Hieroor praat mense

WEN met SARIE en KAMERS Vol Geskenke

[box:full:grey:both]

5 gelukkige lesers kan elk 2 kaartjies wen na KAMERS Vol Geskenke (u keuse van die 2 geleenthede, sien inligting onder) asook 6 bottels Lanzarac Classic wyn én ‘n seleksie van prag-geskenke deur DESIGN TEAM.

Pryse sal afgehaal kan word by die spesifieke KAMERS-geleentheid wat u kies om by te woon.

Die pryse is ter waarde van R9000.

[/box]

Die negende KAMERS Vol Geskenke beloof om ’n kleurvolle viering te wees van plaaslike talent.

Dié jaar se twee gebeurtenisse sal onderskeidelik plaasvind vanaf:

  • 25 tot 29 Oktober 2011 by die gesogte Lourensford Wynlandgoed in Somerset-Wes,
  • 29 November tot 3 Desember 2011 by die opwindende Open Window School of Visual Communication in Irene, Pretoria.

 
Meer as twee honderd stalletjies met hope geskenke en produkte sal vanjaar te koop wees, en besoekers kan vanaf 9:00 tot 18:00 uitsien na stylvolle geskenke, inspirerende produkte en kreatiewe konsepte.

Die KAMERS Vol Geskenke-organiseerders het weer van die land se beste en nuutste talent gewerf. Van dié nuutgevonde ontwerpe en vars idees sal verseker opspraak maak by beide geleenthede.

  • BRENDA EVANS

    CANNOT WAIT AND IF I WIN – I AM GOING TO FLY MY TWO SISTERS DOWN FROM DURBAN SO THEY CAN SEE WHAT WE GET TO ENJOY THIS SIDE OF THE MOUNTAIN

  • Linda

    Kannie waggie!Een van DIE hoogtepunte in my jaar!!

  • Hendrien Snyman

    Ek kom van Zambia af vir die geleentheid. Ek het Kamers net eenkeer vantevore bygewoon – ‘n ongelooflike geleentheid!!! Gaan dit verseker nie hierdie jaar misloop nie!! Ek is self ‘n "crafter" en hoop om sommer vol idees en inspirasie (en natuurlik heerlike geskenke) terug te kom Zambia toe.

  • Hanli Moolman

    Hoe kan ‘n mens betrokke raak hierby, my skoonsus maak eksklusiewe geskenke en sou graag aan haar wou voorstel om dalk daar uit te stal, sy woon in Centrurion.

  • Nikoleen van der Spuy

    Was laasjaar daar en dit was ongelooflik. Hoop ek kan die jaar weer gaan en ‘n workshop of twee bywoon!!!

  • Trecia Swan

    Ons is ‘n groep van 8 dames wat 4 keer per week, 8 km om ons pragtige dorpie stap. Ons praat al solank van hierdie fees, het klaar slaapplek gekry en wil met ‘n ‘waentjie vol geskenke’ terug gaan huistoe, sodat nie net ons "lyfies", maar ook ons gees kan fiks raak met inspirasie.

  • Micky

    Ek lewe vir Kamers…dit is altyd die HIGHLITE van my jaar….ek neem elke jaar die tyd verlof…en het ook al my suster van Amsterdam laat kom en ook al my ma van Namibia….ek is julle grootste FAN! Keep up the good work!

  • Elaine Geldenhuys

    Nou kan ek en my kreatiewe vriendin weer van Blah na wohw gaan op hierdie jaarlikse hoogtepunt. Sien uit daarna.

  • Amelia van der Merwe

    Dit sal fantasties wees om hierdie geskenk te ontvang. ‘n Vroeë Kersfees! Dan het ek meer geld om te spandeer op al die wonderlike goodies!

  • Laverne Fourie

    I have heard so much about your festival and would love to visit with my daughter and be inspired by all the wonderful crafts and also buy all my Christmas prezzies.

  • Jenna-lea Kelland

    yay yay yay so excited for this years Kamersvol! love it and the inspiration it brings xxx

  • Petro Passage

    DIT IS NET WAT DIT SE…………..KAMERS VOL GESKENKE EN WAT IS LEKKERDER AS ‘N GESKENK !

  • Carina Heunis

    Sien baie uit na al die kreatiwiteit, mengelmoes van geskenke, interestante mense en lekker kos!!!

  • Sanette Strydom

    Dit is defnitief ‘n hoogtepunt vir ‘n lekker kuier en snuffel geleentheid vir my en my vriendinne. Die heerlike atmosfeer en fantastiese geskenke is ‘n ware inspirasie en maak mens trots Suid-Afrikaans. Sien julle daar.

