Veteraan-akteur Nic de Jager gesels oor nuwe rol: ‘Ek is ’n ou korrelkop en rondloper’
Legendariese TV- en verhoog-akteurs, bekende gesigte, en nuwe, vars talent is op die spyskaart in e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama ‘Kelders van geheime’.