FOTO Unsplash / Gus Ruballo

FOTO Unsplash / Gus Ruballo

Hieroor praat mense

Wat?! Langste vlug ter wêreld

Om ure op ’n vlug te wees kan vir baie uitdagend wees. Jou persoonlike ruimte word aansienlik kleiner, jou beenspasie is iets van die verlede en om badkamer toe te gaan is ’n lewende nagmerrie (veral as jy in die middel sit). Maar in Maart 2018 gaan die langste regstreekse vlug nóg oor ’n hele 14 498 km strek en 17 uur duur. 

via GIPHY

Die lugredery Quantas het onlangs aangekondig dat hulle ’n regstreekse vlug tussen Perth, Australië, en Londen, Engeland, sal hê, berig Forbes. Volgens FOX News sal dit ook die eerste regstreekse vlug tussen dié twee kontinente wees.

FOTO Vinh Pham

FOTO Vinh Pham

5 vlugte wat la(aaaaaaaa)nk is

1. Delhi, Indië, na San Francisco, VSA

Lugredery: Air India

Aantal ure: 14 ure en 30 minute

Aantal kilometers: 15 140 km

via GIPHY

2. Perth, Australië na Londen, Engeland

Lugredery: Quantas

Aantal ure: 17 ure

Aantal kilometers: 14 498km

via GIPHY

3. Dubai na Auckland, Nieu-Seeland

Lugredery: Emirates

Aantal ure: 16 ure en 35 minute

Aantal kilometers: 14 200 km

via GIPHY

4. Dallas, VSA, na Sydney, Australië

Lugredery: Quantas

Aantal ure: 15 ure en 30 minute

Aantal kilometers: 13 804 km

via GIPHY

5. Singapoer na San Francisco 

Lugredery: United Continental

Aantal ure: 16 ure en 20 minute

Aantal kilometers: 13 592 km

via GIPHY

Lees nou

Bring dié kleur vir jou geluk?

Kyk hoe lyk Mr. Bean se dogter!

11 beste strande in SA