  • Sonja van der Vyver

    Het al so baie gehoor hoe wonderlik dit is kan nie wag om te gaan.

  • Eloise Pearce

    What a happy coincidence! I will be in Cape Town that very weekend. Will be sure to add Kamers Vol Geskenke to my to-do list!

  • Loretta Jacobs

    Kamers vol geskenke is amper soos vrouedag vir my! Baie verskeidenheid bederf goedjies, ietsie vir elkeen! En ‘n lekker glas vonkelwyn op die gras saam met vriendinne, dis mos die lewe!! Bederf jouself, ons vrouens verdien dit!!!

  • Janien

    Ek kan nie wag nie, wil sommer hierdie jaar n hele kaapse naweek hiervan maak!

  • Susan Owen

    Kan nie glo ek was nog nooit by een nie maar moet defnitief hierdie jaar gaan ondersoek instel, dit klink na ‘n fees!

  • Thea Grobler van der Nest

    Sal ssoo graag die geleentheid wil bywoon, sien & hoor net altyd daarvan, sien werklik uit daarna!

  • Annemarie Skibbe

    Dit is elke jaar ‘n MOET bywoon. Lekker om Kersgeskenke daar te koop.

  • René

    My eerste keer en ek kannie wag nie!!!

  • Linda de Wit

    Dis ‘n belewenis, wil die vir niks mis nie! Kan nie meer wag nie!

  • Rae Taylor

    Hope it even better than last year, especially now Sarie is one of the Sponsors!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Anelle du Plessis Nel

    Wat ‘n fantastiese kompetisie! kamers vol geskenke is tops!!!
    Dis die een kompetisie wat jy wil wen 😉

  • Petro Wagenaar

    hierdie is die hoogtepunt van die jaar – elke jaar!!!

  • Beatrix Marx-Gibson

    Ek hou duimvas – sal groot pret wees!

  • Harriet

    Dit sal die eerste keer wees dat ek dit bywoon. Ek sal beslis my skoonsus Rita saamneem. Sy het besondere goeie smaak en hou – net soos ek – van die fyn dinge in die lewe.

  • Elna

    Het dit nog nooit bygewoon nie, maar het myself voorgeneem – hierdie jaar gaan ek dit nie mis nie!!

  • Dafina Monteverdi

    Ek staan altyd verstom hoe kreatief party mense is,ek is altyd opsoek na iets uniek en anders om te koop.

  • Riana Hunkin

    Gehoor van n vriendin wat daar was dis amazing!

  • Petra Struwig

    Ek het al so baie gehoor van Kamers vol Geskenke, en wil beslis die jaar gaan! Kannie wag nie, so bly ons kry die geleentheid in Pretoria!

  • Nelize Kruger

    Ek sal baie graag ‘n prys wil wen. Het nog nooit nie.

  • Su

    Local is indeed lekka

  • anneli

    S my birthday on the 29th and this would be an amazing gift! Please pick me 😉

  • Theresa

    Lekker kruis al my duime!

  • Renee Grierson

    Sien uit na my eerste "Kamers".

  • Elaine Heckroodt

    Ek was nog nooit daar nie en so bitter graag daar wou wees, almal praat daar oor en ek sal dit baie geniet. Ek is self kriatief en maak ook baie oulike goedjies.

  • connie nel

    Dit lyk na ‘n baie lekker uitstappie vir die dag. ek hou duimval want was nog nooit by soiets nie.

  • Marinda

    Ek kan nie wag vir Kamers nie! Het verlede jaar ongelukkig gemis, sien die jaar soooooo uit daarna!

  • Babs Pienaar

    Was nog nooit voorheen by Kamers, maar sal definitief hierdie jaar daar wees. Baie opgewonde!

  • Riana

    Sien uit na Kamers vol Geskenke!

  • wilna vd berg

    het verlede jaar baie geniet! sal pappie se arm moet draai anders by my dogter gan kuier op stellenbosch
    sodat ek en sy met die prys kaartjies,wat ek gan wen!!! weer die lekkerte kan beleef op somerset-wes!!
    wilna vd berg

  • Jo-Anne Mettler

    Ek was nog nooit by die Kamers te Lourensford nie en kan nie wag om dit te sien en ervaar nie – please choose me as winner! I’ll be your best advertisement for future events…promise!!

  • Riette

    Het verlede jaar Vensters bygewoon te Lourensford Landgoed – ‘n heerlike uitstappie in een van die mooiste omgewings in die Wes Kaap!

  • Desire’ Roux

    Sien vreeslik uit daarna. Baie inspireerend en vol idees.Kan al my kersgeskenke kry. Elke artikel sal sorg en liefde weerspieel. Ek en my 4 jaarige dogter gaan ‘n bedref dag saam geniet.

