FOTO: Instagram (@bouwerbosch)

FOTO: Instagram (@bouwerbosch)

Hieroor praat mense

Wenners van die dubbelkaartjies na Mooirivier-fliekpremière

Nóg ‘n Afrikaanse fliek met van jou gunsteling-akteurs sal vanaf Februarie 2015 in teaters begin wys. Mooirivier – Liefde wen, altyd is ‘n nuwe fliek van die vervaardigers van Klein-Karoo. 

Die storie?
Dis Paastyd in Potchefstroom en ses paartjies gaan op ‘n ontdekkingstog oor waaroor die liefde eintlik gaan.

Ons het vir SARIE.com-lesers gevra om die akteurs en aktrises op die plakkaat uit te ken om kaartjies na die première van dié opwindende fliek te wen.

En die wenners van dié kaartjies is Chantelle Kruger en Alida Müller!

Mooirivier-A2-poster_blue_large

Kyk na die lokprent van dié fliek hier: