Oxford
Hieroor praat mense

Wag, dís 2016 se woord?

2016 is op sy rug en dis tyd vir die Oxford-woordeboek se woord van jaar: Post-truth. Verlede jaar was die woord emoji, voor dit was dit vape en in 2013 was dit selfie.

Is jy verbaas? Toemaar, van die gebruikers op Twitter is ook.

Het jy geweet? Karen Zoid, president van Zoid Afrika, is aangewys as die beskermvrou van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Borg ’n woord-projek.

FOTO: Marijke Willems

FOTO Marijke Willems

Lees nou

Nuwe WhatsApp-funksies!

Janet Jackson se baba is byna hier!