FOTO Twitter

FOTO Twitter

Hieroor praat mense

WAARSKUWING: Video nié vir bang Jan nie …

Sir David Attenborough se tweede reeks van Planet Earth begin binnekort op BBC One draai.

Die lokprent is al deur meer as 6 miljoen mense op YouTube gekyk.

Kyk net die ongelooflike lokprent:

Maar nou is daar een toneel wat talle mense se nekhare laat rys en dit gaan op die oomblik viral. Wees gewaarsku: hierdie video gaan jou laat sweet!

Kyk die kort voorskou hier:

Hier’s die volledige video:

Lees nou

Venus, Mars: Só koop mans en vroue jeans