Hieroor praat mense

WEN kitspryse én ’n familiedag met Vodacom Red

[GEBORG] Vodacom, die trotse borg van die Blou Bulle-rugbyspan, wil dié Curriebeker-seisoen ondersteuners beloon vir hul onwrikbare toewyding. Raak ’n Vodacom Red-kliënt en kyk wat jy alles kan geniet: 

Kitsbelonings

Blou Bul-ondersteuners wat aanteken of opgradeer vir Vodacom Red by geselekteerde Vodacom-winkels in Pretoria, sal ’n SMS ontvang met ’n spesiale kode en gespesifiseerde winkelsentrum. Neem dié kode na die winkelsentrum en kry ’n kitsbeloning by die Vodacom Red Locker-stalletjie!

’n Familiedag by Loftus Versfeld

Vodacom Red-kliënte en hul families kan ook ’n eksklusiewe byeenkoms by Loftus Versfeld bywoon. Op die 23ste September sal jy bederf word met ’n dag van vermaaklike speletjies, uitdagings, goeie kos en geselskap. Die hoogtepunt van die dag sal wees wanneer almal saam die Curriebeker-wedstryd in Durban tussen die Cell C Haaie en Vodacom Blou Bulle op die stadion se grootskerm kyk.

Klik hier om in te skryf:

WEN dubbelkaartjies na die Vodacom Red-familiedag

Hier’s ’n terugblik na verlede naweek se pa-en-seun-kamp:

Meer inligting:

Om ’n kans te staan om deel te wees van die geleentheid kan Vodacom Red-kliënte registreer by Vodacom.co.za/red – en deel word van die #BullsFamily.

Eksklusief aan Vodacom Red