sr1207coverinside164rz
Hieroor praat mense

Wat mense sê: Janie gesels oor genadedood

In die 11de episode van Wat mense sê gesels Janie du Plessis professor Sean Davison oor genadedood, en hoe sy eie ma by hom gepleit het om vir haar ‘n oordosis morfien gee. Dié omstrede verhaal het groot media-aandag gekry, en Sean kom vertel nou self sy verhaal vir Janie.

Wanneer? Wat mense sê met Janie du Plessis Dinsdae om 21h00 op kykNET.

Wat sê jy? Jy kan direk ná elke program hier op 
sarie.com, Facebook en Twitter saampraat oor die onderwerp wat Janie bespreek het.

Het jy ’n storie? Deel jou verhaal hier.

  • Marly

    Ek stemsaam – lewenservaring maak mens ‘ryp’ vir hierdie program, maar ek wonder of Janie die regte persoon is…. ek ken haar ‘storie’ van varsity dae… ek glo sy’t nog nie REGTIG gelewe nie – was dit nie vir haar ex-man wat dwelms misbruik het nie, was sy nogsteeds die bedowe persoon wat ek jare gelede saam klas-geloop het…. ‘n meisie wat net haarself met mans en geld vereensewig her… dit was seker haar ‘journey’. Maar, ek vertrou haar nie! Jammer, maar ek onthou ‘n ‘ander’ Janie wat vol selfvoldaanheid was,,,,