLOM, ANNETTE KASSELMAN, ANNELENE LUBBE, BRONWYN GREEN, CANDACE WARNER, EILEEN KELBRICK, ELZAAN VAN WYK, MELANI BOSCH EN SIMONE SAUNDERS

  • Tania

    Ek het aanvanklik ‘n paar ander in gedagte gehad (na aanleiding van die foto’s hier bo), maar nadat ek die foto’s en video’s van almal gekyk het, het ek van plan verander. Daar is net 3 wat vir my uitstaan: Amanda van Loggerenberg, Celest Els en Rentia Weber. Sterkte aan julle!

  • Louise van Wyk

    Hier is regtig nie een finalis wat nie iets baie mooi het nie, en dit gaan baie moeilik wees om die wenner te kies. Ek het ‘n dogter wat ook ingeskryf het en ongelukkig nie die top 35 gemaak het nie maar ons volg die kompetisie en dit is vir ons heerlik om te voorspel wie ons dink gaan die top 10 maak en uiteindelik die voorbladgesig wees. Ons stem gaan vir Talya de Lange as ons gunsteling sy het ‘n pragtige mond, mooi oe en sy is oulik op haar video. Sterkte aan al die finaliste.

  • Celeste

    Melanie Bosch het darem maar net die NATUURLIKSTE skoonheid (en persoonlikheid!). ‘n Mens sien dit in die foto’s en op die video… Veral omdat van die meisies professionele foto’s laat neem het, staan sy sommer ekstra uit! Hoop ons sien daai ‘natural beauty’ op die voorblad!!

  • Caitlyn Bosch

    Melanie is the prettiest girl of them all!

  • Stephan Bosch

    Sy is te pragtig

  • Anoniem

    Wat snaaks is vir my, Nadia Nel….. Haar van is Lombard op Facebook en is verloof aan ‘n Neil de Jongh so waar sou die "Nel" vandaan kom….??

  • Andre

    Al die dames is pragtig, almal het unieke gelaatstrekke, maar die een wat alles saamvat in een pakkie is Annette Kasselman, sy’s by verre my wenner. Sit haar asb op die voorblad, dan sal ek ook die Sarie koop

  • Nadine

    Ons stem gaan vir Talya – sy is pragtig!

  • Patrys

    Dis reg Marieta, hou ons ouergeslag se "ouderdom" hoog. Jy lyk goed!! Sterkte, jy het my stem…

  • Sammy

    Die top 10 is in die boek..ek is so excited en tevrede met die keuse. Dames, julle is pragtig! Baie strekte!

  • Janine

    Annette Kasselman vir die voorblad. Wat meer wil jy he as dit? Geluk Sarie met puik resultate

  • Anita

    Zandri en Annelene is my keuse.
    Ek voel jammer vir die beoordelaars wat moet kies, want almal is pragtig.

  • Louise Lubbe

    Joani Johnson is my wenner! Sy is natuurlik mooi en het ‘n sprankelende en vars voorkoms.

  • Susan

    Ignoreer die negatiewe kommentaar! Bertha Le Roux van Oudtshoorn en Joani Johnson van Mosselbaai is voorwaar pragtig en my gunstelinge. Hoop om hulle in die top 10 te sien.

  • geskok!!

    die enigste ding meer teleurstellend as die 35 finaliste is sarie se bruid van die jaar couple… come on sarie…daar was dan soo baie gewees om van te kies??? nie dat mens meer kon verwag nie – dis afterallrooi rose wat vir charlize theron, tanya fourie, en ander ware skoonhede ontdek het… darem het rooi rose vir minki hierdie maand op hul voorblad, n classic beauty oor wie mense wil lees… meer as wat sarie kan se van amor…

  • Elmeri Welman

    Ek het die voorreg om vir Eileen Kelbrick persoonlik te ken. En ek kan julle verseker dat sy nie net asemrowend mooi is nie maar het die pragtigste geaardheid. Sy gee om vir enige lewende dingetjie en alles wat sy doen, doen sy tot eer van die Here. Ek hou styf duim vas vir jou vriendin. Jy verdien dit…

  • Annie Maritz

    Die 35 finaliste is almal pragtig. Toe die kompetisie uitgekom het, het ek weekliks na al die inskrywings gaan kyk. Ek het gesoek vir die volwasse dame wat ‘n mooi persoonlikheid uitstraal. Sy moes iets spesiaals he en sy moes ‘n glimlag he wat inspireer.
    Ek moes met haar kon identifiseer. Ek is in my veertigs en loop nie verby ‘n tydskrif as Anna Mart of Ilze roos daarop is nie. Tanja Vermeulen het ingeskryf, en ek was onmiddelik "hooked" op hierdie vrou se fotos. Soos wat die tyd aangeloop het, het ek haar kommetaar gevolg en dit was so duidelik soos daglig, die mense was MAL oor haar! Dit was ook duidelik dat die kommetaar nie van haar familie en vriende af gekom het nie!
    Nou vra ek vir Sarie…… Kon ek regtig soooo verkeerd gewees het met my voorspelling dat hierdie pragtige vrou een van die finaliste sou wees?
    Die liefde en lewe straal uit haar hele wese.
    Dis regtig jammer dat sy nie ingekom het nie! Kan Sarie dalk aan die lesers verduidelik presies HOE hulle gekies het?
    Teleurgesteld, Potchefstroom

  • Karen

    Vir ons bly Talya de Lange pragtig en ons hou styf duimvas vir die girl vir die voorblad xx Sterkte aan al die finaliste en ook aan die beoordeelaars wat moet kies!

