FOTO: Instgram  @vitaliy_alcoholic

FOTO: Instgram @vitaliy_alcoholic

Hieroor praat mense

Watter troeteldier moet jy hê?

Kat-mens of hond-mens? Of ’n heeltemal ander tipe troeteldier?

Vul dié vraelys in om te bepaal watter troeteldier die beste by jóú persoonlikheid sal pas!

Watter stelling beskryf jou die beste?

  • Ek is skaam
    Ek is skaam
  • Ek is skaam net tussen baie mense
    Ek is skaam net tussen baie mense
  • Ek is altyd die middelpunt van die aandag
    Ek is altyd die middelpunt van die aandag
  • Ek knoop graag geselsies aan
    Ek knoop graag geselsies aan
  • Ek leef in my eie wêreld
    Ek leef in my eie wêreld

Verhoudings ...

  • Ek 'commit' graag - langtermyn is my middelnaam
    Ek 'commit' graag - langtermyn is my middelnaam
  • Solank die ander persoon my laat lag, kan ons in 'n verhouding wees
    Solank die ander persoon my laat lag, kan ons in 'n verhouding wees
  • Ek het nog nie iemand gevind nie
    Ek het nog nie iemand gevind nie
  • Ek is nie anti-verhoudings nie, maar hou van my onafhanklikheid
    Ek is nie anti-verhoudings nie, maar hou van my onafhanklikheid
  • Dis vir my moeilik om aan een persoon te 'commit'
    Dis vir my moeilik om aan een persoon te 'commit'

Hoe lyk jou tipiese naweek?

  • Ek doen iets buite in die natuur
    Ek doen iets buite in die natuur
  • Jy gaan my moeilik voor die TV weg kry!
    Jy gaan my moeilik voor die TV weg kry!
  • Ek kuier saam met vriende
    Ek kuier saam met vriende
  • Ek lees
    Ek lees
  • Shop, shop shop!
    Shop, shop shop!
  • 'n Kunsuitstalling of museum besoek
    'n Kunsuitstalling of museum besoek

My gunsteling-fliek is wat vanjaar vir 'n Oscar benoem is, is ...

  • 12 Years a Slave
    12 Years a Slave
  • American Hustle
    American Hustle
  • Captain Phillips
    Captain Phillips
  • The Wolf of Wall Street
    The Wolf of Wall Street
  • Dallas Buyers Club
    Dallas Buyers Club

Ek voel soos myself wanneer ek ...

  • in die berge is
    in die berge is
  • by die see is
    by die see is
  • in 'n woud is
    in 'n woud is
  • in my leefkamer is
    in my leefkamer is
  • by die werk is
    by die werk is

Hoeveel kinders het jy, of wil jy hê?

  • Geen, ek wil ook nie kinders hê nie
    Geen, ek wil ook nie kinders hê nie
  • Een - ek wil al my aandag aan my bloedjie gee
    Een - ek wil al my aandag aan my bloedjie gee
  • Soveel soos wat ek kan bekostig!
    Soveel soos wat ek kan bekostig!

Hoe tree jy op in 'n konfronterende situasie?

  • Ek bly rustig en praat dit logies uit
    Ek bly rustig en praat dit logies uit
  • Ek vries en laat die ander persoon al die praatwerk doen
    Ek vries en laat die ander persoon al die praatwerk doen
  • Ek lag en ignoreer - die lewe is te kort vir onnodige stes
    Ek lag en ignoreer - die lewe is te kort vir onnodige stes
  • Ek loop onmiddelik weg
    Ek loop onmiddelik weg
  • Ek raak emosioneel betrokke en sê iets wat eerder kon gebly het
    Ek raak emosioneel betrokke en sê iets wat eerder kon gebly het

My gunsteling-kos ...

  • Ek's baie kieskeurig en hou van goeie bestanddele
    Ek's baie kieskeurig en hou van goeie bestanddele
  • 'n Lekker slaai in die somer en sop vir die winter
    'n Lekker slaai in die somer en sop vir die winter
  • Enigiets wat voor my gesit word!
    Enigiets wat voor my gesit word!
  • Ongewone kos, ek probeer altyd iets nuut by restaurante
    Ongewone kos, ek probeer altyd iets nuut by restaurante
  • Solank my tafel vol mense is, maak dit nie saak wat op die borde is nie
    Solank my tafel vol mense is, maak dit nie saak wat op die borde is nie

Jou resultaat!

Jy's intelligent en maak vinnig vriende. Jou logika laat sommige mense dink jy's 'n koue mens, maar jy het eintlik 'n hart van goud - hulle moet jou net beter leer ken. Die troeteldier wat die beste by jou pas is ... KLIK HIER !
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy's baie slim en weet dit ook, sonder om vol van jouself te wees. Jy's interessant en dít trek mense aan. Moenie jouself in 'n boks druk waarin jy nie pas nie. Die troeteldier wat die beste by jou pas is ... KLIK HIER !
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy hou van jou eie geselskap, maar gee baie om oor die mense in jou lewe - soms te veel. Sommige mense sal jou misbruik en oor jou loop, moenie dít toelaat nie! Die troeteldier wat die beste by jou pas is ... KLIK HIER !
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy's eiewys en gemaklik met jouself. Alhoewel jy dalk 'n introvert is, is jy lojaal aan die wat dit verdien. Die troeteldier wat die beste by jou pas is ... KLIK HIER !
Begin van voor?

Jou resultaat!

Pret en plesier - dis waaroor die lewe vir jou gaan! Die troeteldier wat die beste by jou pas is ... KLIK HIER !
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy is 'n sosiale mens met baie vriende. Jou positiewe energie trek mense na jou toe, maar jy moet oppas om nie uit te brand nie. Maak ook bietjie tyd om op jou eie te wees. Die troeteldier wat die beste by jou pas is ... KLIK HIER !
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy's jouself maak nie saak tussen wie jy is nie. Jy's uniek en mense is mal daaroor! Jy het baie vriende en tussen hulle is diegene wat jou hele lewe lank jou vriende sal wees. Die troeteldier wat die beste by jou pas is ... KLIK HIER !
Begin van voor?