FOTO Facebook

FOTO Facebook

Hieroor praat mense

Wagter ná jare geskeer en 15 kg ligter

Dis Vrydag! En wat is beter as om jou naweek met ’n goedvoel-storie te begin? ’n Pirenese berghond in Virginië, ’n deelstaat van Amerika, is 15 kg ligter ná hy uiteindelik geskeer is.

Lazarus is die afgelope ses jaar nog nooit geskeer nie. Sy eienaars, wat glo terminaal siek is, het hom vir jare afgeskeep en verwaarloos, berig People. Hy was ook in ’n skuur aangehou.

Maar gelukkig het Amanda Charsha-Lindsey van Big Fluffy Dog Rescue hom gered en ook gesorg dat hy onmiddellik geskeer word. Amanda het Lazarus se eerste treë as ’n ligter brak verfilm.

Kyk net die groot verskil:

FOTO Facebook

FOTO Facebook

FOTO Facebook

FOTO Facebook

Hier’s sy eerste treë as ’n ligter hond:

Lees nou

Só het hoë hakskoene oor 100 jaar verander!

Kyk! Hier is ons land se eie Disney-prinsesse

5 nageregte sonder om te bak