Multi-coloured Clutch
Patent Clutch Red
Patent Bag Green
Selfheal Quilted Bowling Bag Coral

Hieroor praat mense

Watter handsak is jy? Voltooi dié vraelys!

 

 

 

 

As jy klere koop wat by jou persoonlikheid pas, sal jy altyd mooi lyk! Voltooi dié vraelys om te sien watter een van dié handsakke jou die beste opsom …

 

Wat is jou gunsteling-ontbytkos?

  • Appel-en-kaneel-quinoa
    Appel-en-kaneel-quinoa
  • Hawermoutpap
    Hawermoutpap
  • Benedict-eiers
    Benedict-eiers
  • Eierwit-omelet
    Eierwit-omelet

Kies 'n hond

  • Chihuahua
    Chihuahua
  • Labrador
    Labrador
  • Rifrughond
    Rifrughond
  • Labradoodle ('n kruis tussen 'n Labrador en 'n Poedel)
    Labradoodle ('n kruis tussen 'n Labrador en 'n Poedel)

Hoe bly jy fiks?

  • Hoë-impak-oefening soos CrossFit
    Hoë-impak-oefening soos CrossFit
  • Joga
    Joga
  • Aërobiese klasse in die gimnasium
    Aërobiese klasse in die gimnasium
  • Pilates
    Pilates

My gunsteling-musiek is ...

  • House-musiek soos David Guetta
    House-musiek soos David Guetta
  • RSG se SA Top-20
    RSG se SA Top-20
  • Folk-musiek soos Bon Iver
    Folk-musiek soos Bon Iver
  • Die Britse Top-40
    Die Britse Top-40

My gunsteling-skoene in my kas is ...

  • 'n paar stylvolle sneakers
    'n paar stylvolle sneakers
  • my hoë hakke!
    my hoë hakke!
  • 'n paar gemaklike plat skoene
    'n paar gemaklike plat skoene
  • ingeleefde brogues van leer
    ingeleefde brogues van leer

Ek sal dié program vir niks mis nie

  • 7de Laan
    7de Laan
  • America's Next Top Model
    America's Next Top Model
  • House of Cards
    House of Cards
  • New Girl
    New Girl

Jou resultaat!

Jy is iemand wat die nuutste trends volg. Dié handsak som jou perfek op - KLIK HIER
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy is stylvol én gee baie om vir ander. Dié handsak som jou perfek op - KLIK HIER
Begin van voor?

Jou resultaat!

Vriende kyk na jou om te sien wat in die mode is! Dié handsak som jou perfek op - KLIK HIER
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy is een wat nie kan stilsit nie. Dié handsak is perfek vir jou - KLIK HIER
Begin van voor?