Inspirasie-vroue

Ons inspirasie-vroue vir Vrouemaand

Vroue doen dit self

Sisters are doin’ it for themselves, sing soul-sangeres Aretha Franklin. En vroue sing al jare saam … Hulle het iets om te sê en hulle sê dit, vir hulself en vir ander wat nie ’n stem het nie. Charlize Theron baklei teen ongelyke betaling tussen mans en vroue; aktrise en aktivis Emma Watson veg in die voorste linie vir gelyke regte. Beyoncé gebruik haar musiek om te waarsku teen ontrouheid, ’n kwessie wat soveel vroue raak.

Aan elke vrou wat bydra om die wêreld ’n beter plek te maak, ook dié SA inspireerders, hierdie artikels is vir jou:

(Klik onder die foto om elkeen se storie te lees)

Lees Hanna se storie hier

Lees Julia (Suzelle DIY) se storie hier

Lees prof. Cheryl de la Rey se storie hier

Lees Ntsiki se storie hier

Lees Laurinda se storie hier

Lees nou

PJ, Claire en Zolani oor vrouwees

Vroue in syfers

Waar eindig geweld teen vroue?

2 Vrou1000