FOTO Facebook / Tereza Troskie

FOTO Facebook / Tereza Troskie

Hieroor praat mense

Voormalige Mev. Suid-Afrika se baba sterf

Wat Sondagaand met die voormalige Mev. Suid-Afrika Tereza Troskie-Herbst gebeur het, is enige ouer se nagmerrie. Haar en haar man, Bennie, se week oue babaseun, Jayden Ben, is skielik oorlede. 

Volgens Netwerk24 het hul seuntjie melk gedrink. Tereza-hulle het die winde uitgevryf en opgemerk dat daar bloed in sy neus was. Hulle het met hom na die Mediclinic Bloemfontein gejaag.

Vir die volledige storie besoek Netwerk24.