  • SF

    Ek ken geeneen van die deelnemers nie, maar volg die kompetisie met groot belangstelling. Ek’s verras met die beoordelaars se Top 10-keuses… Waar is die mooie Candace Warner en Melanie Bosch dan?!
    Ek’s bly dat Sarie nuwe gesigte die kans gee, en nie bekende skoonheidskoninginne/modelle weer gebruik nie. Well done!

  • Yvonne du Toit

    Nianca Brouwer is die perfekte persoon hiervoor. Stunning meisie met mooiste persoonlikheid en voorkoms.

  • Juanette

    Wat dit vir my interessant gemaak het, is as daar nie eintlik na ouderdomme gekyk is nie, wonder ek net hoe is dit moontlik dat daar vanaf die ouderdom 18 tot en met die ouderdom 18-32 in elke kategorie ten minste een of twee finaliste is en in die ouer groep is daar presies drie wat nie in die kategorie val nie. Vra maar net of is dit moontlik dat ‘n mens aan ‘n gesig kan sien hoe oud die persoon is.

  • Julie

    Ek wil net sê dat Berta Le Roux en Joani Johnson twee bekende skoonhede in die Suid-Kaap is. Ek sien nog bekende gesigte. Waarom nie onbekende meisies die geleenheid gee nie. Daar was pragtige inskrywings wat nie ingekom het nie.

    Groete

  • Sasha

    is die ouderdom nie tot en met 30 jaar oud nie?

  • Christa Lotterie

    Hanneke Kotze (22) van Stellenbosch:
    Hanneke is ‘n " waspos", prentjie mooi, ek glo dat so ‘n mooi mens is met kalmte vrede en die innerlike genade kan uitstraal wat ons skepper skenk.
    Sy is so natuurlik, pragtig! Baie beslis die Heel mooiste.

  • Ansophe

    Kan Sarie asb. vir ons meedeel hoekom die algemene kommentaar vir 2012 -kompetisie gesluit is? Dit is nie meer beskikbaar nie – of kyk ek dit net mis?

  • Meraai

    Sarie, niemand stry teen die feit dat al die BEKENDE GESIGTE? nie mooi is nie. Almal kan sien dat hulle is mooi en dit is juis die rede hoekom hulle al in advertensies, mode-bylae, tydskrifte ens. verskyn het of self skoonheidstitels bekom het. Die vraag is eerder hoekom jul ‘n kompetisie loots en dan byna 40% uit professionele modelle bestaan. Stuur dan net dit aan modelagentskappe (OUTLAWS ENS) en kies ‘n "half-bekende" gesig. Die ander vraag is – HOEKOM neem die dames deel? Vir die titel of nog prysgeld? Kon hul nou maar nie net een titel laat vaar dat ‘n onbekende, mooi meisie ook ‘n kansie tot glans kan kry nie? Jul het mos al vele kere die kollig geniet!

  • Alexa Kirsten

    Ek is geskok dat Ansu Heinen nie as finalis gekies is nie! Sy is pragtig en haar fotos was onder die mooistes! Ek dink die beoordelaars het ‘n groot fout begaan! Sy is sprankelend! : (

  • Ansophe

    Ek stem saam met Meraai (jy het jou kommentaar by verlede jaar se wedstryd gelewer!). Dit is nie regverdig teenoor onbekende meisies dat die bekendes (wat Sarie al iewers anders gesien het en dus deeglik weet hoe hul lyk) gekies word nie, want hul weet reeds hul is mooi en het een of ander titel of was ‘n semi-finalis in een of ander mej. -kompetisie. Sarie bemark die kompetisie verkeerd. Volgende jaar moet Sarie se lesers hul nie weer laat ‘vang’ nie. Sarie soek maar eintlik ‘n eweknie vir Rooi Rose se Model van die Jaar -kompetisie – hierdie is nie regtig ‘n kompetisie vir die lesers om een die geleentheid te gee om op die voorblad te verskyn nie. Hoe edel en mooi sou dit nie gewees het nie! Dit is regtig onregverdig dat onbekendes meeding met modelle wat bekend is, want Sarie beskik reeds oor kennis omtrent hulle. Sarie hoef net die name te ‘Google’, dan kom verskeie foto’s van die meisies onder die ‘images-search’ op en dan het Sarie mos nou goeie insae in hoe die meisies lyk. Onbekendes word net op 3 foto’s beoordeel. Sarie moet die kompetisie liewer eerlik loods en oop kaarte speel met haar lesers (wat nie onder ‘n kalkoen uitgebroei is nie). Duidelik is daar van die top-10 meisies wat nie ‘n kop sal laat draai nie. Nou noem hul in die nuutste Sarie dat die meisies interessante agtergronde het! Ek dog dit gaan net oor hoe goed jy fotografeer?! Daar was duidelik meisie in die top -35 wat mooier is sommige wat wel gekies was, maar ek sal nie name noem nie.

  • JOHANNES FLORES

    JOHANNA BEZUIDENHOUT!!!!!!!!!!!! EK SIT MY GELD OP HAAR.

  • meedsdenJoina

    Instead of spending your time trying to calculate how of implant the other relationships and your health negatively. There are already 14 states in the USA, which of for and Ed Hazy Conviction plants, seven a and cultivate marijuana. Experiential with any drug there in the web as admitting your drug affects difficulty four joints every day? Here are some facts about it and some information the catch repeal tests and as they would at any doctor’s office. http://gingerbling.info Now there are hundreds of retail the rise because of the easy availability of medical marijuana in the country.

  • Pull Ralph Lauren

    Want a certain account statement from your price, volume your family members.
    Pull Ralph Lauren http://www.fr-marque.com/

  • nike free billig

    If you wish a strong data processing for your very well worth, consider pals.
    nike free billig http://www.nikefreerundamendes.com/