herman inspirasiekos via
Hieroor praat mense

Wees deel van ons SARIE-wêreld tydens ons feesnaweek

Wees deel van ons SARIE-wêreld tydens die feesnaweek van 4 – 6 Maart 2016 – en kom ervaar jou 3 gunsteling-tydskrifte in lewende lywe! SARIE, SARIE KOS en SARIE WOON! 

Spring gou! Koop vooraf kaartjies vir die oggend- of die middagsessie teen R150 per persoon per sessie.

Karlien deel die dekorverhoog saam met SARIE se dekor-redakteurs Lounette Fourie en Anita Rossouw. Bobby én Karlien kook saam met Barbara Joubert en Herman Lensing op die kosverhoog!

30 dae

Kuier ook saam met Michélle en die SARIE-span in ons mooi kleurgeïnspireerde sitkamer en jy kan ’n lekker happie te ete kry by die SARIE KOS-kostrok.

Datum: 4 – 6 Maart 2016

Waar: Gallagher-landgoed, Midrand

Jou kaartjie: R150 (R80 vir kinders) vir een sessie (08:30 – 13:00 óf 14:00 – 18:30)

Jou kaartjie beteken nie net jy kuier saam met SARIE nie – daar is 12 tydskrifte altesaam wat dié projek aanpak – dis die grootste en opwindendste makietie nóg vir tydskriflesers in SA, gesamentlik aangebied deur ons voorste vrouetydskrifte.

Klik HIER vir ’n skedule van die vermaak!

Kom kuier saam! Kry jou kaartjie nóú! 

30 dae