sr1302_straat_praatjies_5_
Hieroor praat mense

Wie is die gunstelinge by die Oscars hierdie jaar?

Oscars 2013

Die rooitapyt vóór die 2013 Academy Awards word Maandag 25 Februarie om 02:00 op M-Net Movies Premier (DStv-kanaal 103) uitgesaai met die regstreekse uitsending van die toekenningsgeleentheid om 03:00. 

Die heruitsending sal Maandag 25 Februarie om 20:30 op M-Net (kanaal 101) en M-Net HD uitgesaai word en weer Dinsdag 26 Februarie om 20:30 op M-Net Movies Premier (103).