  • Marlize

    My sosiale kalender word aangepas – EK IS DAAR!

  • Petra

    Wonder waaroor almal so tekere gaan??.. Dalk moet ek hierdie jaar self gaan kyk! My nuuskierigheid
    nou regtig geprikkel.

  • A Goosen

    Ek was nog nooit daar nie – hoor so baie daarvan en sal dit baie graag wil bywoon!

  • ilze de kock

    als lekker van voor tot agter. lekker mense, lekker geskenke en lekker kos. wat meer wil jy hê

  • Trisa

    Die mense wat dit nog nie bygewoon het nie, mis ‘n amazing mark, dit is harts-kos, dankie julle vir die geleentheid om deel te neem (2010) en ook dit te kan bywoon, dit is nou my 4de Kamersvol wat ek sal bywoon, en ek moet se dat julle my elke jaar verras

  • Marina

    Beslis ‘n hoogtepunt in my jaar!

  • Annaline de Wet

    Wat ‘n ongelooflike voorreg om aan so ‘n kompetisie te kan deelneem, ek kan maar net droom van al die mooi wat daar te sien sal wees. Hoop daar is ‘n opvolg artikel met baie foto’s. Ek kry skielik vlinders op my maag toe ek dink dat dit oor twee maande Kersfees is, die mooiste tyd van die jaar.

  • Zetta Pieterse

    Was nog nooit by Kamers vol geskenke nie,maar het al daarvan gehoor!

  • Karin Swanepoel

    Oktober is dan die mooiste maand wat God ons as geskenk gegee het en om hierdie prys van SARIE te wen sal ‘n FUNtastiese geskenk wees. Ek wil dit bitter graag bywoon!

  • Rietjie van Vuuren

    IRENE IS OMTRENT 10 MINUTE VAN MY HUIS AF MAAR EK HET DIT NOG NOOIT BYGEWOON NIE. GAAN HIERDIE JAAR BESLIS.

  • Marileen André

    Hoop ek wen kaartjies, sien baie uit! x

  • Erica marx

    Het nog elke een in die Kaap omgewing bygewoon. Verlede jaar by Louresford was baie "nice".

  • Carina Meyer

    wonderlike geleentheid vol inspirasie en fantastiese kos en koffie!!

  • Jackie van As

    Ek was nog nooit by Kamers vo Geskenke nie, en wil bitter graag die jaar gaan.Ons beplan vir Dinsdag ,25 Oktober, sien uit, kan nie wag nie!!!!

  • Jolene

    Sal fantasties wees om dit by te woon!!! Hou duime vas!!!

  • rachel peters

    I am so excited to see the amazing creativity again, feel the cool community energy, eat some delicious things and hang out in a truly amazing space. Well done to the team…

  • Roxanne Kietzmann

    Aaaah i love this-i went last year and it was gorgeous! Holding thumbs that I win the prize so that i can treat my gorgeous mum:) xx

  • Janine Binneman

    Truly one of SA’s best events! Can’t go wrong with a fantastic organizational team and home grown talent!
    Looking forward to being part it again!

  • San-Marie Jacobs

    Lus vir nuwe ‘trends’, passies, en om vernuwende kreatiwiteit te ervaar!
    Kom Kamers, Wys ons weer!

  • Alicia van der Spuy

    Ek en vier vriendinne trek sak en pak af Kaap toe vir Kamers! Sien baie uit!

  • Willemien

    Gek oor kamersvol!! daardie dag is ek in so ‘n "happy place" mens vergeet van BAIE negatiewe goods – omring deur vreugde

  • Zirkie

    Dit sal die 4de keer wees wat ek Kamers bywoon – ek kan nie wag nie!!

  • Jackie van As

    Kannie wag nie, nes ‘n kind!!!

  • Mariska Venter

    n Wonderlike uitspan en kuier geleentheid saam met n vriendin, vir n oomblik vergeet ons van al die bedrywighede die tyd van die jaar, skool hou en al die lekkertes word net geniet, kry nuwe inspirasie en raak saam opgewonde oor al die kreatiewe momente ! Kan nie wag!

  • cornel

    gaan die jaar vir die 1ste keer ,sien beslis uit daarna!!!

  • Jolanda

    was nog alltyd my begeerte om ‘n kamera te hê

  • Helga Vermaak

    Wens soooo ekke kon gaan. Maar, sit bietjie ongelukkig net te ver!

  • Lee-Ann

    Dit sal AWESOME wees om te kan gaan!!!!!!!!

  • farana osman

    Dis ‘n lekke prys te wen