Motors
-
Alida op pad in die nuwe Kuga
SARIE Februarie 2012
Middel Januarie het dinge behoorlik gekook in die Boland en op een van die minder hittige dae (gelukkig) kon ‘n klomp joernaliste die nuwe Ford Kuga op die proef te stel.
-
Alida op pad: 'Robertson: Stoep-etes met ʼn vierpoot'
SARIE Desember 2011 | Kommentaar: 1
As jy met ʼn hond wil reis moet jy jou storie ken, want honde is nie oral ewe welkom nie.
-
Alida op pad: Langebaan en Friday Island toe
SARIE Augustus 2011 | Kommentaar: 2
Soos baie ander blom-agies val ons ook onlangs op ʼn Sondag in die pad om te gaan blomme soek. Oor die radio vertel die omroeper van “our amazing country – while some of us are visiting the daisies others in the north are building snowmen.” En dit is toe ook wat ons ervaar.
-
Alida op pad: 'Red Hill'
SARIE Augustus 2011
Al gewonder waarheen om met gaste en familie op besoek in die Kaapse Skiereiland rond te ry – dis nou as jy omtrent al oral was? Die Red Hill-pad tussen Scarborough en Simonstad is ‘n plesierige rit, met uitsigte wat jou na jou kamera laat gryp. En langs die pad is daar ‘n plek of twee waar honde welkom is.
-
Alida Vos blog: 'Troue, Terios en treurige weer'
SARIE Julie 2011
Vrydag ná werk val ons in die pad met ’n Daihatsu Terios see toe. Daar’s sewe sitplekke, maar dis net twee van ons oor Sir Lowryspas tot in Hermanus.
-
Alida Vos blog: 'Op pad met ‘n Jack Russell'
SARIE Junie 2011 | Kommentaar: 5
’n Wegbreek met ’n hond – een wat kwaai karsiek kry – kan lelik skeef uitdraai, maar as mede-hondeliefhebbers jou pad kruis, raak sake hankiedôrie.
-
Teerpad-ikoon Corsa OPC
SARIE - April 2011
Hoewel die Corsa OPC verseker die Y -generasie (die internet-geslag) opgewonde maak , kry mense met ‘n altyd 30-uitkyk op die lewe ook lekker hartkloppens agter die leerbedekte stuurwiel van die hip ryding.
-
Motor van die maand - Suzuki Swift Sport
SARIE - Januarie 2011
Te oordeel na die belangstellende blikke op die parkeerterrein agter ons kantoorgebou is dié tweedeur Suzuki beslis ’n laat-jou-oë-vonkel-motor.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd