Hieroor praat mense

Wat mense sê met Janie: Mannetjies Roux gesels

Laurika Rauch se treffer Stuur groete aan Mannetjies Roux (geskryf deur Chris Torr) is een van die bekendste en mees geliefde Afrikaanse liedjies. Rugbylegende Mannetjies Roux se naam het volksbesit geword. Janie het by hom en sy vrou, Charlotte, gaan kuier.

Hier’s ‘n voorsmakie

[box:full:grey:both]

JY KAN SAAMGESELS
Wanneer? Dinsdag 28 Augustus om 21:00
Wat sê jy? Jy kan direk ná elke program op sarie.com, Facebook en Twitter saampraat oor die onderwerp wat Janie bespreek het.
Het jy ‘n storie? Deel jou verhaal op die gespreksforum “Wat mense sê” op sarie.com

[/box]